Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuus vandag en mal koeie
Nuus vandag en mal koeie [boodskap #3407] Sa, 27 Desember 2003 20:06 na volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Toe ek vanoggend na die nuus luister, weet ek nie of ek moes lag of
huil nie. Daardie verskriklike aardskudding in Iran waar meer as
20,000 mense dood is, en die plek se naam...BAM! Toe praat hulle van
die kar bomme in Irak waar 13 mense dood is....waar? Karbala!
Dit was ernstig en hartseer, alhoewel die name van die plekke my
vandag "gevang" het.
Maar toe hulle begin praat van ons malkoeisiekte wat mos onlangs hier
ontdek was, kon ek nie help om hardop te lag nie. Want, navorsers het
duidelike bewyse dat ons malkoei het van waar gekom? Raai? KANADA!!
;-))))
Vir die wat dalk nie weet nie, daar was nog altyd so "ding" tussen
Amerika en Kanada, en dit is altyd vir my skreeusnaaks as iets gebeur
hier in Amerika, dan kry Kanada die skuld, en andersom. Soos ek ook
al vele kere op die ander ng genoem het, 'n baie goeie fliek wat
hierdie sakie so mooi uitbring is daardie ou fliek van Michael Moore -
Canadian Bacon. Maar elkgeval..,,dit was vir my vreeslik snaaks
vanoggend om dié nuus te gehoor het. Ons malkoei kom toe so wraggies
van Kanada af.....daai Canuck's is up to no good!! Laas met die reuse
power out hier, was dit mos ook hulle skuld. Gie gie gie...
chuckle chuckle....ek beter gaan kyk hoe my beef Bourguignonne
aankom. Dit ruik lekker! :-)
Taalgebruik [boodskap #3408 is 'n antwoord op boodskap #3407] Sa, 27 Desember 2003 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

> .daai Canuck's *** is**** up to no good!!

Terloops, dit is 'n Afrikaanse "is" daardie, Lorinda. Net ingeval jy
skrik vir my Engels. ;-))))
Re: Taalgebruik [boodskap #3410 is 'n antwoord op boodskap #3408] So, 28 Desember 2003 03:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit kom voor asof daar meer as een mal koei in Kanada is.
Re: Taalgebruik [boodskap #3412 is 'n antwoord op boodskap #3408] So, 28 Desember 2003 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> Katryn wrote:
>
>> .daai Canuck's *** is**** up to no good!!
>
> Terloops, dit is 'n Afrikaanse "is" daardie, Lorinda. Net ingeval jy
> skrik vir my Engels. ;-))))

Asof my taalgebruik op hierdie ng my sou toelaat om te praat!:-)As ek
enigsins daaroor sou gedink het sou dit iets in die lyn van "sy is al
net so deurmekaar soos ek" gewees het...:-)En dalk sou ek aan die
Afrikaanse "is" gedink het. Maar net dalk.

Lorinda
Re: Nuus vandag en mal koeie [boodskap #3414 is 'n antwoord op boodskap #3407] So, 28 Desember 2003 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...

> Maar toe hulle begin praat van ons malkoeisiekte wat mos onlangs hier
> ontdek was, kon ek nie help om hardop te lag nie. Want, navorsers het
> duidelike bewyse dat ons malkoei het van waar gekom? Raai? KANADA!!
> ;-))))
> Vir die wat dalk nie weet nie, daar was nog altyd so "ding" tussen
> Amerika en Kanada, en dit is altyd vir my skreeusnaaks as iets gebeur
> hier in Amerika, dan kry Kanada die skuld, en andersom.

LOL! Ek het baie gelag toe ek dit hoor..... Die South Park reeks het
mos ook gereeld na die verhouding met Kanada verwys. Ek dink South
Park the Movie het daaroor gegaan. In elk geval, wat gaan julle doen
omtrent die mal koei aanslag van die Noorde?:-)

Lorinda
Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3415 is 'n antwoord op boodskap #3407] So, 28 Desember 2003 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> chuckle chuckle....ek beter gaan kyk hoe my beef Bourguignonne
> aankom. Dit ruik lekker! :-)

Sien, Katryn, as ons kalkoen eerder as eend voorgesit het op Kersdag
sou dit nie nou vir jou (en my) nodig gewees het om te kook nie. Daar
is mos altyd hope daarvan oor...

Van Kersfees gepraat, ek het toe my comic gekry, en klaar gelees :-(.
Ek het die meeste van die Gaiman storie gehou, maar dit is dalk
partydig - hy is die skrywer van die Sandman.


Lorinda
Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3416 is 'n antwoord op boodskap #3415] So, 28 Desember 2003 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Dec 2003 04:26:53 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Katryn skryf in boodskap news:...
>> chuckle chuckle....ek beter gaan kyk hoe my beef Bourguignonne
>> aankom. Dit ruik lekker! :-)
>
> Sien, Katryn, as ons kalkoen eerder as eend voorgesit het op Kersdag
> sou dit nie nou vir jou (en my) nodig gewees het om te kook nie. Daar
> is mos altyd hope daarvan oor...
>
> Van Kersfees gepraat, ek het toe my comic gekry, en klaar gelees :-(.
> Ek het die meeste van die Gaiman storie gehou, maar dit is dalk
> partydig - hy is die skrywer van die Sandman.
>
>
> Lorinda

Dìt, Lorinda, is hoe my Kersfees geluk het.
Sjampanje langs my bord en kalkoen daarin:-)

DD

ns.
het jy gesien in watter omgewing ek
na Andries soek? :-)
Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3417 is 'n antwoord op boodskap #3416] So, 28 Desember 2003 15:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 28 Dec 2003 17:53:52 +0200, DD wrote:

> Dìt, Lorinda, is hoe my Kersfees geluk het.
> Sjampanje langs my bord en kalkoen daarin:-)
>
> DD

en dìt beteken geensins dat 'n kalkoen in jou bord
'n luck is nie:-)

DD
Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3420 is 'n antwoord op boodskap #3415] So, 28 Desember 2003 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0312280426.2a57ab8a@posting.google.com...
> Katryn wrote in message
news:...
>> chuckle chuckle....ek beter gaan kyk hoe my beef Bourguignonne
>> aankom. Dit ruik lekker! :-)
>
> Sien, Katryn, as ons kalkoen eerder as eend voorgesit het op Kersdag
> sou dit nie nou vir jou (en my) nodig gewees het om te kook nie. Daar
> is mos altyd hope daarvan oor...
>
Zelfs van konijn, Lorinda! We hebben een dag bij mijn schoonouders gegeten
en kregen vandaag de rest van het konijn met pruimen mee naar huis, we
hebben het net op (de kinderen wilden liever een hamburger........Barbaren
:-) )

Roely
Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3421 is 'n antwoord op boodskap #3420] So, 28 Desember 2003 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 28 Dec 2003 19:47:50 +0100, "Roely" wrote:

>
> "Lorinda" wrote in message
> news:4f858c51.0312280426.2a57ab8a@posting.google.com...
>> Katryn wrote in message
> news:...
>>> chuckle chuckle....ek beter gaan kyk hoe my beef Bourguignonne
>>> aankom. Dit ruik lekker! :-)
>>
>> Sien, Katryn, as ons kalkoen eerder as eend voorgesit het op Kersdag
>> sou dit nie nou vir jou (en my) nodig gewees het om te kook nie. Daar
>> is mos altyd hope daarvan oor...
>>
> Zelfs van konijn, Lorinda! We hebben een dag bij mijn schoonouders gegeten
> en kregen vandaag de rest van het konijn met pruimen mee naar huis, we
> hebben het net op (de kinderen wilden liever een hamburger........Barbaren
> :-) )
>
> Roely
>


Konyn, die grootste wild wat julle in Nederland het, né Roely?
Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3422 is 'n antwoord op boodskap #3421] So, 28 Desember 2003 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:ih9uuvc4meriq0gn1m5cgv1o7ffmk7uihe@4ax.com...
> On Sun, 28 Dec 2003 19:47:50 +0100, "Roely" wrote:
>
>
> Konyn, die grootste wild wat julle in Nederland het, ná Roely?
>
>
Als je ze niet tegenhoudt, ondergraven ze Nederland in korte tijd en zakt
ons land voorgoed onder water :-).

Het grootste wild is alleen voorbehouden aan de adel, om te schieten
tenminste. Verder eet Jan en alleman reerug en hertenbiefstuk uit ??

Roely
Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3423 is 'n antwoord op boodskap #3416] So, 28 Desember 2003 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> Dìt, Lorinda, is hoe my Kersfees geluk het.
> Sjampanje langs my bord en kalkoen daarin:-)
>
> DD

Maar was daar pannekoek vir nagereg? Met Karamel stroop?


> ns.
> het jy gesien in watter omgewing ek
> na Andries soek? :-)

O ja, ek is seker dat http://www.speedtraps.co.za Hijackspots hom een
of ander tyd gaan oplewer:-))Veral die spots naby Roodepoort....

Lorinda
Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3424 is 'n antwoord op boodskap #3417] So, 28 Desember 2003 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>>
> en dìt beteken geensins dat 'n kalkoen in jou bord
> 'n luck is nie:-)
>
> DD

Nee, veral nie as ek dit moes kook nie. :-)

Lorinda
Re: Warm spore [boodskap #3425 is 'n antwoord op boodskap #3416] So, 28 Desember 2003 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> ns.
> het jy gesien in watter omgewing ek
> na Andries soek? :-)


Vergeet van Roodepoort!! Hoe ver is Thaba N'Chu van Ficksburg af?

Lorinda
Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3426 is 'n antwoord op boodskap #3422] So, 28 Desember 2003 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> Het grootste wild is alleen voorbehouden aan de adel, om te schieten
> tenminste. Verder eet Jan en alleman reerug en hertenbiefstuk uit ??
>
> Roely
>

O ja, julle Nederlanders het mos, soos die Britte, 'n koning(k)ryk:-)
Wat vir my nog altyd lekker stupid gelyk het:-)))
(Ek weet dat ons 'n staatspresident betaal om niks te doen nie,
maar julle betaal 'n koning én eersteminister om niks te doen nie.
Twee maal so dom soos ons dus:-(

DD
Re: Warm spore [boodskap #3427 is 'n antwoord op boodskap #3425] So, 28 Desember 2003 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Dec 2003 12:07:43 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>>
>> ns.
>> het jy gesien in watter omgewing ek
>> na Andries soek? :-)
>
>
> Vergeet van Roodepoort!! Hoe ver is Thaba N'Chu van Ficksburg af?
>
> Lorinda

So, jy reken hy het ge'Fick' off to Thaba N'Chu?

DD
Re: Nuus vandag en mal koeie [boodskap #3430 is 'n antwoord op boodskap #3414] So, 28 Desember 2003 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>
> LOL! Ek het baie gelag toe ek dit hoor..... Die South Park reeks het
> mos ook gereeld na die verhouding met Kanada verwys. Ek dink South
> Park the Movie het daaroor gegaan. In elk geval, wat gaan julle doen
> omtrent die mal koei aanslag van die Noorde?:-)

Ek het nogal nooit die South Park fliek gesien nie. Het jy? Die
reeks kyk ek ook omtrent nooit nie. Net af en toe as ek per toeval
daarop afkom terwyl ek vir iets anders wag. Maar dit maak sin dat
hulle die Amerikaans/Kanadese koue oorlog sal bespreek. ;-)))
Hehehehe....ja, di snou 'n ding hierdie malkoei van ons wat daar in
Yakima in WA is. Die laaste keer wat ek in Yakima was, het ons 'n 4th
of July vuurwerk vertoning en feestelikhede bygewoon. So, laat ek
eerder niks verder sê oor Yakima nie. ;-))))
Ek hoor vroeër oor die nuus dat die Kanadese nou alweer vir ons
blammeer en sê dat ons al lankal malkoeie gehad het wat ons na hulle
gestuur het, en dat ons die etiket van die koei verander het sodat dit
LYK asof dit van Kanada afkomstig is. En die saga gaan aan....;-)))
Maar ek dink dis 'n komplot van die Kanadese - 'n trojaan. Dis hoe
hulle hulle WMD's hier afgelewer kry. Dan verswelg hulle ons van
binne ons grense af. Een van die dae eet ons almal maple stroop, en
praat van aboot i.p.v about. Eh? Watch net!!
;-)))
Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3431 is 'n antwoord op boodskap #3415] So, 28 Desember 2003 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:


> Sien, Katryn, as ons kalkoen eerder as eend voorgesit het op Kersdag
> sou dit nie nou vir jou (en my) nodig gewees het om te kook nie. Daar
> is mos altyd hope daarvan oor...

Hoe reg is jy! Maar die eend was darem BAIE lekkerder, nè?
Mens kan darem rerig nie meer as 4 mense met 1 eend voed nie. As dit
nie vir die feit was dat my man normaalweg die dye, of watookal mens
die boude of bene (klink NOG erger) noem in Afrikaans, verkies nie,
sou mens net 2 mense kon voed. Ek eet net die bors gedeelte in
elkgeval. En dit kan mens werklik net in 2 deel? Of wat doen jy?

My seun kry netnou 3 vriende oor, en hulle gaan fondue eet. Dis nogal
iets wat uitgesterf het hier. Dit was mos baie gewild in die 60's.
Ons maak nog gereeld kaas fondue, en dit bly vir my lekker voor die
kaggel op 'n kouer wintersaand. Elkgeval, hulle gaan kaas fondue
maak, en daarna gaan ek vir hulle 'n sjokolade fondue maak vir
nagereg. Ek het dit al gemaak, so hy kan dit net vinnig weer warm
maak as hulle reg is daarvoor. Ek het so bietjie Van der Hum likeur
bygevoeg vir smaak, en dit werk toe nogalk heel goed. Dis mos 'n
tipiese Suid Afrikaanse likeur dié Van der Hum. Ken jy dit?
Elkgeval, dit is BAIE goedkoper as Benedictine of ander soortgelyke
spicy likeurs. En nou weet ek dit werk heel lekker saam met sjokolade
ook. ;-))

> Van Kersfees gepraat, ek het toe my comic gekry, en klaar gelees :-(.
> Ek het die meeste van die Gaiman storie gehou, maar dit is dalk
> partydig - hy is die skrywer van die Sandman.

O, ek is baie bly dat jy toe jou comic gekry het!! Ek het gewonder.
:-) Ek moet nou eers ophou gesels, en gaan kyk of daardie seunskind
alles het wat hy nodig het. Jy weet mos hoe seunskinders en mans is.
;-)) Giegie, ek lees juis netnou dat mansmense gaan uitsterf, en dat
hulle "downfall" lê in hulle gene. In Sykes se nuutste boek, Adam's
Curse (hy het ook the seven daughters of Eve geskryf btw), verduidelik
hy mooi hoe en waarom dit gaan gebeur. Yikes, kyk how dwaal ek alweer
af!! ;-)
Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3445 is 'n antwoord op boodskap #3431] Ma, 29 Desember 2003 02:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>>
> Hoe reg is jy! Maar die eend was darem BAIE lekkerder, nè?
> Mens kan darem rerig nie meer as 4 mense met 1 eend voed nie. As dit
> nie vir die feit was dat my man normaalweg die dye, of watookal mens
> die boude of bene (klink NOG erger) noem in Afrikaans, verkies nie,
> sou mens net 2 mense kon voed. Ek eet net die bors gedeelte in
> elkgeval. En dit kan mens werklik net in 2 deel? Of wat doen jy?

Ek stem saam, eend is baie lekkerder as kalkoen. Ek verdeel dit net
soos jy, ek dink nie dit kan op 'n ander manier gedoen word nie (dalk
sal iemand nou hier inspring en my vertel hoe verkeerd ek is:-))


> Ek het so bietjie Van der Hum likeur
> bygevoeg vir smaak, en dit werk toe nogalk heel goed. Dis mos 'n
> tipiese Suid Afrikaanse likeur dié Van der Hum. Ken jy dit?

Nee, ek ken dit glad nie. Ek sal kyk of mens dit hier kan kry. Was die
fondue partytjie toe 'n sukses? Dis 'n gesellige manier van eet.

>
> Giegie, ek lees juis netnou dat mansmense gaan uitsterf, en dat
> hulle "downfall" lê in hulle gene. In Sykes se nuutste boek, Adam's
> Curse (hy het ook the seven daughters of Eve geskryf btw), verduidelik
> hy mooi hoe en waarom dit gaan gebeur. Yikes, kyk how dwaal ek alweer
> af!! ;-)


Michael Moore noem dit mos ook in een van sy boeke. Hy skryf hoe hy
agtergekom het dat daar in sy famile en onder al die ander mense wat
hy ken baie minder seuntjies as meisies gebore word, en dis toe hy die
gedagte gekry het "Nature is killing us off!" Skryf asseblief vir ons
'n bietjie meer oor die Sykes boek as jy 'n kans kry.


Lorinda
Re: Nuus vandag en mal koeie [boodskap #3446 is 'n antwoord op boodskap #3430] Ma, 29 Desember 2003 02:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> Ek het nogal nooit die South Park fliek gesien nie. Het jy? Die
> reeks kyk ek ook omtrent nooit nie. Net af en toe as ek per toeval
> daarop afkom terwyl ek vir iets anders wag. Maar dit maak sin dat
> hulle die Amerikaans/Kanadese koue oorlog sal bespreek. ;-)))

South Park het 'n "cult following" hier, en een van my vriende hou
baie daarvan. So ek het toe die fliek gesien, maar ek was nie
heeltemaal seker of dit die fliek is wat ek onthou of een of ander
episode wat ek gedwing was om na te kyk nie :-)

> Ek hoor vroeër oor die nuus dat die Kanadese nou alweer vir ons
> blammeer en sê dat ons al lankal malkoeie gehad het wat ons na hulle
> gestuur het, en dat ons die etiket van die koei verander het sodat dit
> LYK asof dit van Kanada afkomstig is. En die saga gaan aan....;-)))
> Maar ek dink dis 'n komplot van die Kanadese - 'n trojaan. Dis hoe
> hulle hulle WMD's hier afgelewer kry. Dan verswelg hulle ons van
> binne ons grense af. Een van die dae eet ons almal maple stroop, en
> praat van aboot i.p.v about. Eh? Watch net!!
> ;-)))


Dis nou 'n boksgeveg wat ons gaan dophou! Hou ons op hoogte van sake,
want hier hoor ons maar net 'n klein deeltjie van die saga en dit
klink asof dit vir 'n hele ruk interessant gaan bly.


Lorinda
Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3447 is 'n antwoord op boodskap #3426] Ma, 29 Desember 2003 02:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> O ja, julle Nederlanders het mos, soos die Britte, 'n koning(k)ryk:-)
> Wat vir my nog altyd lekker stupid gelyk het:-)))
> (Ek weet dat ons 'n staatspresident betaal om niks te doen nie,
> maar julle betaal 'n koning én eersteminister om niks te doen nie.
> Twee maal so dom soos ons dus:-(
>
> DD

Daar gaan jy alweer DD! Die Britse eerste minister word nie vir niks
betaal nie, hy val Irak eiehandig binne (wel nou nie heeltemaal nie,
maar poetic licence en so aan), hy sit op Noord-Ierland, hy klou aan
North Sea Oil, hy is 'n besige man! :-)
En ek dink nie die Nederlandse Koningshuis kos die volk soveel as die
Britse koningshuis nie, maar Roely sal ons dalk hier kan help.


Lorinda
Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3449 is 'n antwoord op boodskap #3447] Ma, 29 Desember 2003 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0312281832.48715237@posting.google.com...
> DD skryf in boodskap news:...
>>
>> O ja, julle Nederlanders het mos, soos die Britte, 'n koning(k)ryk:-)
>> Wat vir my nog altyd lekker stupid gelyk het:-)))
>> (Ek weet dat ons 'n staatspresident betaal om niks te doen nie,
>> maar julle betaal 'n koning én eersteminister om niks te doen nie.
>> Twee maal so dom soos ons dus:-(
>>
>> DD
>
> Daar gaan jy alweer DD! Die Britse eerste minister word nie vir niks
> betaal nie, hy val Irak eiehandig binne (wel nou nie heeltemaal nie,
> maar poetic licence en so aan), hy sit op Noord-Ierland, hy klou aan
> North Sea Oil, hy is 'n besige man! :-)
> En ek dink nie die Nederlandse Koningshuis kos die volk soveel as die
> Britse koningshuis nie, maar Roely sal ons dalk hier kan help.
>
Bij ons heeft de vorige eerste minister (minister-president) het koningshuis ingekrompen, in die zin dat hij tegen bepaalde familieleden heeft gezegd dat zij geen staatsinkomen meer krijgen en zelf voor hun brood moeten gaan werken! Verder moeten ministers-president hard werken voor een schamel inkomen: in het bedrijfsleven wordt vele malen meer verdiend voor dezelfde inspanning.
Van de huidige minister-president kan ik weinig goeds vertellen, maar één ding heeft hij toch gedaan: toen de tweede zoon van koninging Beatrix aankondigde met een bepaald meisje te willen trouwen en onze landelijke misdaadreporter bepaalde gegevens over haar boven water kreeg (liefdesbanden gehad met een drugsbaron EN met Mohammed Sacirby, voormalig VN-ambassadeur die nu in de gevangenis zit), heeft hij hun parlementaire toestemming onthouden. Ze mogen wel trouwen, maar komen dan nooit meer op de troon.
Wat de leden van het konigshuis precies doen weet ik niet, maar een land heeft toch een uithangbord nodig en dat kost geld. Wij besparen weer op presidentverkiezingskosten :-)

Roely
Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3464 is 'n antwoord op boodskap #3447] Ma, 29 Desember 2003 18:53 Na vorige boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Dec 2003 18:32:37 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>>
>> O ja, julle Nederlanders het mos, soos die Britte, 'n koning(k)ryk:-)
>> Wat vir my nog altyd lekker stupid gelyk het:-)))
>> (Ek weet dat ons 'n staatspresident betaal om niks te doen nie,
>> maar julle betaal 'n koning én eersteminister om niks te doen nie.
>> Twee maal so dom soos ons dus:-(
>>
>> DD
>
> Daar gaan jy alweer DD! Die Britse eerste minister word nie vir niks
> betaal nie, hy val Irak eiehandig binne (wel nou nie heeltemaal nie,
> maar poetic licence en so aan), hy sit op Noord-Ierland, hy klou aan
> North Sea Oil, hy is 'n besige man! :-)
> En ek dink nie die Nederlandse Koningshuis kos die volk soveel as die
> Britse koningshuis nie, maar Roely sal ons dalk hier kan help.
>
>
> Lorinda

LOL...
Weer 'n bewys dat die uitdrukking LOL geskep is uit
ervaring:-)))))))))

DD
Re: taalgebruik [boodskap #36189 is 'n antwoord op boodskap #3408] Wo, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
SHAME ?????

On Wed, 8 Nov 2000 16:29:24 +0200, wrote:

> die mense se taalgebruik in hierdie nuusgroep is skokkend.
>
> 'n mens moet sommer hulle mond uitwas met sunlight seep...
>
Vorige onderwerp: Van Hase wat pruim
Volgende onderwerp: hallo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 22:37:53 MGT 2024