Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die vrede is nie vir ons nie.
Die vrede is nie vir ons nie. [boodskap #347] So, 25 Mei 2003 15:28 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:

> Dankie dat jy my daarvan sê. Ek het nie eens soc. culture op my
> nuusleser nou nie en sal dit miskien (net miskien) netnou ook
> op my nuusleser sit.
> Wat wil ek by SCS-AA hê as ons dan soveel vrede het hier?
>
> Dave
>

Ek wil nou nie stories aandra nie, maar ek dink Andries het die vrede
gaan versteur daar... Ons wag nou maar op die nuclear fall-out.

Lorinda
Re: Die vrede is nie vir ons nie. [boodskap #348 is 'n antwoord op boodskap #347] So, 25 Mei 2003 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ek wil nou nie stories aandra nie, maar ek dink Andries het die vrede
> gaan versteur daar... Ons wag nou maar op die nuclear fall-out.
>
> Lorinda



nou wat het gedoen, vertel my ook. : (
Re: Die vrede is nie vir ons nie. [boodskap #353 is 'n antwoord op boodskap #347] So, 25 Mei 2003 16:13 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 25 May 2003 08:28:52 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:


>>
>
> Ek wil nou nie stories aandra nie, maar ek dink Andries het die vrede
> gaan versteur daar... Ons wag nou maar op die nuclear fall-out.
>
> Lorinda


LOL... dit is motivering om te gaan kyk:-)
(Die vrede gaan verteur? Vrede? Daar?)
Nou moet ek gaan kyk want jy sien mos sy onskuldige reaksie hier:-)

Die Vrederegter
Vorige onderwerp: Postale dementia
Volgende onderwerp: Ouma en Oupa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 01:35:12 MGT 2024