Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35765] Vr, 20 Oktober 2000 00:00
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit lyk my hier is nog n Gloudina. Iets het in die se brein vasgehak en kan
niemand anders se punt sien nie.

Ek het hom/haar al gevra aan watter kerk die behoort of watter sekte. Nog
nie n antwoord gekry nie.

Reenen van Niekerk

Blommetjie skryf in boodskap news:39ef6df8$0$233@helios.is.co.za...
> Gaan maar gerus weer terug na jou kerk toe.
> Glo gerus alles wat hulle vir jou sê.
> Dit is jou "redding".
>
> Elaine wrote in message
> news:39ef6210.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek kom nou net van my weeklikse jeuggroep van die kerk af...en raai wat ah
>> hahahaahah. Ek het nuus vir jou.....slegte nuus. Onthou jy vir Rut? Wel
>> Rut was 'n Moabitiese meisie. Hulle was 'n donker nasie.
>
> Was hulle Almal nou ??
> En w��r lees jy dit ?
>
> ...baie donker soos
>> ek die ding verstaan. Rut het besluit om God as haar God te aanvaar.
>> ahahahaahah. Anyway......Rut en Boas het 'n seun gehad....sy naam was
> Obed
>> heheheeheh anyway.....Obed was die Oupa van Dawid gewees. Dawid was een
> van
>> die eerste in die voorgeslag of vaders nou van
>> Jesus....heheheheheheeh.....so as jy dit nou so wil sien, het Jesus
> "donker"
>> bloed in hom gehad toe Hy mens geword het!!!!!!!
>> Gaan lees gerus Rut as jy my nie wil glo nie. Ek dink ek het nou net jou
>> teorie oor swart mense wat nie hemel toe kan gaan "to pieces geshot"
>>
>> Elaine
>
> Ja ! Jy is Briljant !
> "Encore ! ... Encore ! ... Encore !"
>
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35766 is 'n antwoord op boodskap #35765] Vr, 20 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
AG ek weet man.......Ek het dit ironies bedoel. Die feit bly steeds staan
dat Dawid donker bloed in hom gehad het, en hy's nog steeds deur God gekies
om koning van Sy volk te wees.

Elaine

DARKANGEL skryf in boodskap news:8sop0g$bcd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As jy net 'n bietjie verder gelees het sou jy ook sien dat Jesus deur die
> heilige gees in Maria verwek is.
>
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35767 is 'n antwoord op boodskap #35765] Vr, 20 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"E Bessinger" skryf in boodskap news:39f07d0d.0@news1.mweb.co.za...
>
> --------------------------------------------------
> Nou kom die vraag. Volgens die aanhaalings was Josef die 'bloedlyn' maar
> nie die vader van Jesus nie. Wat is die 'bloedlyn' dan van Maria? Sy was
> wel die moeder van Jesus. Dan nie? So, geneties moet Josef nie in
> gedrang kom nie? Of, moet hy dan?

Dit is 'n interessante vraag. Soos ek in 'n vroeer post ook aangedui
het. Josef het in wese niks met die geboorte van Christus te doen gehad
nie, behalwe dat hy later met die biologiese moeder van Christus getrou
het, en vir Christus in sy huis grootgemaak het. Van Christus kan gesê
word dat hy "van die huis van Josef" was, maar hy het nie gedeel in die
bloedlyn van Josef nie. M.a.w., Josef was nie sy biologiese vader nie.
Waar's die teoloë met die dik brille tussen ons?
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35768 is 'n antwoord op boodskap #35765] Vr, 20 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Miskien sal die volgende help:

------------------------------------------------------------ --
Ruth 4:10 I have also acquired Ruth the Moabitess, Mahlon's widow, as my
wife, in order to maintain the name of the dead with his property, so
that his name will not disappear from among his family or from the town
records. Today you are witnesses!"

Ruth 4:13 So Boaz took Ruth and she became his wife. Then he went to
her, and the LORD enabled her to conceive, and she gave birth to a son.
14 The women said to Naomi: "Praise be to the LORD, who this day has not
left you without a kinsman-redeemer. May he become famous throughout
Israel!
15 He will renew your life and sustain you in your old age. For your
daughter-in-law, who loves you and who is better to you than seven sons,
has given him birth."
16 Then Naomi took the child, laid him in her lap and cared for him.
17 The women living there said, "Naomi has a son." And they named him
Obed. He was the father of Jesse, the father of David.
18 This, then, is the family line of Perez: Perez was the father of
Hezron,
19 Hezron the father of Ram, Ram the father of Amminadab,
20 Amminadab the father of Nahshon, Nahshon the father of Salmon,
21 Salmon the father of Boaz, Boaz the father of Obed,
22 Obed the father of Jesse, and Jesse the father of David.

Matthew 1:1 A record of the genealogy of Jesus Christ the son of David,
the son of Abraham:
2 Abraham was the father of Isaac, Isaac the father of Jacob, Jacob the
father of Judah and his brothers,
3 Judah the father of Perez and Zerah, whose mother was Tamar, Perez the
father of Hezron, Hezron the father of Ram,
4 Ram the father of Amminadab, Amminadab the father of Nahshon, Nahshon
the father of Salmon,
5 Salmon the father of Boaz, whose mother was Rahab, Boaz the father of
Obed, whose mother was Ruth, Obed the father of Jesse,
6 and Jesse the father of King David. David was the father of Solomon,
whose mother had been Uriah's wife,
7 Solomon the father of Rehoboam, Rehoboam the father of Abijah, Abijah
the father of Asa,
8 Asa the father of Jehoshaphat, Jehoshaphat the father of Jehoram,
Jehoram the father of Uzziah,
9 Uzziah the father of Jotham, Jotham the father of Ahaz, Ahaz the
father of Hezekiah,
10 Hezekiah the father of Manasseh, Manasseh the father of Amon, Amon
the father of Josiah,
11 and Josiah the father of Jeconiah and his brothers at the time of the
exile to Babylon.
12 After the exile to Babylon: Jeconiah was the father of Shealtiel,
Shealtiel the father of Zerubbabel,
13 Zerubbabel the father of Abiud, Abiud the father of Eliakim, Eliakim
the father of Azor,
14 Azor the father of Zadok, Zadok the father of Akim, Akim the father
of Eliud,
15 Eliud the father of Eleazar, Eleazar the father of Matthan, Matthan
the father of Jacob,
16 and Jacob the father of Joseph, the husband of Mary, of whom was born
Jesus, who is called Christ.
17 Thus there were fourteen generations in all from Abraham to David,
fourteen from David to the exile to Babylon, and fourteen from the exile
to the Christ.
18 This is how the birth of Jesus Christ came about: His mother Mary was
pledged to be married to Joseph, but before they came together, she was
found to be with child through the Holy Spirit.
19 Because Joseph her husband was a righteous man and did not want to
expose her to public disgrace, he had in mind to divorce her quietly.
20 But after he had considered this, an angel of the Lord appeared to
him in a dream and said, "Joseph son of David, do not be afraid to take
Mary home as your wife, because what is conceived in her is from the
Holy Spirit.
21 She will give birth to a son, and you are to give him the name Jesus,
because he will save his people from their sins."

--------------------------------------------------
Nou kom die vraag. Volgens die aanhaalings was Josef die 'bloedlyn' maar
nie die vader van Jesus nie. Wat is die 'bloedlyn' dan van Maria? Sy was
wel die moeder van Jesus. Dan nie? So, geneties moet Josef nie in
gedrang kom nie? Of, moet hy dan? Die Bybel sê die genealogie van Jesus
sluit David in (dan moet Josef die biologiese vader van Jesus wees). Of,
is daar so klein foutjie met die vertaling van "she was found to be with
child through the Holy Spirit" en "A record of the genealogy of Jesus
Christ the son of David, the son of Abraham"
Vra maar net!

Ernest

"Elaine" skryf in boodskap news:39ef6210.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kom nou net van my weeklikse jeuggroep van die kerk af...en raai wat ah
> hahahaahah. Ek het nuus vir jou.....slegte nuus. Onthou jy vir Rut? Wel
> Rut was 'n Moabitiese meisie.
Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel [boodskap #35800 is 'n antwoord op boodskap #35765] Do, 19 Oktober 2000 22:05 Na vorige boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gaan maar gerus weer terug na jou kerk toe.
Glo gerus alles wat hulle vir jou sê.
Dit is jou "redding".

Elaine skryf in boodskap news:39ef6210.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kom nou net van my weeklikse jeuggroep van die kerk af...en raai wat ah
> hahahaahah. Ek het nuus vir jou.....slegte nuus. Onthou jy vir Rut? Wel
> Rut was 'n Moabitiese meisie. Hulle was 'n donker nasie.

Was hulle Almal nou ??
En wáár lees jy dit ?

...baie donker soos
> ek die ding verstaan. Rut het besluit om God as haar God te aanvaar.
> ahahahaahah. Anyway......Rut en Boas het 'n seun gehad....sy naam was Obed
> heheheeheh anyway.....Obed was die Oupa van Dawid gewees. Dawid was een van
> die eerste in die voorgeslag of vaders nou van
> Jesus....heheheheheheeh.....so as jy dit nou so wil sien, het Jesus "donker"
> bloed in hom gehad toe Hy mens geword het!!!!!!!
> Gaan lees gerus Rut as jy my nie wil glo nie. Ek dink ek het nou net jou
> teorie oor swart mense wat nie hemel toe kan gaan "to pieces geshot"
>
> Elaine

Ja ! Jy is Briljant !
"Encore ! ... Encore ! ... Encore !"
Vorige onderwerp: Re: Afrikaans bands?
Volgende onderwerp: Re: Boeke van "NP Nortje"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 20:15:40 MGT 2024