Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » Wat is dit in Afrikaans?
Wat is dit in Afrikaans? [boodskap #36450 is 'n antwoord op boodskap #36453] Ma, 13 November 2000 00:00 na volgende boodskap
phx...  is tans af-lyn  phx...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Can anyone tell me what the Afrikaans word for "flight attendant" is? Thanks!
Re: Wat is dit in Afrikaans? [boodskap #36451 is 'n antwoord op boodskap #36450] Ma, 13 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Koffiemoffie ;-)

skryf in boodskap news:3A107C9C.E4F3F9F6@home.com...
> Dark Angel wrote:
>
>> Lugwaardin
>>
>
> As dit 'n vrou is. As dit man is, weet ek nie.
> Seker maar kelner.
>
> Gloudina
>
Re: Wat is dit in Afrikaans? [boodskap #36452 is 'n antwoord op boodskap #36450] Ma, 13 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dark Angel  is tans af-lyn  Dark Angel
Boodskappe: 21
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Lugwaardin

"Phx1384" skryf in boodskap news:20001113154406.06900.00000443@ng-fx1.aol.com...
> Can anyone tell me what the Afrikaans word for "flight attendant" is?
Thanks!
Wat is dit in Afrikaans? [boodskap #36453 is 'n antwoord op boodskap #36450] Ma, 13 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dark Angel wrote:

> Lugwaardin
>

As dit 'n vrou is. As dit man is, weet ek nie.
Seker maar kelner.

Gloudina
Re: Wat is dit in Afrikaans? [boodskap #36517 is 'n antwoord op boodskap #36453] Di, 14 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Vroulik: lugwaardin. Manlik: vlugkelner.

Dries Venter
skryf in boodskap news:3A107C9C.E4F3F9F6@home.com...
> Dark Angel wrote:
>
>> Lugwaardin
>>
>
> As dit 'n vrou is. As dit man is, weet ek nie.
> Seker maar kelner.
>
> Gloudina
>
Re: Wat is dit in Afrikaans? [boodskap #36605 is 'n antwoord op boodskap #36453] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
bongo  is tans af-lyn  bongo
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Al jare nie meer nie.

Vroulik= Kajuitbeampte (Cabin Attendant/Flight Attendant)
Manlik= Kajuitbeampte

Bzmn

Dries Venter wrote in message ...
> Vroulik: lugwaardin. Manlik: vlugkelner.
>
> Dries Venter
> skryf in boodskap news:3A107C9C.E4F3F9F6@home.com...
>> Dark Angel wrote:

>>> Lugwaardin
>>>

>> As dit 'n vrou is. As dit man is, weet ek nie.
>> Seker maar kelner.

>> Gloudina

>
Vorige onderwerp: Dutch grammar puts off Afrikaans speakers
Volgende onderwerp: Help--book title translation needed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 18:14:55 MGT 2024