Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Godsdiens Bestuderings Inisiatief
Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Godsdiens Bestuderings Inisiatief [boodskap #36949] Wo, 22 November 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Toelaatbare vlakke van vryheid
van godsdiens en geestelike uitdrukking. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die imuun stelsel,
aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Effektiewe handhawing van wet en
orde. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders
op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag alle Godsdienstige / Geestelike organisasies /
gemeenskappe, Filosofiese besprekings groepe, Boeke verspreiders,
Meditasie groepe, verskillende New Age groepe, insluitend die Media,
asook ondersteunende Organisasies en Regerings in ons Paradys, en
elders op die Planeet, veral die VN, gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Beskikbaarheid van plekke van
aanbidding. Aanbieding van geestelike advies. Byeenkomste. Verskeie
veelvolkige vredes inisiatiewe. Deel van inligting om ondersteunende
verhoudings te verhoog. Media bydraes. Beradings dienste. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil 'n opregte apologie aanteken vir enige kwaadwilligheid, direk en/of
indirek, tydens die lewering van hierdie diens, indien enige. Vergewe
asb.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Definisies van terme hier gebruik -

Individu: Persoon, individu, groep, komittee, ens.

Eksetoriese definisie van godsdiens: Gebruike, klere kode, rituele,
eksterne voorkoms, metodes van gebed/meditasie, heilige dae, ens.

Esetoriese definisie van godsdiens: Gemeenskaplike gedeelde waardes
deur alle godsdienste/filosofiee: Vrede, geloof, hoop, liefde,
harmonie, diepere kennis, ens.

New Age: Filosofie wat menige esotoriese kwaliteite van verskeie
godsdienste en filosofiee in een filosofie saamneem. Om ondersteuning
te verleen vir die soektog na die perfeksie van die siel.

Epog van Akwarius - Die Epog van die ontvouing van kennis, ens.
Algemeen geglo as 'n Rpog wat gekenmerk word deur vrede, liefde,
harmonie, ens.

Geestelike pad - Die pad wat die individu en/of groep volg vir groter
geestelike verreiking.

En om hierdie belangrike bydrae te begin -

Wil graag voorstel vir groepe en/of individue (soos hierdo defineer) om
besoeke te verhoog aan verskeie denominasies van dieselfde geloof, waar
van toepassing, indien wel. Om groter verstaanbaarheid te verhoog
aangaande die toepassing van esotoriese en/of eksotoriese beginsels
deur dieselfde godsdiens. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, om die verhoging van die volging van die
geestelike pad te verhoog, soos verkies, met die volgende riglyne -
"Glo niks en/of niemand se kommentaar - vind alles self uit", en/of
"Kies reg - verifieer andere se opmerkings" - baseer op eie
ondervinding, asook materiaal wat bekom is.

Die beginsel van "Kies reg - verstaan mekaar" kan ook verhoog word. Om
groter verstaanbaarheid te verhoog aangaande die metode wat gevolg word
deur denominasies van dieselfde geloof om die waarde van gelowiges
en/of ondersteuners verhoog.

Besoeke kan ook verhoog word aan verskeie studie groepe, gebeds
ontmoetings, ens. Om groter verstaanbaarheid te verhoog aan algemene
vrae deur persone op die geestelike pad, indien wel, bv. "wie is ek",
"waar kom ek vandaan", "waarheen gaan ek heen", ens.

Debatte kan ook verhoog word aangaande esotoriese beginsels wat
toegepas word. Om 'n groter verstaanbaarheid te verhoog van geestelike
waarhede alreeds ontdek en/of gedeel deur verskeie godsdienste. Om 'n
groter bewuswording te verhoog aangaande die diversiteit van die
mensdom.

Die gebruik van 'n vorderings joernaal, datum aangedrewe, kan ook
verhoog word. Asook om joernaal inhoud te verhoog met vrae, opmerkings,
en/of doelwitte om bereik te word, en verwagte tyd vir bereiking. Asook
die verhoging van voordele ontvang tydens die bereiking van doelwitte.
Hersiening van bg. kan ook verhoog word met gereelde tussenposes. Om
individue se verstaanbaarheid van hulself, die natuur, mensdom, en
geestelikheid te verhoog. Om vir verwysinings doeleindes gebruik te
word. Tydens die oorwinning van depressie, vrees, angstigheid, ens.
wanneer en/of waar nodig, indien wel, indien ooit. Asook, om die meet
van geestelike ontwikkeling oor 'n lang periode, bv. 12 maande of meer,
te verhoog.

Die studie van gemaksones kan ook verhoog word deur individue en/of
groepe. Om die oorkoming van beperkinge, ens. te verhoog. Asook die
verstaanbaarheid van menslike sielkunde, te verhoog.

Hoogstens aangeraai, vir elke individu, om die luistering van die
"klein, still stemmetjie binne / gevoel in die maag", indien
teenwoordig, te verhoog. Om die effektiwiteit van 'wat is reg' vir die
individu te verhoog. Om groter effektiwiteit te verhoog tydens die
volging van die geestelike pad.

Die behoud van bestaande geestelike beskermings metodes, bv. die
gebruik van Die Onse Vader, kan ook verhoog word. Om beskerming te
verhoog wanneer met laer astrale entiteite kennis gemaak word, indien
ooit. Veral vir beginners op die geestelik pad.

Besoeke kan ook verhoog word aan ander godsdienste, asook New Age
groepe. Asook, om die bestudering van die geskrifte van verskillende
godsdienste te verhoog. Om ondersteuning te verhoog tydens die
geestelike groei proses. Asook, om die bestudering van esotoriese /
aanbevole beginsels te verhoog om gevolg te word op die geestelike pad.
Die gebruik van effektiewe meditasies, bevestigings stellings en
herhalings stellings kan ook verhoog word. Om suksesse op die
geestelike pad te verhoog.

Die studie van psigiese en/of geestelike gawes, bv. heldersiendheid,
helderhoorheid, telepatie, ens. kan ook verhoog word. Om die vlakke van
geestelike bewuswording te verhoog. Hoogstens aangeraai, om die aanklop
aan die deur van die New Age te verhoog - om ondersteuning te verhoog
in hierdie verband. Indien die beskikbaarheid hiervan nie teenwoordig
is deur die verkose godsdiens/filosofie.

Hoogstens aangeraai, om ontmoetings te verhoog, vir die gee van die
groen lig, om die toevoeging van sosiaal aanvaarbare tegnieke - soos is
en/of aangepas - beoefen deur ander godsdienste, bv. genesing,
meditasie, self analise, terapeutiese metodes, ens. in die verkose
godsdiens en/of filosofie te verhoog. Om die voordele ontvang te
verhoog. Ten bate van alle betrokke partye.

Die koop van boeke kan ook verhoog word. Om die verstaanbaarheid te
verhoog van filosofiee en godsdienstige uitdrukking daarvan. Hoogstens
aangeraai, om die balans van die lees van boeke te verhoog, met besoeke
aan ondersteuners van tegnieke. Om die effektiewe toepassing van
beginsels in die daaglikse lewe te verhoog, indien so verkies word.

Die beskikbaarheid van die boeke van outeur/joernalis Thys Sadie, bv.
"Reis na die Onsigbare wêreld", kan ook verhoog word by boekwinkels.
Hoogstens aangeraai, om die vertaling na Engels, asook ander tale te
verhoog. Om inligting te verhoog aangaande lewe op aarde, asook lewe na
die dood.

'n Projek kan ook verhoog word aangaande tydelike doods ondervindinge
in ons Paradys, duer persone ondervind, ongeag ras, kleur, geloof,
geslag. Verkieslik om die skryf van boek(e) in die verband te verhoog.
Om die bewuswording te verhoog aangaande die tyd van dood, asook ingaan
na die geestelike dimensie. Om inligting te verhoog aangaaande lewe na
die dood. Hoogstens aangeraai, om toestemming in die verband te verhoog
voordat die notering van voorvalle in die verband verhoog word.

Uitnodigings kan ook verhoog word aan verskeie sprekers oor
godsdienstige onderwerpe. Om die verstaanbaarheid te verhoog aangaande
verskillende opinies wat oor verskeie onderwerpe gehou word. Asook om
die bewuswording te verhoog aangaande die toepassing van geestelike
beginsels.

Kennis kan ook verhoog word aangaande onderwerpe deur Jung bespreek,
bv. siel, id, ego, skaduwee, ens. Om die verstaanbaarheid te verhoog
van die werking van die menslike natuur.

Besoeke kan ook verhoog word aan verskeie geestelike raadgewers, bv.
tarot kaart lesers, ens. Om ondersteuning te verhoog aangaande
persoonlikheids-eienskappe, asook toekomstige pad om geneem te word.

Inligting kan ook verhoog word aangaande die rol wat engele en/of
geestelike gidse speel in mense se lewens. Om die kennis van die
werking van geestelike vlakke van bestaan te verhoog.

'n Filosofiese bylaag in daaglikse, asook Sondag koerante kan ook
verhoog word, deur die Media. Veral om artikels te verhoog aangaande
die beklemtoning van eksetoriese en esotoriese aspekte van gelowe.
Asook, om die deel van inligting van voordele van lede te verhoog wat
verskeie godsdienste en/of filosofiee bestudeer, te verhoog.

Hoogstens aangeraai, gedurende inbel programme, vir radio omroepers om
'n positiewe opinie aangaande godsdienstige besprekings te verhoog,
indien enigsinds moontlik. Asook, om die verifieering van feite
weergegee, te verhoog, deur lede van die paneel, indien daar so
afgespreek word. Om die korrektheid van inligting te verhoog oor die
lug, veral aan sensitiewe luisteraars. Dissipline kan ook in die
verband verhoog word, indien nodig, vir enige oortredings, indien
enige. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Die vervanging van die woord "sinkretisme" kan ook verhoog word wanneer
daar na hierdie diens verwys word, na die woord "internet", indien
enigsinds moontlik. Om regverdigheid te verhoog aan die New Age
aangaande die interpretasie van New Age konsepte wat hier uitgedruk
word.

Die gebruik van die woord "sinkronisiteit" kan ook verhoog word. Om die
klem te verhoog aan die stelling "ondersteun mekaar - eendrag maak
mag", soos van toepassing. Veral in die verband wanneer resultate
verhoog word vir bydraes gelewer.

'n Kopie van hierdie bydrae kan ook verhoog word aan hoogs aangeskrewe
leiers en/of lede van verkieslik alle Politieke Partye, Ondersteunings
groepe, en/of Godsdienste, indien enigsinds moontlik, na
beskikbaarheid / goedkeuring daarvan. Om deelname te verhoog aangaande
die debat na 'n meer effektiewe definisie - deur die volg van
esotoriese riglyne - soos versoek tydens die lewering van hierdie
diens.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die ANC,
President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons Paradys, aan
die Regerings en die Persone elders op die Planeet, indien benodig. Om
vriendskappe te verhoog tussen ons Paradys en die Regerings op die
Planeet, indien enigsinds moontlik.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe godsdienstige en/of geestelike studies kan asemrowend
verhoog word.
Voordelige verhoudings tussen godsdienste en/of filosofiee kan
asemrowend verhoog word.
Dieper verstaanbaarheid van verskille godsdienste en/of filosofiee kan
asemrowend verhoog word.
Bronne vir die verkrygbaarheid van geskiedkundige en/of geestelike
feite kan asemrowend verhoog word.
Meer suksesvolle toepassing van kennis kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe debatte aangaande geestelike aspekte kan asemrowend
verhoog word.
'n Meer toepaslike toepassing van die definisie van sosiale wetenskappe
kan asemrowend verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie bydrae se gewig in goud word beskou as meer waarde van die
meeste van die bydraes hier gelewer. Veral dat die inhoud en inligting
hier weergegee word die potensiaal het om vrede en voorspoed asemrowend
te verhoog waar toegepas word, in ons Paradys, en elders op die
Planeet, veral oor 'n medium tot lang termyn tydperk. Soos deur menige
alreeds bewys word, om inter-kulturele verhoudinge te verhoog. Die
ondervinding wat deur die volg van hierdie bydrae opgedoen is, en nog
steeds is, is die rugsteen van finansiële en ander suksesse op die
persoonlike vlak. Asook vir menige bydraes hier gelewer. Veral die
verkryging van Urine Terapie boeke vir 'n kuur vir miv+/vigs. Behalwe
vir die uitsluitsel van 'n paar bydraes hier gelewer.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

(Apologie word aangeteken vir laat bydrae(s). 'n Interessante bydrae
kan binnekort verwag word.)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Godsdiens Bestuderings Inisiatief [boodskap #37015 is 'n antwoord op boodskap #36949] Do, 23 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die Pous van die Poepolle het al weer hier winde gelos.....

reisiger skryf in boodskap news:8vhkld$dti$1@nnrp1.deja.com...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet 'Ur-anus
> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, en Poepolle wat
> deel neem aan die Bobbejaan Renaissance, ... bla bla bla bla ...
Re: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Godsdiens Bestuderings Inisiatief [boodskap #37051 is 'n antwoord op boodskap #36949] Vr, 24 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger wrote:
> Hoogstens aangeraai, om die verhoging van die volging van die
> geestelike pad te verhoog, soos verkies, met die volgende riglyne -
> "Glo niks en/of niemand se kommentaar - vind alles self uit", en/of
> "Kies reg - verifieer andere se opmerkings" - baseer op eie
> ondervinding, asook materiaal wat bekom is.

Sluit asb. die volgende in...

Om die korrektheid van feite ontvang, te verhoog, gedurende die
verhoogde ontwikkeling van latente en ander ster kwaliteite in
individue.

Die reisiger skryf...
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Meer effektiewe godsdienstige en/of geestelike studies kan asemrowend
> verhoog word.
> Voordelige verhoudings tussen godsdienste en/of filosofiee kan
> asemrowend verhoog word.
> Dieper verstaanbaarheid van verskille godsdienste en/of filosofiee kan
> asemrowend verhoog word.
> Bronne vir die verkrygbaarheid van geskiedkundige en/of geestelike
> feite kan asemrowend verhoog word.
> Meer suksesvolle toepassing van kennis kan asemrowend verhoog word.
> Meer effektiewe debatte aangaande geestelike aspekte kan asemrowend
> verhoog word.
> 'n Meer toepaslike toepassing van die definisie van sosiale
> wetenskappe kan asemrowend verhoog word.

Sluit asb. die volgende in...

Meer effektiewe regte beleggings deur individue, veral tydens
depressie, indien enige, kan asemrowend verhoog word.

Ondervinding van hoekom die New Age oor die algemeen so hoog geroem
word, kan asemrowend verhoog word.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Godsdiens Bestuderings Inisiatief [boodskap #37105 is 'n antwoord op boodskap #36949] Vr, 24 November 2000 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hier Asem die Pous van die Poepe al weer sy eie vrot
winde in, om dit net weer in ander se gesigte te los.

reisiger skryf in boodskap news:8vm30m$4v8$1@nnrp1.deja.com...
> In article ,
> reisiger wrote:
>
>> Hoogstens aangeraai, om die verhoging van die volging van die
>> geestelike pad te verhoog, soos verkies, met die volgende riglyne -
>> 'Glo niks en/of niemand se kommentaar - vind alles self uit', en/of
>> 'Kies reg - verifieer andere se opmerkings' - baseer op eie
>> ondervinding, asook materiaal wat bekom is.
>
>
> Sluit asb. die volgende in...

poef, poef, poef, poef, ....
Re: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Godsdiens Bestuderings Inisiatief [boodskap #37109 is 'n antwoord op boodskap #36949] Sa, 25 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:

> Meer effektiewe regte beleggings deur individue, veral tydepns
> depressie, indien enige, kan asemrowend verhoog word.
>
> Ondervinding van hoekom die New Age oor die algemeen so hoog geroem
> word, kan asemrowend verhoog word.

Groei asb. bg. na...

Die maak van meer effektiewe beleggings in die regte rigting vir 'n
beter toekoms, veral nadat geestelike raadgewers besoek is, indien so
verkies word, kan asemrowend verhoog word.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Vorige onderwerp: Satan
Volgende onderwerp: BAsters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 23:05:23 MGT 2024