Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Seks met Hollanders en misdaad en SA
Seks met Hollanders en misdaad en SA [boodskap #36606] Do, 16 November 2000 00:00
Mandy  is tans af-lyn  Mandy
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
EEN Frusteerde Afrikaner VROUW Sonder EEN KAPPIE ! Oops, ekskuus tog mede
afrikander. Ek het hewegen respecten vir die
holhander (oops nog in keer) vir hulle interessennderneis in Afrikaans. Ek
ondersteundend hulle en ek probeeren 'n moersen goeie afrikanerd wees vir
hjulle. KLM Bo!! Maar as ek as vlaamsen gebaster met Neiderlandser
ensofokkenvoorts nog een hollandse briefen lees gaan ek moorden plegen want
dit is maar deel van die kulteren van myne land om moersken agressief te
wees as gevolgen van die fokkenmisdaad in hierdie land en niemand
doeneitsdaaraan nie..

Luister mense, waarom is ons so gevrek? Bv, daar word by my 'n paar keer
ingebreek. Ek laat weet die plaaslike koerant maar die fokkertjies plaas
net die hersonering van 'n motorhawe en dies meer in plaas van die realiteit
van die probleem. Wat de duiwel stel ek belang in die kwaadgeit van die
arme inwoners vir 'n motorhawe wat in 'n woongebied gesoneer is? Nee,
gisteraand is 'n 14 jarige dogter en haar ma in my woonbuurt verkrag deur 5
(VYF) heelwaarskynlik aids besmette (julle weet wat die wet ons nou verbied
ná ? om te sê) Die pa en seun is vasgebind en so is die hele fokkenils huis
gestroop want dit is polities korrek om te neem wat die ANC se beloftes moet
nakom - JULLE SAL ALLES VERNIET KRY!!! Die boere se oë word met vurke
uitgesteek en ek het al fotos gesien wat tydens hierdie plaasmoorde gebeur !
Julle sal naar word dat julle vir 'n paar jare nie sal slaap nie! En ons
kla net daaroor - ek inkluis.

Mense, wat gaan ons doen - wie is bereid om belasting te weerhou? Nog so
werklikheidjie aan die comfort sone afrikaners - hierdie ou se besigheid is
toe al 'n paar maande - hy laat weet al die staatsinstansies oav. die
belastinggaarder (of die ontnemer?) maar hy bly BTW aanmanings kry. Hy stap
toe by die belastingkantoor en en daar sit mnr Baloi wat die briewe stuur
met sy hande elmboogdiep in die pap en sous - hy kan hom nie help nie want
sy hande is vuil........................... en so donnerstorm ons maar deur
alles ewe Calvinisties gehoorsaam.

So ja, ek het my frustrasie uitgekerm. - kom mensies "crucify" my! Ek sien
uit daarna !!!!! En die grap is ek is vroulik !!! Hoe Calvinisties kan mens
nie meer raak en self die heerlike daad van CHAUVINISME nie!!!
Re: Seks met Hollanders en misdaad en SA [boodskap #36607 is 'n antwoord op boodskap #36606] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek ken jou glad nie. Blok die Hollandse senders. Hulle verstaan ons en
ons verstaan hulle. Moet asb nie weer jou naam so gat maak soos met die
eerste paragraaf nie. Na die eerste sinnetjie het jy jou punt gemaak.
(Hoe's daai vir met woorde speel?)

Ek verstaan al die mense wie tenagekom se woede, maar wat het joune
veroorsaak?

Jy klink vir my "butch". Ek hou nie van butch meisies nie.

Skunk

"Mandy" skryf in boodskap news:3a1424be$0$226@hades.is.co.za...
> EEN Frusteerde Afrikaner VROUW Sonder EEN KAPPIE ! Oops, ekskuus tog mede
> afrikander. Ek het hewegen respecten vir die
> holhander (oops nog in keer) vir hulle interessennderneis in Afrikaans. Ek
> ondersteundend hulle en ek probeeren 'n moersen goeie afrikanerd wees vir
> hjulle. KLM Bo!! Maar as ek as vlaamsen gebaster met Neiderlandser
> ensofokkenvoorts nog een hollandse briefen lees gaan ek moorden plegen want
> dit is maar deel van die kulteren van myne land om moersken agressief te
> wees as gevolgen van die fokkenmisdaad in hierdie land en niemand
> doeneitsdaaraan nie..
>
> Luister mense, waarom is ons so gevrek? Bv, daar word by my 'n paar keer
> ingebreek. Ek laat weet die plaaslike koerant maar die fokkertjies plaas
> net die hersonering van 'n motorhawe en dies meer in plaas van die realiteit
> van die probleem. Wat de duiwel stel ek belang in die kwaadgeit van die
> arme inwoners vir 'n motorhawe wat in 'n woongebied gesoneer is? Nee,
> gisteraand is 'n 14 jarige dogter en haar ma in my woonbuurt verkrag deur 5
> (VYF) heelwaarskynlik aids besmette (julle weet wat die wet ons nou verbied
> ná ? om te sê) Die pa en seun is vasgebind en so is die hele fokkenils huis
> gestroop want dit is polities korrek om te neem wat die ANC se beloftes moet
> nakom - JULLE SAL ALLES VERNIET KRY!!! Die boere se oë word met vurke
> uitgesteek en ek het al fotos gesien wat tydens hierdie plaasmoorde gebeur !
> Julle sal naar word dat julle vir 'n paar jare nie sal slaap nie! En ons
> kla net daaroor - ek inkluis.
>
> Mense, wat gaan ons doen - wie is bereid om belasting te weerhou? Nog so
> werklikheidjie aan die comfort sone afrikaners - hierdie ou se besigheid is
> toe al 'n paar maande - hy laat weet al die staatsinstansies oav. die
> belastinggaarder (of die ontnemer?) maar hy bly BTW aanmanings kry. Hy stap
> toe by die belastingkantoor en en daar sit mnr Baloi wat die briewe stuur
> met sy hande elmboogdiep in die pap en sous - hy kan hom nie help nie want
> sy hande is vuil........................... en so donnerstorm ons maar deur
> alles ewe Calvinisties gehoorsaam.
>
> So ja, ek het my frustrasie uitgekerm. - kom mensies "crucify" my! Ek sien
> uit daarna !!!!! En die grap is ek is vroulik !!! Hoe Calvinisties kan mens
> nie meer raak en self die heerlike daad van CHAUVINISME nie!!!
>
Vorige onderwerp: 'n Stukkie Willem Wikkelspies vir Hilda...
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Dr. W. Basson verhoor Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 03:07:45 MGT 2024