Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sondag blues
Sondag blues [boodskap #354] So, 25 Mei 2003 16:14 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote:
> Sit maar by die huis. Ek het 'n Vyfdag werksweek, Maandae tot Vrydae en werk
> elke 2de Saterdag.
>>

Ek het ook 'n vyfdag werkweek, maar as 'n stuk werk moet klaarkom beteken dit niks.

Het jy vriende in die distrik?

Lorinda
Re: Sondag blues [boodskap #355 is 'n antwoord op boodskap #354] So, 25 Mei 2003 16:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
nee

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305250814.34b58104@posting.google.com...
> "Andries" wrote:
>> Sit maar by die huis. Ek het 'n Vyfdag werksweek, Maandae tot Vrydae en werk
>> elke 2de Saterdag.
>>>
>
> Ek het ook 'n vyfdag werkweek, maar as 'n stuk werk moet klaarkom beteken dit niks.
>
> Het jy vriende in die distrik?
>
> Lorinda
Re: Sondag blues [boodskap #382 is 'n antwoord op boodskap #355] So, 25 Mei 2003 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:...
> nee

Wat het jy in Bloemfontein gedoen toe jy daar gebly het Andries?

Lorinda
Re: Sondag blues [boodskap #383 is 'n antwoord op boodskap #382] Ma, 26 Mei 2003 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Rekenaars geswot. A+ en MCSE.

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305251431.4b9d7403@posting.google.com...
> "Andries" wrote in message
news:...
>> nee
>
> Wat het jy in Bloemfontein gedoen toe jy daar gebly het Andries?
>
> Lorinda
Re: Sondag blues [boodskap #388 is 'n antwoord op boodskap #382] Ma, 26 Mei 2003 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote:
> Rekenaars geswot. A+ en MCSE.

Mag ek vra waarom jy nie in Bloemfontein gebly het na jou studies nie?

Lorinda
Re: Sondag blues [boodskap #390 is 'n antwoord op boodskap #388] Ma, 26 Mei 2003 19:46 Na vorige boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek het werk gekry op Clocolan by O.T.K.

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305261136.39ef3b06@posting.google.com...
> "Andries" wrote:
>> Rekenaars geswot. A+ en MCSE.
>
> Mag ek vra waarom jy nie in Bloemfontein gebly het na jou studies nie?
>
> Lorinda
Vorige onderwerp: Biegstuk 2
Volgende onderwerp: Verenigde Volke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 03:58:08 MGT 2024