Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Indian Minors Tobie
Die Indian Minors Tobie [boodskap #35232] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Of hoe spel jy die naam? 'n Paar Indian Minors (kan tog nie miners
wees nie) het in 'n nes wat ek vir bosduiwe gebou het getrek. Die
bosduiwe het probeer maar kon hulle nie keer nie. En hulle bou 'n
vieslike deurmekaar nes (of so lyk dit nog voor hulle klaar is).

Vieslike voëls die. Stap by 'n tortelduif verby wat in vrede op die
gras lê en hap sommer in sy rigting net om hom weg te jaag!

'n Voëlkyker het 'n paar jaar gelede aan my gesê dat hulle voel dat
die regte ding om te doen, is om die Indian Minors dood te maak
wanneer hulle in die hande gekry word. Nie woorde om van 'n voëlkyker
re verwag nie nè! Want - volgens hom (en ek sien dat dit die waarheid
is) die Inian Minors verdryf ander voëls uit hulle neste (skop self
eiers uit) en neem die neste oor. En ook húlle het teelgewoontes wat
'n SA probleem kan word!

Tog is dit mooi voëls met net sulke mooi stemme.

óf is jou kennis betreffende die voëlryk beperk tot papegaaie?

DD
Re: Die Indian Minors [boodskap #35257 is 'n antwoord op boodskap #35232] Sa, 07 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote me a message

: Of hoe spel jy die naam? 'n Paar Indian Minors (kan tog
nie miners
: wees nie) het in 'n nes wat ek vir bosduiwe gebou het
getrek.
~~~~~~~~~
skiet hulle voor daar kleintjies is, of surprize hulle in
die nag met 'n sterk
lig en vra hulle om die omgewing permanent te verlaat. As
hulle nie wil nie, verwyder hulle nes.
~~~~~~~~~
: Die bosduiwe het probeer maar kon hulle nie keer nie. En
hulle bou 'n
: vieslike deurmekaar nes (of so lyk dit nog voor hulle
klaar is).
~~~~~~~~
iets soos 'n kraaines meskien?
~~~~~~~~
: Vieslike voëls die. Stap by 'n tortelduif verby wat in
vrede op die
: gras lê en hap sommer in sy rigting net om hom weg te
jaag!
~~~~~~~~
klink ook bekend ..........
~~~~~~~~
: 'n Voëlkyker het 'n paar jaar gelede aan my gesê dat hulle
voel dat
: die regte ding om te doen, is om die Indian Minors dood te
maak
: wanneer hulle in die hande gekry word.
:Nie woorde om van 'n voëlkyker
: re verwag nie nè!
~~~~~~~~
Nie eintlik nie, maar soos ons flora ook bedreig word deur
indringer plante
behoort die plakker-voëls uitgeroei te word.
~~~~~~~~
:Want - volgens hom (en ek sien dat dit die waarheid
: is) die Inian Minors verdryf ander voëls uit hulle neste (skop self
: eiers uit) en neem die neste oor. En ook húlle het teelgewoontes wat
: 'n SA probleem kan word!
:
: Tog is dit mooi voëls met net sulke mooi stemme.
:
: óf is jou kennis betreffende die voëlryk beperk tot papegaaie?
~~~~~~~~~
Yep, eintlik, maar is lief vir alle voël lewe endemies aan
ons land.
~~~~~~~~~
:
: DD
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Weet nie veel van hulle nie. Wat daai voëlkyker jou vertel
het is waar. die Indiese Minah kom uit ..... wil jy raai?
..... ahhh dis reg ... uit Indië O:-), saam gebring as
troeteldiere en het 'n verpesting geword. Dit het natuurlik
vanaf Durban begin. Hulle dryf inheemse voëls weg uit hulle
endemiese areas. (klink amper na die NRSA) Hoe om hulle uit
te roei weet ek nie. Mens mag nie eers met 'n windbuks in
die dorp skiet nie. Waar dit gaan eindig weet ek nie. Wil jy
my nou sê dat hulle al by jou tuisdorp te kry is? as dit so
is dan is hulle regtig besig om vinniger aan te teel .....
as .... as ..... oh well, jy weet mos ...... anyway, dat
hulle pragtig kan praat is wel so, maar 'n kraai kan ook
mooi praat of mense se woorde na-aap. Dié voëls het
natuurlik nou nie die breinkrag van die edele Macaw nie,
hulle (Minahs) is skelm, uitgeslaap en steel alles wat
blink, (bekend?) hulle is baie soos spreeus, hulle kom in 'n
'gang' en raas, baklei met ander saggeaarde voëls in die
omgewing, as hulle met die voëlbad klaar is, is daar net
str**t, vere en niks meer water oor in die voëlbad nie.
Hulle is soos slakke, waar hulle geloop het, los hulle 'n
sleepsel. hmmm ..... mens kan die gesegde ook toepas op my
dorp na 'n Saterdagoggend ...... :-)
Groete
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: Die Indian Minors Tobie [boodskap #35258 is 'n antwoord op boodskap #35232] Sa, 07 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Christo, en ek het gedink dat dit net papegaai_tipes is wat kan
praat.
Dit was nogal interessant om te sien hoe die bosduif hom 'n paar
klappe gee en hy net een kant toe hop en aanhou bou aan die nes.
Die mens sou weggevlieg het. Daar is heelwat vir ons te leer in die
natuur.

DD

On Sat, 07 Oct 2000 09:24:14 +0200, Chr...@eskom.co.za wrote:

> Davie, hierdie voëls is 'n pes oral maar is eintlik baie intelligent. Het
> mense geken wat een van kleinsaf grootgemaak het. Die affêre het gepraat
> en was soos 'n kind in die huis. Het ook saam met die kinders gespeel.
> Daardie jare was hulle nog nie so volop soos nou nie.
> Maak vir jou een hans groot.
> Groete,
> Christo
> Ek dink die korrekte spelling is India Minah??
>
Re: Die Indian Minors Tobie [boodskap #35259 is 'n antwoord op boodskap #35232] Sa, 07 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Davie, hierdie voëls is 'n pes oral maar is eintlik baie intelligent. Het
mense geken wat een van kleinsaf grootgemaak het. Die affêre het gepraat
en was soos 'n kind in die huis. Het ook saam met die kinders gespeel.
Daardie jare was hulle nog nie so volop soos nou nie.
Maak vir jou een hans groot.
Groete,
Christo
Ek dink die korrekte spelling is India Minah??

Davie Davis wrote:

> Of hoe spel jy die naam? 'n Paar Indian Minors (kan tog nie miners
> wees nie) het in 'n nes wat ek vir bosduiwe gebou het getrek. Die
> bosduiwe het probeer maar kon hulle nie keer nie. En hulle bou 'n
> vieslike deurmekaar nes (of so lyk dit nog voor hulle klaar is).
>
> Vieslike voëls die. Stap by 'n tortelduif verby wat in vrede op die
> gras lê en hap sommer in sy rigting net om hom weg te jaag!
>
> 'n Voëlkyker het 'n paar jaar gelede aan my gesê dat hulle voel dat
> die regte ding om te doen, is om die Indian Minors dood te maak
> wanneer hulle in die hande gekry word. Nie woorde om van 'n voëlkyker
> re verwag nie né! Want - volgens hom (en ek sien dat dit die waarheid
> is) die Inian Minors verdryf ander voëls uit hulle neste (skop self
> eiers uit) en neem die neste oor. En ook hùlle het teelgewoontes wat
> 'n SA probllem kan word!
>
> Tog is dit mooi voëls met net sulke mooi stemme.
>
> òf is jou kennis betreffende die voëlryk beperk tot papegaaie?
>
> DD
Re: Die Indian Minors [boodskap #35299 is 'n antwoord op boodskap #35232] So, 08 Oktober 2000 05:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Tobie, ek smile vir jou tong in die kies verwysings na sekere
ander........hmmm slakke en die nuwe SA. Is tog so waar. In elk geval,
is hulle dan nie tog op 'n manier verwant aan die spreeus en kraaie nie?

Wonder maar net.
Groetnis
Christo

Tobie wrote:

> Davie Davis wrote me a message
>
> : Of hoe spel jy die naam? 'n Paar Indian Minors (kan tog nie miners
> : wees nie) het in 'n nes wat ek vir bosduiwe gebou het getrek.
> ~~~~~~~~~
> skiet hulle voor daar kleintjies is, of surprize hulle in
> die nag met 'n sterk
> lig en vra hulle om die omgewing permanent te verlaat. As
> hulle nie wil nie, verwyder hulle nes.
> ~~~~~~~~~
> : Die bosduiwe het probeer maar kon hulle nie keer nie. En hulle bou 'n
> : vieslike deurmekaar nes (of so lyk dit nog voor hulle klaar is).
> ~~~~~~~~
> iets soos 'n kraaines meskien?
> ~~~~~~~~
> : Vieslike voëls die. Stap by 'n tortelduif verby wat in vrede op die
> : gras lê en hap sommer in sy rigting net om hom weg te jaag!
> ~~~~~~~~
> klink ook bekend ..........
> ~~~~~~~~
> : 'n Voëlkyker het 'n paar jaar gelede aan my gesê dat hulle voel dat
> : die regte ding om te doen, is om die Indian Minors dood te maak
> : wanneer hulle in die hande gekry word.
> :Nie woorde om van 'n voëlkyker
> : re verwag nie né!
> ~~~~~~~~
> Nie eintlik nie, maar soos ons flora ook bedreig word deur
> indringer plante
> behoort die plakker-voëls uitgeroei te word.
> ~~~~~~~~
> :Want - volgens hom (en ek sien dat dit die waarheid
> : is) die Inian Minors verdryf ander voëls uit hulle neste (skop self
> : eiers uit) en neem die neste oor. En ook hùlle het teelgewoontes wat
> : 'n SA probllem kan word!
> :
> : Tog is dit mooi voëls met net sulke mooi stemme.
> :
> : òf is jou kennis betreffende die voëlryk beperk tot papegaaie?
> ~~~~~~~~~
> Yep, eintlik, maar is lief vir alle voël lewe endemies aan
> ons land.
> ~~~~~~~~~
> :
> : DD
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> Weet nie veel van hulle nie. Wat daai voëlkyker jou vertel
> het is waar. die Indiese Minah kom uit ..... wil jy raai?
> ..... ahhh dis reg ... uit Indië O:-), saam gebring as
> troeteldiere en het 'n verpesting geword. Dit het natuurlik
> vanaf Durban begin. Hulle dryf inheemse voëls weg uit hulle
> endemiese areas. (klink amper na die NRSA) Hoe om hulle uit
> te roei weet ek nie. Mens mag nie eers met 'n windbuks in
> die dorp skiet nie. Waar dit gaan eindig weet ek nie. Wil jy
> my nou sê dat hulle al by jou tuisdorp te kry is? as dit so
> is dan is hulle regtig besig om vinniger aan te teel .....
> as .... as ..... oh well, jy weet mos ...... anyway, dat
> hulle pragtig kan praat is wel so, maar 'n kraai kan ook
> mooi praat of mense se woorde na-aap. Dié voëls het
> natuurlik nou nie die breinkrag van die edele Macaw nie,
> hulle (Minahs) is skelm, uitgeslaap en steel alles wat
> blink, (bekend?) hulle is baie soos spreeus, hulle kom in 'n
> 'gang' en raas, baklei met ander saggeaarde voëls in die
> omgewing, as hulle met die voëlbad klaar is, is daar net
> str**t, vere en niks meer water oor in die voëlbad nie.
> Hulle is soos slakke, waar hulle geloop het, los hulle 'n
> sleepsel. hmmm ..... mens kan die gesegde ook toepas op my
> dorp na 'n Saterdagoggend ...... :-)
> Groete
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: Die Indian Minors [boodskap #35304 is 'n antwoord op boodskap #35299] Ma, 09 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
wrote in message
news:39E0020A.85B6BCA@eskom.co.za...
: Tobie, ek smile vir jou tong in die kies verwysings na sekere
: ander........hmmm slakke en die nuwe SA. Is tog so waar. In elk geval,
: is hulle dan nie tog op 'n manier verwant aan die spreeus en kraaie nie?
:
: Wonder maar net.
: Groetnis
: Christo
~~~~~~~~~~
:-))

O:-x

--
Vorige onderwerp: Die Afrikaner
Volgende onderwerp: Rassiste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:54:06 MGT 2024