Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Armgatte
Armgatte [boodskap #33609] Di, 22 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Sas Kloppers  is tans af-lyn  Sas Kloppers
Boodskappe: 29
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Lyk my dit loop in jul gene, Dries?

On Tue, 15 Aug 2000 20:30:25 +0200, "Dries Venter"
wrote:

> Teresa,
>
> Dit hang seker af wat jy beskou as armgat, maar ek het so grootgeword, en my
> Pa-hulle ook. My Oupa was 'n bywoner. Jy moet miskien kom laat ek jou
> bietjie in Pretoria-Noord gaan wys waar bly armgat Afrikaners. Net omdat jy
> dalk beskermd en in 'n middelklas of beter huis grootgeword het, moenie die
> aanname maak dat almal so grootgeword het nie.
>
> Dries
>
Re: Armgatte [boodskap #33623 is 'n antwoord op boodskap #33609] Wo, 23 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Waarskynlik ja. Maar oorerwing is net een helfte van die prentjie.
Gelukkig is my gene nie so sleg soos joune nie. (Grappie. Ek kon dit net
nie weerstaan om jou siel uit te trek nie!) Op 'n ernstiger noot, dink jy
Teresa (of wie dit ookal mag wees - lyk my dis 'n deurmekaarspul daar) was
geregverdig om te sê dat daar nooit iets soos 'n arm Afrkianer was nie?

Dries
wrote in message
news:39a2e09f.85184118@news.acenet.co.za...
> Lyk my dit loop in jul gene, Dries?
>
>
> On Tue, 15 Aug 2000 20:30:25 +0200, "Dries Venter"
> wrote:
>
>> Teresa,
>>
>> Dit hang seker af wat jy beskou as armgat, maar ek het so grootgeword, en my
>> Pa-hulle ook. My Oupa was 'n bywoner. Jy moet miskien kom laat ek jou
>> bietjie in Pretoria-Noord gaan wys waar bly armgat Afrikaners. Net omdat jy
>> dalk beskermd en in 'n middelklas of beter huis grootgeword het, moenie die
>> aanname maak dat almal so grootgeword het nie.
>>
>> Dries
>>
>
Re: Armgatte [boodskap #33624 is 'n antwoord op boodskap #33609] Wo, 23 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ou skimjan - die afrikaners / boere was almal armgatte gewees - sommige nou
nog. Maar onthou daar was die wat vermoënd was/is - die wat as
joiners/hensoppers/hanskakies/town-guards bekend gestaan het, en nie soveel
verliese in die BO gelei nie.
Klink my verraad lê ook in genes?
wrote in message
news:39a2e09f.85184118@news.acenet.co.za...
> Lyk my dit loop in jul gene, Dries?
>
>
> On Tue, 15 Aug 2000 20:30:25 +0200, "Dries Venter"
> wrote:
>
>> Teresa,
>>
>> Dit hang seker af wat jy beskou as armgat, maar ek het so grootgeword, en my
>> Pa-hulle ook. My Oupa was 'n bywoner. Jy moet miskien kom laat ek jou
>> bietjie in Pretoria-Noord gaan wys waar bly armgat Afrikaners. Net omdat jy
>> dalk beskermd en in 'n middelklas of beter huis grootgeword het, moenie die
>> aanname maak dat almal so grootgeword het nie.
>>
>> Dries
>>
>
Re: Armgatte [boodskap #33664 is 'n antwoord op boodskap #33609] Vr, 25 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Aan wie het jy nou eintlik dié antwoord gerig? Ek hoop aan "Teresa", anders
het jy nou 'n kluit voor mý deur gelos vir niks. Ons was (en sommige is nog
steeds) almal armgatte en bywoners (vandaar Sas se verwysing na "gene"), en
sover ek weet, was daar nie hanskakies en hensoppers of joiners onder ons
lot nie. My ouma-hulle het voor die Engelse gevlug en uit die
konsentrasiekampe gebly deurdat goedgesinde swartes hulle in grotte
weggesteek het daar in Frankfort se omgewing.

Dries Venter

"Baasjan" skryf in boodskap news:39a40a4b$0$228@helios.is.co.za...
> Ou skimjan - die afrikaners / boere was almal armgatte gewees - sommige nou
> nog. Maar onthou daar was die wat vermoënd was/is - die wat as
> joiners/hensoppers/hanskakies/town-guards bekend gestaan het, en nie soveel
> verliese in die BO gelei nie.
> Klink my verraad lê ook in genes?
> wrote in message
> news:39a2e09f.85184118@news.acenet.co.za...
>> Lyk my dit loop in jul gene, Dries?
>>
>>
>> On Tue, 15 Aug 2000 20:30:25 +0200, "Dries Venter"
>> wrote:
>>
>>> Teresa,
>>>
>>> Dit hang seker af wat jy beskou as armgat, maar ek het so grootgeword, en my
>>> Pa-hulle ook. My Oupa was 'n bywoner. Jy moet miskien kom laat ek jou
>>> bietjie in Pretoria-Noord gaan wys waar bly armgat Afrikaners. Net omdat jy
>>> dalk beskermd en in 'n middelklas of beter huis grootgeword het, moenie die
>>> aanname maak dat almal so grootgeword het nie.
>>>
>>> Dries
>>>
>>
>
Re: Armgatte [boodskap #33690 is 'n antwoord op boodskap #33609] Sa, 26 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
n Mens kry n klomp armgat Afrikaners wat nog mens is,wat nog omgee vir sy
medemens en hulle laaste geld of kos sal gee vir sy medemens. Dan kry jy van
die "ryk" Afrikaner wat erger is as varke wat liewer sal sien dat ander
kripeer as om iets te doen om te help.

Hulle sit in hulle groot huise met hulle groot karre en vet bankrekeninge
maar verder het hulle niks nie. Baie kere is daar nie eers liefde in die
huis nie.

Dan bly ek maar n armgat.

Reenen van Niekerk

Dries Venter skryf in boodskap news:8o6f1q$8sm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Aan wie het jy nou eintlik dié antwoord gerig? Ek hoop aan "Teresa", anders
> het jy nou 'n kluit voor mý deur gelos vir niks. Ons was (en sommige is nog
> steeds) almal armgatte en bywoners (vandaar Sas se verwysing na "gene"), en
> sover ek weet, was daar nie hanskakies en hensoppers of joiners onder ons
> lot nie. My ouma-hulle het voor die Engelse gevlug en uit die
> konsentrasiekampe gebly deurdat goedgesinde swartes hulle in grotte
> weggesteek het daar in Frankfort se omgewing.
>
> Dries Venter
>
> "Baasjan" wrote in message
> news:39a40a4b$0$228@helios.is.co.za...
>> Ou skimjan - die afrikaners / boere was almal armgatte gewees - sommige nou
>> nog. Maar onthou daar was die wat vermoënd was/is - die wat as
>> joiners/hensoppers/hanskakies/town-guards bekend gestaan het, en nie soveel
>> verliese in die BO gelei nie.
>> Klink my verraad lê ook in genes?
>> wrote in message
>> news:39a2e09f.85184118@news.acenet.co.za...
>>> Lyk my dit loop in jul gene, Dries?
>>>
>>>
>>> On Tue, 15 Aug 2000 20:30:25 +0200, "Dries Venter"
>>> wrote:
>>>
>>>> Teresa,
>>>>
>>>> Dit hang seker af wat jy beskou as armgat, maar ek het so grootgeword, en my
>>>> Pa-hulle ook. My Oupa was 'n bywoner. Jy moet miskien kom laat ek jou
>>>> bietjie in Pretoria-Noord gaan wys waar bly armgat Afrikaners. Net omdat jy
>>>> dalk beskermd en in 'n middelklas of beter huis grootgeword het, moenie die
>>>> aanname maak dat almal so grootgeword het nie.
>>>>
>>>> Dries
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Diensverskaffer
Volgende onderwerp: Aangaande "honour killings"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 12:02:18 MGT 2024