Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33994 is 'n antwoord op boodskap #33728] Sa, 02 September 2000 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DIEK HENNING[1]  is tans af-lyn  DIEK HENNING[1]
Boodskappe: 8
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
skryf in boodskap news:39ABF651.4CB6A5BC@home.com...
> Vic wrote:
>
>> Hoekom kruit jy almal op hierdie nuusgroep uit. Jy weet nie
>> hoe dit gaan in Suid Afrika nie. Mind you ek weet ook nie regtig nie
>
> Ek kreit nie almal op die nuusgroep uit nie.Sal ek vir jou 'n lysie stuur van
> die wat ek
> nie uitkreit nie?
>
> Gloudina
>
> Maak seker of die spelling "Kruit" of "kreit".

Ek het 'n vermoede dit moet "kryt" wees.

Diek
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #34002 is 'n antwoord op boodskap #33994] Sa, 02 September 2000 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dink jy's reg Diek. Ek kry dit nie in die konteks soos hier gebruik
nie maar die agste hersiene en uitgebreide uitgawe van ' Verklarende
Afrikaanse Woordeboek van Labuschagne - Eksteen ' gebruik die volgende
voorbeeld
'Deur gekryt in 'n sekere toestand bring '

Uit die dae wat Gloudina en ek in dieselfde klas was op
verbeteringskool onthou ek haar stryery oor dinge soos dié.

DD

On Sat, 2 Sep 2000 12:37:44 +0200, "Diek Henning" wrote:

>
> skryf in boodskap news:39ABF651.4CB6A5BC@home.com...
>> Vic wrote:

>>> Hoekom kruit jy almal op hierdie nuusgroep uit. Jy weet nie
>>> hoe dit gaan in Suid Afrika nie. Mind you ek weet ook nie regtig
nie

>> Ek kreit nie almal op die nuusgroep uit nie.Sal ek vir jou 'n
lysie
> stuur van
>> die wat ek
>> nie uitkreit nie?

>> Gloudina

>> Maak seker of die spelling "Kruit" of "kreit".
>
> Ek het 'n vermoede dit moet "kryt" wees.
>
> Diek
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #34005 is 'n antwoord op boodskap #33728] So, 03 September 2000 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ek moet saam stem dit is vreeslik en ek stem saam met n groot straf.

As ek op iemand moet afkom wat met so iets besig is, selfs met n dier sal ek
hom/haar te lyf gaan met een doel en dis om erenstig te beseer. Dis vreeslik
onmenslik selfs diere is nie eens so wreed nie.

Maar wat my pla oor die man is dat die mense wat hom ken nie kan glo dat hy
dit gedoen het nie.

--> En dis wat my pla wat kan een mens aan n ander doen dat hy so kan
"snap". Ai tog, my hart wou breek toe ek daarvan hoor. Hoe 'n 44 jarige[/color]
> besigheidsman van Sasolburg 'n onskuldige swart man, een van sy werknemers,
> met 'n stuk draad aan sy bakkie vasgemaak het en hom 5.4km deur die dorp
> gesleep het. Die polisie het die bloedspoor gevolg na die man se kantoor
> waar hy gaan wegkruip het.
> Die man het vandag in die magistraat verskyn en is borg geweier. Hulle moes
> ook die hof afspan met draad om te keer dat 'n horde swartes die man vang en
> self aan 'n bakkie vasmaak en begin sleep nie
> Sasolburg is my geboorte dorp en hoewel dit maar sleg gaan daar deesdae het
> ek nog nooit van iets so wreed gehoor nie. Dis barbaars en as julle my vra
> verdien so man die doodstraf. Gaan lees ook gerus die hoofberig op
> http://news24.co.za
>
> Elaine
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #34045 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 05 September 2000 10:24 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
DIt is skrikwekkend dat so iets in 'n beskaafde land kan gebeur. Net
jammer dat die ding nou egter weer in 'n wit / swart kwessie verander
word. Maar dan is daar sommige Afrikaans sperkendes wat steeds die
huidige engels sprekende kwalik neem oor die konsentrasie kampe ... .

Elaine wrote:
>
> Ai tog, my hart wou breek toe ek daarvan hoor. Hoe 'n 44 jarige
> besigheidsman van Sasolburg 'n onskuldige swart man, een van sy werknemers,
> met 'n stuk draad aan sy bakkie vasgemaak het en hom 5.4km deur die dorp
> gesleep het. Die polisie het die bloedspoor gevolg na die man se kantoor
> waar hy gaan wegkruip het.
> Die man het vandag in die magistraat verskyn en is borg geweier. Hulle moes
> ook die hof afspan met draad om te keer dat 'n horde swartes die man vang en
> self aan 'n bakkie vasmaak en begin sleep nie
> Sasolburg is my geboorte dorp en hoewel dit maar sleg gaan daar deesdae het
> ek nog nooit van iets so wreed gehoor nie. Dis barbaars en as julle my vra
> verdien so man die doodstraf. Gaan lees ook gerus die hoofberig op
> http://news24.co.za
>
> Elaine
Vorige onderwerp: Konferensie op rassisme
Volgende onderwerp: Nee man mense!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:07:03 MGT 2024