Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe soen julle deesdae in SA?
Hoe soen julle deesdae in SA? [boodskap #36128 is 'n antwoord op boodskap #36180] Wo, 08 November 2000 00:00 na volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Graag hoor ek van julle in SA hoe die mense se soenkukltuur deesdae is. Soen
julle nog steeds alles en almal op die mond, of het daar al intussen 'n
ander manier van soen uitgebreek, bv op die wang?

Walglike ou gewoonte was dit! Onder die boere het dit nie gepla nie, maar ek
sidder as ek op my verjaarsdag die hele kantoor moet soen!!!

Vertel bietjie...
Re: Hoe soen julle deesdae in SA? [boodskap #36180 is 'n antwoord op boodskap #36128] Di, 07 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat deesdae groet ons maar met die hand of 'n soentjie op die
wang....dit hang af hoe goed jy die persoon ken.

Elaine

Dummy skryf in boodskap news:8uban0$4s5$1@azure.nl.gxn.net...
> Graag hoor ek van julle in SA hoe die mense se soenkukltuur deesdae is. Soen
> julle nog steeds alles en almal op die mond, of het daar al intussen 'n
> ander manier van soen uitgebreek, bv op die wang?
>
> Walglike ou gewoonte was dit! Onder die boere het dit nie gepla nie, maar ek
> sidder as ek op my verjaarsdag die hele kantoor moet soen!!!
>
> Vertel bietjie...
>
Re: Hoe soen julle deesdae in SA? [boodskap #36181 is 'n antwoord op boodskap #36180] Wo, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dummy, as ek nou so oor die saak dink dan pla dit nie as die kantoor vol mooi
meisies is nie. Sou nie graag die manne wou soen nie, hahahaha.
Groetnis
Christo

Dummy wrote:

> Graag hoor ek van julle in SA hoe die mense se soenkukltuur deesdae is. Soen
> julle nog steeds alles en almal op die mond, of het daar al intussen 'n
> ander manier van soen uitgebreek, bv op die wang?
>
> Walglike ou gewoonte was dit! Onder die boere het dit nie gepla nie, maar ek
> sidder as ek op my verjaarsdag die hele kantoor moet soen!!!
>
> Vertel bietjie...
Re: Hoe soen julle deesdae in SA? [boodskap #36248 is 'n antwoord op boodskap #36180] Do, 09 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Jy's tog ook al lankal op die groep... Dan weet jy mos dat die helfte van
die berigte oor rassisme gaan en die ander helfte oor Godsdiens... Maar ek
stem met jou saam, sou lekker wees as ons sommer net lighartig kon chat...

Dummy

Elaine schreef in berichtnieuws
3a0a7f78.0@news1.mweb.co.za...
> Moet julle dit altyd doen? Politiek en rassisme en stront in elke gesprek
> inbring? Die pos het boggerall te doen met die boere wat die anc se gatte
> soen
>
> Elaine
>
> Jonas wrote in message
> news:3a0a0cab$0$229@helios.is.co.za...
>> Wat my verbaas hoe vinnig die soengewoonte aangepas het - jy kry"boere" wat
>> anc-agterente ook soen...
>> "Dummy" skryf in boodskap news:8uban0$4s5$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Graag hoor ek van julle in SA hoe die mense se soenkukltuur deesdae is. Soen
>>> julle nog steeds alles en almal op die mond, of het daar al intussen 'n
>>> ander manier van soen uitgebreek, bv op die wang?
>>>
>>> Walglike ou gewoonte was dit! Onder die boere het dit nie gepla nie, maar ek
>>> sidder as ek op my verjaarsdag die hele kantoor moet soen!!!
>>>
>>> Vertel bietjie...
>>>
>>
>
Re: Hoe soen julle deesdae in SA? [boodskap #36249 is 'n antwoord op boodskap #36180] Do, 09 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moet julle dit altyd doen? Politiek en rassisme en stront in elke gesprek
inbring? Die pos het boggerall te doen met die boere wat die anc se gatte
soen

Elaine

Jonas skryf in boodskap news:3a0a0cab$0$229@helios.is.co.za...
> Wat my verbaas hoe vinnig die soengewoonte aangepas het - jy kry"boere" wat
> anc-agterente ook soen...
> "Dummy" skryf in boodskap news:8uban0$4s5$1@azure.nl.gxn.net...
>> Graag hoor ek van julle in SA hoe die mense se soenkukltuur deesdae is. Soen
>> julle nog steeds alles en almal op die mond, of het daar al intussen 'n
>> ander manier van soen uitgebreek, bv op die wang?
>>
>> Walglike ou gewoonte was dit! Onder die boere het dit nie gepla nie, maar ek
>> sidder as ek op my verjaarsdag die hele kantoor moet soen!!!
>>
>> Vertel bietjie...
>>
>
Re: Hoe soen julle deesdae in SA? [boodskap #36250 is 'n antwoord op boodskap #36180] Do, 09 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ha ha ha!!! Uitstekend!!!

Jonas schreef in berichtnieuws
3a0a0cab$0$229@helios.is.co.za...
> Wat my verbaas hoe vinnig die soengewoonte aangepas het - jy kry"boere" wat
> anc-agterente ook soen...
Re: Hoe soen julle deesdae in SA? [boodskap #36251 is 'n antwoord op boodskap #36180] Do, 09 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ek weet, ek het bietjie oordryf....ou Jonas wou net 'n grappie maak.
Ek's net in een van daai buie vandag.

Elaine

Dummy skryf in boodskap news:8ue3pg$t6r$1@azure.nl.gxn.net...
> Jy's tog ook al lankal op die groep... Dan weet jy mos dat die helfte van
> die berigte oor rassisme gaan en die ander helfte oor Godsdiens... Maar ek
> stem met jou saam, sou lekker wees as ons sommer net lighartig kon chat...
>
> Dummy
Re: Hoe soen julle deesdae in SA? [boodskap #36265 is 'n antwoord op boodskap #36180] Do, 09 November 2000 02:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat my verbaas hoe vinnig die soengewoonte aangepas het - jy kry"boere" wat
anc-agterente ook soen...
"Dummy" skryf in boodskap news:8uban0$4s5$1@azure.nl.gxn.net...
> Graag hoor ek van julle in SA hoe die mense se soenkukltuur deesdae is. Soen
> julle nog steeds alles en almal op die mond, of het daar al intussen 'n
> ander manier van soen uitgebreek, bv op die wang?
>
> Walglike ou gewoonte was dit! Onder die boere het dit nie gepla nie, maar ek
> sidder as ek op my verjaarsdag die hele kantoor moet soen!!!
>
> Vertel bietjie...
>
Re: Hoe soen julle deesdae in SA? [boodskap #36364 is 'n antwoord op boodskap #36265] Sa, 11 November 2000 00:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
SOOS FERDI

"Jonas" skryf in boodskap news:3a0a0cab$0$229@helios.is.co.za...
> Wat my verbaas hoe vinnig die soengewoonte aangepas het - jy kry"boere" wat
> anc-agterente ook soen...
> "Dummy" skryf in boodskap news:8uban0$4s5$1@azure.nl.gxn.net...
>> Graag hoor ek van julle in SA hoe die mense se soenkukltuur deesdae is. Soen
>> julle nog steeds alles en almal op die mond, of het daar al intussen 'n
>> ander manier van soen uitgebreek, bv op die wang?
>>
>> Walglike ou gewoonte was dit! Onder die boere het dit nie gepla nie, maar ek
>> sidder as ek op my verjaarsdag die hele kantoor moet soen!!!
>>
>> Vertel bietjie...
>>
>
Re: Hoe soen julle deesdae in SA? [boodskap #36365 is 'n antwoord op boodskap #36180] Sa, 11 November 2000 00:45 Na vorige boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DIE GOEIE BOERE MOET GEREELD HERHINNER WORD DAT DAT DAAR SLEGTE BLIKSEMS OK
IS SOOS FERDI

"Elaine" skryf in boodskap news:3a0a7f78.0@news1.mweb.co.za...
> Moet julle dit altyd doen? Politiek en rassisme en stront in elke gesprek
> inbring? Die pos het boggerall te doen met die boere wat die anc se gatte
> soen
>
> Elaine
>
> Jonas wrote in message
> news:3a0a0cab$0$229@helios.is.co.za...
>> Wat my verbaas hoe vinnig die soengewoonte aangepas het - jy kry"boere" wat
>> anc-agterente ook soen...
>> "Dummy" skryf in boodskap news:8uban0$4s5$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Graag hoor ek van julle in SA hoe die mense se soenkukltuur deesdae is. Soen
>>> julle nog steeds alles en almal op die mond, of het daar al intussen 'n
>>> ander manier van soen uitgebreek, bv op die wang?
>>>
>>> Walglike ou gewoonte was dit! Onder die boere het dit nie gepla nie, maar ek
>>> sidder as ek op my verjaarsdag die hele kantoor moet soen!!!
>>>
>>> Vertel bietjie...
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Gaan jy hemel toe?
Volgende onderwerp: Vir subie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:21:24 MGT 2024