Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Diensverskaffer
Re: Diensverskaffer [boodskap #33646] Do, 24 Augustus 2000 00:00
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Ja SAIX. Hulle diens is gratis, maar jy betaal vir jou foonoproepe

Dankie Elaine. hoe kry mens 'n rekening by hulle? Ek het so na hulle
webwerf gekyk maak ek kyk dit heel mis. Het hulle 'n online registrasie?

Vic
Re: Diensverskaffer [boodskap #33647 is 'n antwoord op boodskap #33646] Do, 24 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gaan na www.xsinet.co.za en laai die sagteware af , betaal eenmalig R 150
and dit is dit

Krokkie#

Elaine wrote in message ...
> Jammer ek het nou net 'n draai op saix se site gaan maak en hulle is van die
> begin van die jaar af nie meer gratis nie.
>
> Elaine wrote in message
> news:39a52933.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja SAIX. Hulle diens is gratis, maar jy betaal vir jou foonoproepe

>
>
Vorige onderwerp: "skeiding"
Volgende onderwerp: Uys Krige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 09:29:52 MGT 2024