Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar?
Waar? [boodskap #35155] Do, 05 Oktober 2000 00:00
Ja Nee  is tans af-lyn  Ja Nee
Boodskappe: 14
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Waar kom die sê ding vandaan?

"Wie het jou hok geskud?"

Wie het nog oulike afrikaanse sê goed...?

--

Rudolph Thomas
rud...@iox.co.za
http://www.iox.co.za/

Design, Research and Manufacturing of electronic Products, Ideas and
Solutions.

Get paid cash every time you receive email!
Sign up FREE at:
http://www.MintMail.com/?m=16880
Re: Waar? [boodskap #35156 is 'n antwoord op boodskap #35155] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> Hier's een vir die gedigtante.

Ek dog ek is op jou kill file. Jy isop myne.

Die tannie van die derde taalbeweging
se tuit-kappiekommando.
Re: Waar? [boodskap #35157 is 'n antwoord op boodskap #35155] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Ja Nee" skryf in boodskap news:8rimcc$8fv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waar kom die sê ding vandaan?
>
> "Wie het jou hok geskud?"

Dit kom van die Amerikaanse "who rattled your cage?"

Hier's een vir die gedigtante. "Ek het 'n gediggie gelees en het in my mooi
gedagtes verlore geraak. Dit is 'n vreemde omgewing vir my."

"Die enigste plaasvervanger vir goeie maniere is vinnige reflekse."

"Hoe gouer jy agter raak, hoe meer tyd het jy om op te vang."

"Ervaring is iets wat jy opdoen net nadat jy dit broodnodig gehad het."

"As jy dink niemand gee om nie, mis een of twee rekenings."

"'n Dag sonder sonskyn is soos... nag."

"Ondersteun bakterië... dit is die enigste kultuur wat sommige mense het."
Vorige onderwerp: Op 'n ligter noot
Volgende onderwerp: Re: Het NASA regtig 'n man op die maan laat loop?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 12:39:16 MGT 2024