Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby - 'n politieke speelbal?
Rugby - 'n politieke speelbal? [boodskap #34982] Sa, 30 September 2000 05:54 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Help my.
Is daar ook 'n kwota-stelsel vir ander sportsoorte behalwe rugby in SA?
Ek soek besonderhede.
Re: Rugby - 'n politieke speelbal? [boodskap #35014 is 'n antwoord op boodskap #34982] Ma, 02 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
albert wrote:
>
> Ja, vir mans hokkie. Daarom dat hierdie uitstekende span (geag onder die
> top 8 spanne ter wêreld) moes tuisbly terwyl Sammy ("the Obnoxious")
> Ramsammy en sy 70 "administateurs" in Sydney gaan rinkink het tydens die
> Olimpiese Spele om te verseker dat ons atlete, a la Ramsammy se belofte,
> met 8 medaljes huistoe sou kom.

Samy blame nou die regering ... stout seun!!! Seker bang vir sy job!!
Vorige onderwerp: Re: Rugby - 'n politieke speelbal?
Volgende onderwerp: Krieket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 07:00:58 MGT 2024