Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Frikkie die belydende Christen
Frikkie die belydende Christen [boodskap #36347] Sa, 11 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Weereens is jy reg dat ek nie "sommer" in `n kerk kom nie. Dit is juis
> daar waar jy so gebreinspoel word om saam met die wêreld se dinge te
> leef en hulle te ondersteun.
>
> Die Bybel sê ek moet my naaste liefhê ja, maar wie is my naaste. Def.
> nie die swartes nie.

> Nee mens, dit is jy wat indruis teen die waarheid en die werklikheid.
> Ek glo in elk geval nie na hierdie briefie dat jy wit is nie....
Re: Frikkie die belydende Christen [boodskap #36348 is 'n antwoord op boodskap #36347] Sa, 11 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sue, skryf vir my na zanzi...@yahoo.com, ek wil jou vra oor Hotlanta, ons
word heel waarskynlik sountoe verplaas, en ek wil hoor watter plek is die
beste om te bly (nie dat ek soontoe wil gaan nie, vanwee die hitte, die
verkeer
en die plek is net plein lelik :-)

Pop

Sue skryf in boodskap news:MPG.14773d6ec8176b85989756@news...
> In article , @home.com says...
>> Frikkie Potgieter wrote:
>>
>>> Weereens is jy reg dat ek nie "sommer" in `n kerk kom nie. Dit is juis
>>> daar waar jy so gebreinspoel word om saam met die wêreld se dinge te
>>> leef en hulle te ondersteun.
>
> Haai kyk - hier stem die witman dan nou saam met my!!
> Die kerk is die euwel. Baie mooi ou Frik, ek is SEKER dat jy ook daai
> sekel sel geen dra!! Gaan check dit uit jong!
>
> --
> Religion is for those who fear hell, Spirituality is for those who have
> been there..
Re: Frikkie die belydende Christen [boodskap #36390 is 'n antwoord op boodskap #36347] So, 12 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Evelyn, ek sê dit weereens en hopenlik vir die laaste keer.

Hou dadelik op om vir my te Bid, want my God is goed vir my en daar is
werklik derduisende voorbeelde daarvan, gaan in jou binnekamer en BID
dringend en OPREG na die Almagtige Vader vir jouself.

Groete
Frikkie

On Sun, 12 Nov 2000 12:47:57 +0200, "Evelyn"
wrote:

> Frikkie
>
> In plaas daarvan dat jy liewer luister na Gloudina.
> Dan sal jy waarlik jou redding kan vind.
> Ons bid en glo jy sal.
>
> Liefde Groete
>
> Evelyn
Re: Frikkie die belydende Christen [boodskap #36393 is 'n antwoord op boodskap #36347] So, 12 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Evelyn  is tans af-lyn  Evelyn
Boodskappe: 12
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Frikkie

In plaas daarvan dat jy liewer luister na Gloudina.
Dan sal jy waarlik jou redding kan vind.
Ons bid en glo jy sal.

Liefde Groete

Evelyn

skryf in boodskap news:3A0D6F41.5BF88BF9@home.com...
Frikkie Potgieter wrote:

> Weereens is jy reg dat ek nie "sommer" in `n kerk kom nie. Dit is juis
> daar waar jy so gebreinspoel word om saam met die wêreld se dinge te
> leef en hulle te ondersteun.
>
> Die Bybel sê ek moet my naaste liefhê ja, maar wie is my naaste. Def.
> nie die swartes nie.

> Nee mens, dit is jy wat indruis teen die waarheid en die werklikheid.
> Ek glo in elk geval nie na hierdie briefie dat jy wit is nie....
Re: Frikkie die belydende Christen [boodskap #36398 is 'n antwoord op boodskap #36347] So, 12 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 12 Nov 2000 13:12:55 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie
Potgieter) wrote:

> Evelyn, ek sê dit weereens en hopenlik vir die laaste keer.

Frikkie my maat, hou jou tong in toom. Moet nooit mense vra om nié vir
jou te bid nie.

ék wens álmal wil vir my bid!

DD

>
> Hou dadelik op om vir my te Bid, want my God is goed vir my en daar is
> werklik derduisende voorbeelde daarvan, gaan in jou binnekamer en BID
> dringend en OPREG na die Almagtige Vader vir jouself.
>
> Groete
> Frikkie
>
Re: Frikkie die belydende Christen [boodskap #36444 is 'n antwoord op boodskap #36347] Ma, 13 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo DD,
Wel laat ek jou vertel dat mense al geskok was as ek opstaan en sê
"Asseblief hou nou op Bid en beginne iets te doen", want ek kan jou
een ding sê, dit help NUL as `n ongelowige vir my probeer BID nie, so
hier is `n paar mense wat hulle sakie eers tussen hulle en hul God
moet regkry voordat hulle vir my wil Bid:

Ek hoor ook presies wat jy sê.

Groetnis
Frikkie

On Sun, 12 Nov 2000 20:43:08 GMT, davie...@email.com (Davie Davis) wrote:

> On Sun, 12 Nov 2000 13:12:55 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie
> Potgieter) wrote:
>
>> Evelyn, ek sê dit weereens en hopenlik vir die laaste keer.
>
> Frikkie my maat, hou jou tong in toom. Moet nooit mense vra om nié vir
> jou te bid nie.
>
> ék wens álmal wil vir my bid!
>
> DD
>
>

>> Hou dadelik op om vir my te Bid, want my God is goed vir my en daar is
>> werklik derduisende voorbeelde daarvan, gaan in jou binnekamer en BID
>> dringend en OPREG na die Almagtige Vader vir jouself.

>> Groete
>> Frikkie

>
Vorige onderwerp: GAAN ELKE WETTER DIT NOU WEER Sê
Volgende onderwerp: POEPOL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 14:31:22 MGT 2024