Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat's volgende?
Wat's volgende? [boodskap #33508] Do, 17 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Levi's bring die einde van die maand 'n reeks van vier baadjies uit met
ingeboude selfone en MP3 spelers van Philips...
Re: Wat's volgende? [boodskap #33527 is 'n antwoord op boodskap #33508] Vr, 18 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Pet met ingeboude brein vir Ferdi? Hoef nie meer as drie selle te h^e
nie ...

Ferdi Greyling wrote:
>
> On Thu, 17 Aug 2000 15:51:01 +0200, "hotnotsgot" wrote:
>
> met
>> ingeboude selfone en MP3 spelers van Philips...
>
> 'n Kravat met 'n ingeboude selfoon vir Lou?
Vorige onderwerp: Suid Afrikaanse Vroue
Volgende onderwerp: Uilspieel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:51:37 MGT 2024