Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Subie se crap
Re: Subie se crap [boodskap #35474] Vr, 13 Oktober 2000 00:00
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Lofsange!!!

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:8s6s9t$2082$1@news.adamastor.ac.za...
> Subie se gemors is van nou af in my kubervullisblik...
>
Re: Subie se crap [boodskap #35475 is 'n antwoord op boodskap #35474] Vr, 13 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Pieter du Toit  is tans af-lyn  Pieter du Toit
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Die enigste crap is mense wat nie wil veg vir hulle sinne is nie. Ek het al
alles verloor en het weer uit niks uit alles opgebou en hierdie keer gaan
niemand dit weer by af vat nie. My voorvaders moes swoeg en sweet vir alles
wat hulle wou hê, ek moet ook, maar dit lyk my sommige gaan maar net sê de
vat dit dis nou julle sinne. Ek voel almal kry op hul dag wat hulle toekom
as hulle dit verdien.
Subie is volgens my heeltemal reg.
Vorige onderwerp: Re: Rainbow report
Volgende onderwerp: Re: Petrol/Diesel price increase.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 00:39:19 MGT 2024