Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nee man mense!!
Nee man mense!! [boodskap #33545 is 'n antwoord op boodskap #33554] So, 20 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waar kom die lelike spulletjie en gevloekery tog nou vandaan? Het julle
verveeld geraak en toe maar besluit om mekaar te begin slegsê. Nee man
mense as julle mekaar wil afjak en vreeslike goed oor en weer wil gooi, doen
dit met julle private e-mails. Die nuusgroep is nie die speelgrond vir
julle "flame wars" nie.
Ek's seker daarvan die oorgrote meerderheid wil dit nie sien nie, en hoewel
dit vreeslik prettig is om te lees is dit nie die plek nie.

Groete
Elaine
Re: Nee man mense!! [boodskap #33554 is 'n antwoord op boodskap #33545] So, 20 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:39a0119c.0@news1.mweb.co.za...
> Waar kom die lelike spulletjie en gevloekery tog nou vandaan? Het julle
> verveeld geraak en toe maar besluit om mekaar te begin slegsê. Nee man
> mense as julle mekaar wil afjak en vreeslike goed oor en weer wil gooi, doen
> dit met julle private e-mails. Die nuusgroep is nie die speelgrond vir
> julle "flame wars" nie.
> Ek's seker daarvan die oorgrote meerderheid wil dit nie sien nie, en hoewel
> dit vreeslik prettig is om te lees is dit nie die plek nie.
>
> Groete
> Elaine
>

Hoor Hoor...

Vic
Re: Nee man mense!! [boodskap #33602 is 'n antwoord op boodskap #33554] Di, 22 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sas Kloppers  is tans af-lyn  Sas Kloppers
Boodskappe: 29
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Skuus Elaine.

;-)

On Sun, 20 Aug 2000 08:46:54 +0200, "Elaine" wrote:

> Waar kom die lelike spulletjie en gevloekery tog nou vandaan? Het julle
> verveeld geraak en toe maar besluit om mekaar te begin slegsê. Nee man
> mense as julle mekaar wil afjak en vreeslike goed oor en weer wil gooi, doen
> dit met julle private e-mails. Die nuusgroep is nie die speelgrond vir
> julle "flame wars" nie.
> Ek's seker daarvan die oorgrote meerderheid wil dit nie sien nie, en hoewel
> dit vreeslik prettig is om te lees is dit nie die plek nie.
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Nee man mense!! [boodskap #33618 is 'n antwoord op boodskap #33554] Wo, 23 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
VOLLIE!!!!!! My Vollie? Dankie vir die ondersteuning!! heheheheheh

Elaine

Vollie skryf in boodskap news:39a50569$0$226@hades.is.co.za...
> Elaine,
>
> Ek sekondeer !!!!!!!!1
>
> Groete
>
> Vollie
Re: Nee man mense!! [boodskap #33619 is 'n antwoord op boodskap #33554] Wo, 23 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag skuus man!! Sommige mense moet werk jy weet. heheheeh

Vollie skryf in boodskap news:39a50790$0$231@helios.is.co.za...
> Dis ek ja, JOU Vollie - jy stuur mos nie meer vir my e-pos nie...!!??
>
> Hoe moet ek dan nou voel...???
>
> Vollie
Re: Nee man mense!! [boodskap #33633 is 'n antwoord op boodskap #33554] Do, 24 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vollie  is tans af-lyn  Vollie
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Terloops, Elaine,

Dit lyk of jou PC se datum en tyd nie lekker reg is nie...??

Ek het werk om te doen - ons gesels weer later...

Mooi bly

Vollie

Elaine skryf in boodskap news:39a50f0b.0@news1.mweb.co.za...
> Ag skuus man!! Sommige mense moet werk jy weet. heheheeh
>
> Vollie wrote in message
> news:39a50790$0$231@helios.is.co.za...
>> Dis ek ja, JOU Vollie - jy stuur mos nie meer vir my e-pos nie...!!??
>>
>> Hoe moet ek dan nou voel...???
>>
>> Vollie
>
Re: Nee man mense!! [boodskap #33634 is 'n antwoord op boodskap #33554] Do, 24 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vollie  is tans af-lyn  Vollie
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Elaine,

Ek sekondeer !!!!!!!!1

Groete

Vollie

Elaine skryf in boodskap news:39a0119c.0@news1.mweb.co.za...[/color]
> Waar kom die lelike spulletjie en gevloekery tog nou vandaan? Het julle
> verveeld geraak en toe maar besluit om mekaar te begin slegsê. Nee man
> mense as julle mekaar wil afjak en vreeslike goed oor en weer wil gooi, doen
> dit met julle private e-mails. Die nuusgroep is nie die speelgrond vir
> julle "flame wars" nie.
> Ek's seker daarvan die oorgrote meerderheid wil dit nie sien nie, en hoewel
> dit vreeslik prettig is om te lees is dit nie die plek nie.
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Nee man mense!! [boodskap #33635 is 'n antwoord op boodskap #33554] Do, 24 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vollie  is tans af-lyn  Vollie
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dis ek ja, JOU Vollie - jy stuur mos nie meer vir my e-pos nie...!!??

Hoe moet ek dan nou voel...???

Vollie

Elaine skryf in boodskap news:39a506be.0@news1.mweb.co.za...
> VOLLIE!!!!!! My Vollie? Dankie vir die ondersteuning!! heheheheheh
>
> Elaine
>
> Vollie wrote in message
> news:39a50569$0$226@hades.is.co.za...
>> Elaine,
>>
>> Ek sekondeer !!!!!!!!1
>>
>> Groete
>>
>> Vollie
>
Re: Nee man mense!! [boodskap #33636 is 'n antwoord op boodskap #33554] Do, 24 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sas Kloppers  is tans af-lyn  Sas Kloppers
Boodskappe: 29
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Luister ou boeta, ek was op die Usenet voor die meeste mense van die
Internet af geweet het. My Internet rekening het al so tien of meer
jaar gelede bestaan.

...of praat jy dalk nou met Elaine?

;-)

On Thu, 24 Aug 2000 21:03:20 +0200, Lou wrote:

>
>
> s...@acenet.co.za wrote:

>> Skuus Elaine.

>> ;-)

>> On Sun, 20 Aug 2000 08:46:54 +0200, "Elaine"
>> wrote:
>> Die nuusgroep is nie die speelgrond vir julle "flame wars" nie.
>>> Ek's seker daarvan die oorgrote meerderheid wil dit nie sien nie, en hoewel
>>> dit vreeslik prettig is om te lees is dit nie die plek nie.
>>>
>
> Laaaannnkk voor jy die nuusgroepie is di eeerste tweede derde en vierde
> flame wars al hier geveg! As jy nie daarvan laaik nie, ignoreer dit -
> dit is die USenet ... FLAME WARS rule ok? :)
Re: Nee man mense!! [boodskap #33637 is 'n antwoord op boodskap #33554] Do, 24 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
s...@acenet.co.za wrote:
>
> Skuus Elaine.
>
> ;-)
>
> On Sun, 20 Aug 2000 08:46:54 +0200, "Elaine"
> wrote:
> Die nuusgroep is nie die speelgrond vir julle "flame wars" nie.
>> Ek's seker daarvan die oorgrote meerderheid wil dit nie sien nie, en hoewel
>> dit vreeslik prettig is om te lees is dit nie die plek nie.
>>

Laaaannnkk voor jy die nuusgroepie is di eeerste tweede derde en vierde
flame wars al hier geveg! As jy nie daarvan laaik nie, ignoreer dit -
dit is die USenet ... FLAME WARS rule ok? :)
Re: Nee man mense!! [boodskap #33655 is 'n antwoord op boodskap #33554] Vr, 25 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sas Kloppers  is tans af-lyn  Sas Kloppers
Boodskappe: 29
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek was saam met Ina Sonnenmoser en Anthony Gerada van die eerste mense
wat op die Internet was deur Digitec. Dit was wel 'n BBS maar ons het
SLIP gebruik nog voordat mense geweet het so iets bestaan. Meeste
mense het op daardie stadium nie eers besef dat daar goeters soos
BBS'e was nie. So, jy's die een wat kak praat. As jy my nie wil glo
nie, kontak SAIX en vra hulle wie het die Internet in hierdie land
ingebring, wie was die eerste ISP wn wat het van hulle geword.

On Fri, 25 Aug 2000 11:15:00 +0200, "hotnotsgot" wrote:

> Sas, nou praat jy kak! Graag hoor ek wie tien of meer jaar terug jou service
> provider was...
>
> From:
>> Luister ou boeta, ek was op die Usenet voor die meeste mense van die
>> Internet af geweet het. My Internet rekening het al so tien of meer
>> jaar gelede bestaan.
>
Re: Nee man mense!! [boodskap #33656 is 'n antwoord op boodskap #33554] Vr, 25 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sas Kloppers  is tans af-lyn  Sas Kloppers
Boodskappe: 29
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek moan g'n. Ek was die eerste mens wat van Fidonet afgeskop het. Toe
was ek die eerste mens wat Fidonet gecrash get.

On Fri, 25 Aug 2000 13:53:11 +0200, Lou wrote:

> Dan moet jy mos weet flame wars is 'n deel van ongemodereerde groepe ...
> so wat moan jy dan so??
>
> s...@acenet.co.za wrote:

>> Luister ou boeta, ek was op die Usenet voor die meeste mense van die
>> Internet af geweet het. My Internet rekening het al so tien of meer
>> jaar gelede bestaan.

>> ....of praat jy dalk nou met Elaine?

>> ;-)

>> On Thu, 24 Aug 2000 21:03:20 +0200, Lou
>> wrote:

>>>
>>>
>>> s...@acenet.co.za wrote:
>>
>>>> Skuus Elaine.
>>
>>>> ;-)
>>
>>>> On Sun, 20 Aug 2000 08:46:54 +0200, "Elaine"
>>>> wrote:
>>>> Die nuusgroep is nie die speelgrond vir julle "flame wars" nie.
>>>> >Ek's seker daarvan die oorgrote meerderheid wil dit nie sien nie, en hoewel
>>>> >dit vreeslik prettig is om te lees is dit nie die plek nie.
>>>> >
>>>
>>> Laaaannnkk voor jy die nuusgroepie is di eeerste tweede derde en vierde
>>> flame wars al hier geveg! As jy nie daarvan laaik nie, ignoreer dit -
>>> dit is die USenet ... FLAME WARS rule ok? :)
Re: Nee man mense!! [boodskap #33657 is 'n antwoord op boodskap #33554] Vr, 25 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ha ha!!! Nou nie wat ek Internet sou noem nie... Ons teleteks is beter as
dit!!! Sas is seker al met sy Commodore 64 op die "net" gewees!!! Foeitog,
party mense is met so min tevrede...

Elaine: Seker BELTEL. Dis al wat daar was 10 of meer jaar gelede
Re: Nee man mense!! [boodskap #33658 is 'n antwoord op boodskap #33554] Vr, 25 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Sas, nou praat jy kak! Graag hoor ek wie tien of meer jaar terug jou service
provider was...

From:
> Luister ou boeta, ek was op die Usenet voor die meeste mense van die
> Internet af geweet het. My Internet rekening het al so tien of meer
> jaar gelede bestaan.
Re: Nee man mense!! [boodskap #33659 is 'n antwoord op boodskap #33554] Vr, 25 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sas Kloppers  is tans af-lyn  Sas Kloppers
Boodskappe: 29
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
My eerste modem was 'n Octacom 300 baud. Toe ek 'n 1200 modem kry was
ek in die hemel. Vandag het ek 2 bonded 128k lyne en dis steeds nie
genoeg nie.

On Sat, 26 Aug 2000 09:20:49 +0200, "Elaine" wrote:

> Gits ek sal nooit vergeet toe my man, 5 jaar gelede sy eerste modem gekoop
> het nie. Ons het toe net begin uitgaan. Hy was so in sy noppies met sy 14
> 400 kbs, modem en sy beltel "subscription" hy kon bars!! hehhehehehe die
> internet is nog baie jonk in SA.
>
> hotnotsgot wrote in message
> news:o9tp5.653$ci2.16964@zonnet-reader-1...
>> Ha ha!!! Nou nie wat ek Internet sou noem nie... Ons teleteks is beter as
>> dit!!! Sas is seker al met sy Commodore 64 op die "net" gewees!!! Foeitog,
>> party mense is met so min tevrede...

>> Elaine: Seker BELTEL. Dis al wat daar was 10 of meer jaar gelede



>
Re: Nee man mense!! [boodskap #33660 is 'n antwoord op boodskap #33554] Vr, 25 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dan moet jy mos weet flame wars is 'n deel van ongemodereerde groepe ...
so wat moan jy dan so??

s...@acenet.co.za wrote:
>
> Luister ou boeta, ek was op die Usenet voor die meeste mense van die
> Internet af geweet het. My Internet rekening het al so tien of meer
> jaar gelede bestaan.
>
> ....of praat jy dalk nou met Elaine?
>
> ;-)
>
> On Thu, 24 Aug 2000 21:03:20 +0200, Lou
> wrote:
>
>>
>>
>> s...@acenet.co.za wrote:
>
>>> Skuus Elaine.
>
>>> ;-)
>
>>> On Sun, 20 Aug 2000 08:46:54 +0200, "Elaine"
>>> wrote:
>>> Die nuusgroep is nie die speelgrond vir julle "flame wars" nie.
>>>> Ek's seker daarvan die oorgrote meerderheid wil dit nie sien nie, en hoewel
>>>> dit vreeslik prettig is om te lees is dit nie die plek nie.
>>>>
>>
>> Laaaannnkk voor jy die nuusgroepie is di eeerste tweede derde en vierde
>> flame wars al hier geveg! As jy nie daarvan laaik nie, ignoreer dit -
>> dit is die USenet ... FLAME WARS rule ok? :)
Re: Nee man mense!! [boodskap #33700 is 'n antwoord op boodskap #33554] Sa, 26 Augustus 2000 04:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Seker BELTEL. Dis al wat daar was 10 of meer jaar gelede

hotnotsgot skryf in boodskap news:ePqp5.633$ci2.16610@zonnet-reader-1...
> Sas, nou praat jy kak! Graag hoor ek wie tien of meer jaar terug jou service
> provider was...
>
> From:
>> Luister ou boeta, ek was op die Usenet voor die meeste mense van die
>> Internet af geweet het. My Internet rekening het al so tien of meer
>> jaar gelede bestaan.
>
Re: Nee man mense!! [boodskap #33704 is 'n antwoord op boodskap #33554] Sa, 26 Augustus 2000 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gits ek sal nooit vergeet toe my man, 5 jaar gelede sy eerste modem gekoop
het nie. Ons het toe net begin uitgaan. Hy was so in sy noppies met sy 14
400 kbs, modem en sy beltel "subscription" hy kon bars!! hehhehehehe die
internet is nog baie jonk in SA.

hotnotsgot skryf in boodskap news:o9tp5.653$ci2.16964@zonnet-reader-1...
> Ha ha!!! Nou nie wat ek Internet sou noem nie... Ons teleteks is beter as
> dit!!! Sas is seker al met sy Commodore 64 op die "net" gewees!!! Foeitog,
> party mense is met so min tevrede...
>
> Elaine: Seker BELTEL. Dis al wat daar was 10 of meer jaar gelede
>
Re: Nee man mense!! [boodskap #33709 is 'n antwoord op boodskap #33554] So, 27 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
wrote in message
news:39a57920.93710299@news.acenet.co.za...
> Luister ou boeta, ek was op die Usenet voor die meeste mense van die
> Internet af geweet het. My Internet rekening het al so tien of meer
> jaar gelede bestaan.
Pity you never found any manners in that time.

--
Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
Re: Nee man mense!! [boodskap #33844 is 'n antwoord op boodskap #33554] Di, 29 Augustus 2000 06:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Sas

Meneer, jy lees nie wat ek sê nie... Ek glo dat jy die eerste in SA was wat
Internet gehad het. Die hele nuusgroep is saam met jou bly daaroor!!!

Ek het dit oor tien of meer jaar terug... Ek mag verkeerd wees, of agter die
klip, maar ek het nie in die 80's (tien of meer jaar terug) geweet van
Internet nie, en ek wil so "bold" wees om te sê: Jy ook nie!!!

schreef in berichtnieuws
39a6bd97.5983682@news.acenet.co.za...
> Ek was saam met Ina Sonnenmoser en Anthony Gerada van die eerste mense
> wat op die Internet was deur Digitec. Dit was wel 'n BBS maar ons het
> SLIP gebruik nog voordat mense geweet het so iets bestaan. Meeste
> mense het op daardie stadium nie eers besef dat daar goeters soos
> BBS'e was nie. So, jy's die een wat kak praat. As jy my nie wil glo
> nie, kontak SAIX en vra hulle wie het die Internet in hierdie land
> ingebring, wie was die eerste ISP wn wat het van hulle geword.
>
>
> On Fri, 25 Aug 2000 11:15:00 +0200, "hotnotsgot" wrote:
>
>> Sas, nou praat jy kak! Graag hoor ek wie tien of meer jaar terug jou service
>> provider was...
>>
>> From:
>>> Luister ou boeta, ek was op die Usenet voor die meeste mense van die
>>> Internet af geweet het. My Internet rekening het al so tien of meer
>>> jaar gelede bestaan.
>>
>
Re: Nee man mense!! [boodskap #33846 is 'n antwoord op boodskap #33554] Di, 29 Augustus 2000 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Sas, wat gebruik jy om twee 128k lyne te bond??? Dis 'n ernstige vraag,
hoor. Ek weet van twee 64's. Moet jy PRI hê, of kan jy twee BRI's bond om
256 te kry?

schreef :

> Vandag het ek 2 bonded 128k lyne en dis steeds nie
> genoeg nie.
Re: Nee man mense!! [boodskap #34052 is 'n antwoord op boodskap #33554] Di, 05 September 2000 12:25 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
So jy breg maar net?

s...@acenet.co.za wrote:
>
> Ek moan g'n. Ek was die eerste mens wat van Fidonet afgeskop het. Toe
> was ek die eerste mens wat Fidonet gecrash get.
Vorige onderwerp: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie
Volgende onderwerp: Callie en Monique
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 03:25:26 MGT 2024