Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Internet deelname grasie aansoek Inisiatief
Toekoms Advies vir: Internet deelname grasie aansoek Inisiatief [boodskap #33666] Vr, 25 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Veral vir die ondersteuning gelewer vir 'n breedvoerige
miv+/vigs debat. Asook om die reisiger te ondersteun tydens sy groei
periode hier. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys,
en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik.
Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag alle Finansieele Instellings en Banke in ons Paradys, en
elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings
vermoë en vasberadenheid. Om 'n groot reeks van produkte en dienste te
verskaf. Verskaffing van werks geleendhede. Internet bank geriewe.
Beleggings advies en pakkette. Ondersteunings tydens geld lenings
transaksies. Veral vir die advertensie van 'n bekende bankgroep, om die
regte belegging te maak - wat een van die sleutels tot sukses is vir
die menige bydraes wat hier gelewer is. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om
die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met Mnr. Mandela, President Mbeki,
Mnr. FW de Klerk, lede en leiers van Politieke Partye in die Parlement
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asook Administratiewe
personeel van internet nuusgroepe. Aangaande die reels en regulasies
aangaande aanvaarbare opmerkings teenoor die President van ons Paradys,
en elders op die Planeet. Op die persoonlike asook professionele vlak
van kommunikasie.

Bekendmaking van reels en regulasies vir deelname aan internet debatte
kan ook verhoog word, deur die Media, aan die persone van ons Paradys,
en elders op die Planeet, indien dit nie alreeds die geval is.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Bekendmaking van reels en regulasies aangaande deelname aan internet
debatte kan asemrowend verhoog word.
Publieke respek vir die President van ons Paradys, en elders op die
Planeet, kan asemrowend verhoog word.
Effektiewe ekonomiese deelname van persone wat aan internet debatte
deelneem, kan asemrowend verhoog word.
Vriendelike multi-kulturele politieke verhoudings kan asemrowend
verhoog word.

Aansoek om grasie, indien persone nie alreeds vrygelaat is:

Wil hoogstens aanraai om grasie te verhoog aan persone, wat oortree het
teenoor die ANC, veral President Mandela, tydens deelname aan gesprekke
op die internet, indien enige. Om verhoging van opgeskorte vonnisse aan
persone te verhoog, in die verband, en/of enige ander prosedure in die
straf prosesref te verhoog om hierdie saak suksesvol te laat verloop,
indien enigsinds moontlik. Ten voordeel van beide leiers van die ANC
asook alle betrokke partye.

Wil voorstel Mnr. FW de Klerk, Kulturele en/of Godsdienstige leiers, om
ondersteuning in hierdie verband te verhoog, wanneer daar met die ANC,
veral Mnr. Mandela en President Mbeki, in die verband beraadslaag word.

Prioriteit aan hierdie saak kan ook verhoog word, indien enigsinds
moontlik. Terugkeer na publieke lewe van persone kan verkieslik verhoog
word voor of op die dag wanneer die groen lig aangaande perdry vir 'n
beter toekoms, waarvoor aangevra word, aangekondig word. Indien die
ANC, veral die leiers van die ANC, in akkoord is hiermee. Byvoorbaat
baie dankie. Dit sal inniglik waardeer word.

Vrylatings vereistes kan ook verhoog word vir persone wat hier grasie
aangebied word, indien enige. Veral, om slegs 'n paar maande na
vrylating, afhangende van die keuse van die ANC, aan nuusgroep
gesprekke deel te neem, indien hulle dit so verkies. Lede van die
publiek kan ook ondersteuning aan bg. persone verhoog, na vrylating. Om
persone te ondersteun om ekonomiese deelname in ons Paradys, en/of
elders op die Planeet, te verhoog.

Dit sal inniglik waardeer word indien 'n fotostatiese afdruk van
hierdie aansoek, tesame met die dag en datum hiervan, asook die e-pos
adres van die reisiger, aan persone verhoog word tydens vrylating,
nadat goedkeuring van die ANC in hierdie verband verleen is, indien
wel. Vir verdere korrespondensie op die persoonlike vlak, indien
vrygelatenes dit so verkies. Veral om die bekendmaking van die primôre
grasie aansoeker in hierdie saak aan vrygelatenes te verhoog.

Wil hoogstens aanraai om 'n uitsondering te maak aangaande grasie
aansoeke, in die reisiger se geval. Vir persone wat aansoeke om grasie
te lewer, dit op die persoonlike vlak in te handig, eerder as om
nuusgroepe te gebruik. Afhangende van die keuse van die ANC, asook
besluitneming strukture wat aan hierdie diens gekoppel is, indien
enige.

Indien hierdie saak onsuksesvol is, indien wel, om deur die Media,
verkieslik die Sondag media, redes vir die standpunt van die ANC, veral
Mnr. Mandela en/of President Mbeki, aangaande hierdie saak te verhoog.
Voor en/of na die groen lig aangaande perdry vir 'n beter toekoms.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Verhoudinge tussen vrygelatenes en die reisiger kan asemrowend verhoog
word, indien die ANC dit so verkies.
Verhoudinge tussen die familie van vrygelatenes en die reisiger kan
asemrowend verhoog word, indien die ANC dit so verkies.

Indien onsuksesvol: Die standpunt van die ANC aangaande hierdie saak
deur die Media kan asemrowend verhoog word.

Desnieteenstaande:
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid is. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

(Hierdie bydrae word slegs in Afrikaans gelewer. Vir voor die hand
liggende redes. Dit sal inniglik waardeer word om hierdie bydrae na
Engels vertaal. Aangesien daar verkies word om met die ANC in Engels te
kommunikeer).

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Toekoms Advies vir: Internet deelname grasie aansoek Inisiatief [boodskap #33693 is 'n antwoord op boodskap #33666] Sa, 26 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Van watse "perdry vir 'n beter toekoms" praat hierdie ou? Het Eugene dit nie al reeds probeer nie?????

reisiger skryf in boodskap news:8o6qvc$no6$1@nnrp1.deja.com...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
> Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
> Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
> deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
> ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
> Planeet. Veral vir die ondersteuning gelewer vir 'n breedvoerige
> miv+/vigs debat. Asook om die reisiger te ondersteun tydens sy groei
> periode hier. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
> Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys,
> en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik.
> Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
> meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Wil ook graag alle Finansieele Instellings en Banke in ons Paradys, en
> elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
> sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings
> vermoë en vasberadenheid. Om 'n groot reeks van produkte en dienste te
> verskaf. Verskaffing van werks geleendhede. Internet bank geriewe.
> Beleggings advies en pakkette. Ondersteunings tydens geld lenings
> transaksies. Veral vir die advertensie van 'n bekende bankgroep, om die
> regte belegging te maak - wat een van die sleutels tot sukses is vir
> die menige bydraes wat hier gelewer is. Insluitend die menige bydraes
> wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om
> die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om
> hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
> Dit word inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
> verhoog.
>
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
> eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
> gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
> dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
>
> Stel voor om ontmoetings te verhoog met Mnr. Mandela, President Mbeki,
> Mnr. FW de Klerk, lede en leiers van Politieke Partye in die Parlement
> van ons Paradys, en elders op die Planeet, asook Administratiewe
> personeel van internet nuusgroepe. Aangaande die reels en regulasies
> aangaande aanvaarbare opmerkings teenoor die President van ons Paradys,
> en elders op die Planeet. Op die persoonlike asook professionele vlak
> van kommunikasie.
>
> Bekendmaking van reels en regulasies vir deelname aan internet debatte
> kan ook verhoog word, deur die Media, aan die persone van ons Paradys,
> en elders op die Planeet, indien dit nie alreeds die geval is.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
> President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
> kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
> President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
> herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
> dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Bekendmaking van reels en regulasies aangaande deelname aan internet
> debatte kan asemrowend verhoog word.
> Publieke respek vir die President van ons Paradys, en elders op die
> Planeet, kan asemrowend verhoog word.
> Effektiewe ekonomiese deelname van persone wat aan internet debatte
> deelneem, kan asemrowend verhoog word.
> Vriendelike multi-kulturele politieke verhoudings kan asemrowend
> verhoog word.
>
> Aansoek om grasie, indien persone nie alreeds vrygelaat is:
>
> Wil hoogstens aanraai om grasie te verhoog aan persone, wat oortree het
> teenoor die ANC, veral President Mandela, tydens deelname aan gesprekke
> op die internet, indien enige. Om verhoging van opgeskorte vonnisse aan
> persone te verhoog, in die verband, en/of enige ander prosedure in die
> straf prosesref te verhoog om hierdie saak suksesvol te laat verloop,
> indien enigsinds moontlik. Ten voordeel van beide leiers van die ANC
> asook alle betrokke partye.
>
> Wil voorstel Mnr. FW de Klerk, Kulturele en/of Godsdienstige leiers, om
> ondersteuning in hierdie verband te verhoog, wanneer daar met die ANC,
> veral Mnr. Mandela en President Mbeki, in die verband beraadslaag word.
>
> Prioriteit aan hierdie saak kan ook verhoog word, indien enigsinds
> moontlik. Terugkeer na publieke lewe van persone kan verkieslik verhoog
> word voor of op die dag wanneer die groen lig aangaande perdry vir 'n
> beter toekoms, waarvoor aangevra word, aangekondig word. Indien die
> ANC, veral die leiers van die ANC, in akkoord is hiermee. Byvoorbaat
> baie dankie. Dit sal inniglik waardeer word.
>
> Vrylatings vereistes kan ook verhoog word vir persone wat hier grasie
> aangebied word, indien enige. Veral, om slegs 'n paar maande na
> vrylating, afhangende van die keuse van die ANC, aan nuusgroep
> gesprekke deel te neem, indien hulle dit so verkies. Lede van die
> publiek kan ook ondersteuning aan bg. persone verhoog, na vrylating. Om
> persone te ondersteun om ekonomiese deelname in ons Paradys, en/of
> elders op die Planeet, te verhoog.
>
> Dit sal inniglik waardeer word indien 'n fotostatiese afdruk van
> hierdie aansoek, tesame met die dag en datum hiervan, asook die e-pos
> adres van die reisiger, aan persone verhoog word tydens vrylating,
> nadat goedkeuring van die ANC in hierdie verband verleen is, indien
> wel. Vir verdere korrespondensie op die persoonlike vlak, indien
> vrygelatenes dit so verkies. Veral om die bekendmaking van die primêre
> grasie aansoeker in hierdie saak aan vrygelatenes te verhoog.
>
> Wil hoogstens aanraai om 'n uitsondering te maak aangaande grasie
> aansoeke, in die reisiger se geval. Vir persone wat aansoeke om grasie
> te lewer, dit op die persoonlike vlak in te handig, eerder as om
> nuusgroepe te gebruik. Afhangende van die keuse van die ANC, asook
> besluitneming strukture wat aan hierdie diens gekoppel is, indien
> enige.
>
> Indien hierdie saak onsuksesvol is, indien wel, om deur die Media,
> verkieslik die Sondag media, redes vir die standpunt van die ANC, veral
> Mnr. Mandela en/of President Mbeki, aangaande hierdie saak te verhoog.
> Voor en/of na die groen lig aangaande perdry vir 'n beter toekoms.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Verhoudinge tussen vrygelatenes en die reisiger kan asemrowend verhoog
> word, indien die ANC dit so verkies.
> Verhoudinge tussen die familie van vrygelatenes en die reisiger kan
> asemrowend verhoog word, indien die ANC dit so verkies.
>
> Indien onsuksesvol: Die standpunt van die ANC aangaande hierdie saak
> deur die Media kan asemrowend verhoog word.
>
> Desnieteenstaande:
> Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
> Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
> Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
> neem.
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
>
> Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
> asof dit u laaste geleendheid is. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
> inniglik waardeer.
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
> beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
> d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
>
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
> een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
> waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
> ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
> Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
> asb.
>
> (Hierdie bydrae word slegs in Afrikaans gelewer. Vir voor die hand
> liggende redes. Dit sal inniglik waardeer word om hierdie bydrae na
> Engels vertaal. Aangesien daar verkies word om met die ANC in Engels te
> kommunikeer).
>
>
>
> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
> Before you buy.
Re: Toekoms Advies vir: Internet deelname grasie aansoek Inisiatief [boodskap #33694 is 'n antwoord op boodskap #33666] Sa, 26 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Machiel  is tans af-lyn  Machiel
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Reisiger

Dankie dat jy ons elke nou en dan vermaak... Dit raak nou egter bietjie
afgesaag, hier in ons paradys en elders op die planeet... Ek wil graag lees
wat jy sê, maar die cliché's raak vir my nou net een te veel.

Machiel
Re: Toekoms Advies vir: Internet deelname grasie aansoek Inisiatief [boodskap #33713 is 'n antwoord op boodskap #33693] So, 27 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dink julle die ou is gedwelm?
Ek lees nie gewoonlik die goed wat hy kwytraak nie (nou ook nie) maar
toe ek sien hier is reaksie op, toe kyk ek wie lees dit dan..

Daar is mos 'n plek met die naam van Saanab of so iets wat hom sal kan
help. Hulle weet hoe om te werk met mense wat op 'n trip is.
Re: Toekoms Advies vir: Internet deelname grasie aansoek Inisiatief [boodskap #33770 is 'n antwoord op boodskap #33693] Ma, 28 Augustus 2000 05:23 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie perd is op sy eie reis; ingekruip totaal verward
Grahame wrote in message ...
Van watse "perdry vir 'n beter toekoms" praat hierdie ou? Het Eugene dit nie al reeds probeer nie?????
reisiger wrote in message
news:8o6qvc$no6$1@nnrp1.deja.com...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
> Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
> Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
> deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
> ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
> Planeet. Veral vir die ondersteuning gelewer vir 'n breedvoerige
> miv+/vigs debat. Asook om die reisiger te ondersteun tydens sy groei
> periode hier. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
> Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys,
> en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik.
> Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
> meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Wil ook graag alle Finansieele Instellings en Banke in ons Paradys, en
> elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
> sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings
> vermoë en vasberadenheid. Om 'n groot reeks van produkte en dienste te
> verskaf. Verskaffing van werks geleendhede. Internet bank geriewe.
> Beleggings advies en pakkette. Ondersteunings tydens geld lenings
> transaksies. Veral vir die advertensie van 'n bekende bankgroep, om die
> regte belegging te maak - wat een van die sleutels tot sukses is vir
> die menige bydraes wat hier gelewer is. Insluitend die menige bydraes
> wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om
> die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om
> hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
> Dit word inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
> verhoog.
>
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
> eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
> gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
> dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
>
> Stel voor om ontmoetings te verhoog met Mnr. Mandela, President Mbeki,
> Mnr. FW de Klerk, lede en leiers van Politieke Partye in die Parlement
> van ons Paradys, en elders op die Planeet, asook Administratiewe
> personeel van internet nuusgroepe. Aangaande die reels en regulasies
> aangaande aanvaarbare opmerkings teenoor die President van ons Paradys,
> en elders op die Planeet. Op die persoonlike asook professionele vlak
> van kommunikasie.
>
> Bekendmaking van reels en regulasies vir deelname aan internet debatte
> kan ook verhoog word, deur die Media, aan die persone van ons Paradys,
> en elders op die Planeet, indien dit nie alreeds die geval is.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
> President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
> kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
> President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
> herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
> dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Bekendmaking van reels en regulasies aangaande deelname aan internet
> debatte kan asemrowend verhoog word.
> Publieke respek vir die President van ons Paradys, en elders op die
> Planeet, kan asemrowend verhoog word.
> Effektiewe ekonomiese deelname van persone wat aan internet debatte
> deelneem, kan asemrowend verhoog word.
> Vriendelike multi-kulturele politieke verhoudings kan asemrowend
> verhoog word.
>
> Aansoek om grasie, indien persone nie alreeds vrygelaat is:
>
> Wil hoogstens aanraai om grasie te verhoog aan persone, wat oortree het
> teenoor die ANC, veral President Mandela, tydens deelname aan gesprekke
> op die internet, indien enige. Om verhoging van opgeskorte vonnisse aan
> persone te verhoog, in die verband, en/of enige ander prosedure in die
> straf prosesref te verhoog om hierdie saak suksesvol te laat verloop,
> indien enigsinds moontlik. Ten voordeel van beide leiers van die ANC
> asook alle betrokke partye.
>
> Wil voorstel Mnr. FW de Klerk, Kulturele en/of Godsdienstige leiers, om
> ondersteuning in hierdie verband te verhoog, wanneer daar met die ANC,
> veral Mnr. Mandela en President Mbeki, in die verband beraadslaag word.
>
> Prioriteit aan hierdie saak kan ook verhoog word, indien enigsinds
> moontlik. Terugkeer na publieke lewe van persone kan verkieslik verhoog
> word voor of op die dag wanneer die groen lig aangaande perdry vir 'n
> beter toekoms, waarvoor aangevra word, aangekondig word. Indien die
> ANC, veral die leiers van die ANC, in akkoord is hiermee. Byvoorbaat
> baie dankie. Dit sal inniglik waardeer word.
>
> Vrylatings vereistes kan ook verhoog word vir persone wat hier grasie
> aangebied word, indien enige. Veral, om slegs 'n paar maande na
> vrylating, afhangende van die keuse van die ANC, aan nuusgroep
> gesprekke deel te neem, indien hulle dit so verkies. Lede van die
> publiek kan ook ondersteuning aan bg. persone verhoog, na vrylating. Om
> persone te ondersteun om ekonomiese deelname in ons Paradys, en/of
> elders op die Planeet, te verhoog.
>
> Dit sal inniglik waardeer word indien 'n fotostatiese afdruk van
> hierdie aansoek, tesame met die dag en datum hiervan, asook die e-pos
> adres van die reisiger, aan persone verhoog word tydens vrylating,
> nadat goedkeuring van die ANC in hierdie verband verleen is, indien
> wel. Vir verdere korrespondensie op die persoonlike vlak, indien
> vrygelatenes dit so verkies. Veral om die bekendmaking van die primêre
> grasie aansoeker in hierdie saak aan vrygelatenes te verhoog.
>
> Wil hoogstens aanraai om 'n uitsondering te maak aangaande grasie
> aansoeke, in die reisiger se geval. Vir persone wat aansoeke om grasie
> te lewer, dit op die persoonlike vlak in te handig, eerder as om
> nuusgroepe te gebruik. Afhangende van die keuse van die ANC, asook
> besluitneming strukture wat aan hierdie diens gekoppel is, indien
> enige.
>
> Indien hierdie saak onsuksesvol is, indien wel, om deur die Media,
> verkieslik die Sondag media, redes vir die standpunt van die ANC, veral
> Mnr. Mandela en/of President Mbeki, aangaande hierdie saak te verhoog.
> Voor en/of na die groen lig aangaande perdry vir 'n beter toekoms.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Verhoudinge tussen vrygelatenes en die reisiger kan asemrowend verhoog
> word, indien die ANC dit so verkies.
> Verhoudinge tussen die familie van vrygelatenes en die reisiger kan
> asemrowend verhoog word, indien die ANC dit so verkies.
>
> Indien onsuksesvol: Die standpunt van die ANC aangaande hierdie saak
> deur die Media kan asemrowend verhoog word.
>
> Desnieteenstaande:
> Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
> Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
> Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
> neem.
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
>
> Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
> asof dit u laaste geleendheid is. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
> inniglik waardeer.
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
> beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
> d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
>
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
> een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
> waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
> ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
> Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
> asb.
>
> (Hierdie bydrae word slegs in Afrikaans gelewer. Vir voor die hand
> liggende redes. Dit sal inniglik waardeer word om hierdie bydrae na
> Engels vertaal. Aangesien daar verkies word om met die ANC in Engels te
> kommunikeer).
>
Vorige onderwerp: Verander
Volgende onderwerp: Callie en Monique kom huis toe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 05:08:06 MGT 2024