Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die nuwe SA krimmenele
Die nuwe SA krimmenele [boodskap #33415 is 'n antwoord op boodskap #33457] Di, 15 Augustus 2000 05:49 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek kry sopas 'n oproep van my suster wat nou alweer deurgeloop het deur die
nuwe SA.
So 'n maand of wat terug het swartes ingebreek en goed gesteel. Hulle het
toe geelektrifiseerde heinings regrondom hulle huis laat sit. Sy bel my
vanoggend en se dat hulle hulle hek voor van die spoor afgetel het en die
bakkie op die motorweg gesteel. Dit was so 5 uur vanoggend gewees , glo 5
van hulle. Die buurman oorkant die staat het uitgekom toe hulle die bakkie
in die staat afgestoot het. Die ironie van die saak is dat my swaer
gewoonlik 5 uur Vrystaat toe ry , maar vanoggend het hy verslaap. Dus het
hulle vir hom gewag om die garage deure oop te maak en al die karre te steel
en die bakkies vol te laai. Hulle bly in Kempton Park , 'n plek waar mens
nou nie meer moet kom nie.

In 94 is 'n rots in die water gegooi en die kringe begin nou al hoe nader
kom. Dit SAL ons almal eendig bereik , net 'n kwessie van tyd.

Krokkie
Re: Die nuwe SA krimmenele [boodskap #33416 is 'n antwoord op boodskap #33415] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Jy't 'n páár b's oorgeslaan, Ferdi. Ek het hulle goedgunstiglik vir jou
gehilite:
Dries

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:399f3cec.19667146@news.is.co.za...
> On Tue, 15 Aug 2000 11:54:37 +0200, boer...@eskom.co.za wrote:
>
> Hoertjie (sorry my key_b_oard is stukkend, die letter wat na "a" kom
> werk nie op die oom_b_lik nie. Dit tik 'n "h" in die plek daarvan), daar
> is een reuse verskil tussen 'n kriminele daad en rasse-helediging.
> Hegin die onderskeid te maak.
> In fact, om iemand op rasse-grondslag te _b_eledig kom op sy eie hitter
> nahy daaraan om 'n kriminele daad te wees.
>
> Hegin om vadersnaam dink oor die goed. Jy maak ander Afrikaners se
> naam gat met jou optrede.
>
> Hulle moet in die wereld leef wat jy en ander rassiste skep. Hulle
> moet keer op keer moeite doen om die skade te herstel wat julle
> aanrig.
Re: Die nuwe SA krimmenele [boodskap #33417 is 'n antwoord op boodskap #33415] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Aug 2000 11:54:37 +0200, boer...@eskom.co.za wrote:

Hoertjie (sorry my keyboard is stukkend, die letter wat na "a" kom
werk nie op die oomblik nie. Dit tik 'n "h" in die plek daarvan), daar
is een reuse verskil tussen 'n kriminele daad en rasse-helediging.
Hegin die onderskeid te maak.
In fact, om iemand op rasse-grondslag te beledig kom op sy eie hitter
nahy daaraan om 'n kriminele daad te wees.

Hegin om vadersnaam dink oor die goed. Jy maak ander Afrikaners se
naam gat met jou optrede.

Hulle moet in die wereld leef wat jy en ander rassiste skep. Hulle
moet keer op keer moeite doen om die skade te herstel wat julle
aanrig.

enigsins sal help sodat jy die misdaad vryspring,miskien sal hulle darem[/color]
> simpatiek teenoor jou wees en jou nie doodskiet nie.
>
> Boertjie>>
Re: Die nuwe SA krimmenele [boodskap #33418 is 'n antwoord op boodskap #33415] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Aug 2000 07:49:47 +0200, "Krokkie" wrote:

<<So 'n maand of wat terug het swartes ........>>>>>

en

<<In 94 is 'n rots in die water gegooi en die kringe begin nou al hoe
nader>>

En dit sal jou die een of ander tyd dwing om jou rassisme in die oe te
staar.
Re: Die nuwe SA krimmenele [boodskap #33457 is 'n antwoord op boodskap #33415] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gruwel,gaan hang jou ANC lidmaatkaartjie aan jou voorhek en kyk of dit jou
enigsins sal help sodat jy die misdaad vryspring,miskien sal hulle darem
simpatiek teenoor jou wees en jou nie doodskiet nie.

Boertjie

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 15 Aug 2000 07:49:47 +0200, "Krokkie" wrote:
>
> nader>>
>
> En dit sal jou die een of ander tyd dwing om jou rassisme in die oe te
> staar.
Re: Die nuwe SA krimmenele [boodskap #33463 is 'n antwoord op boodskap #33457] Wo, 16 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Aug 2000 20:36:43 +0200, "Dries Venter" wrote:

<<>Jy't 'n páár b's oorgeslaan, Ferdi. Ek het hulle goedgunstiglik vir jou
>gehilite:
>Dries>>

Ag jy weet mos hoe tegnologie is. Nou werk dit, dan werk dit nie....

Miskien is dit omdat ek 'n paar keyboards gebruik het in 'n poging om
met die man/vrou/lizette? te kommunikeer. Lyk my sommige van die
keyboards het gewerk.

>
>"Ferdi Greyling" <ferd...@icon.co.za> wrote in message news:399f3cec...@news.is.co.za...
>> On Tue, 15 Aug 2000 11:54:37 +0200, boer...@eskom.co.za wrote:
>>
>> Hoertjie (sorry my key_b_oard is stukkend, die letter wat na "a" komv
>> werk nie op die oom_b_lik nie. Dit tik 'n "h" in die plek daarvan), daar
>> is een reuse verskil tussen 'n kriminele daad en rasse-helediging.
>> Hegin die onderskeid te maak.
>> In fact, om iemand op rasse-grondslag te _b_eledig kom op sy eie hitter
>> nahy daaraan om 'n kriminele daad te wees.
>>
>> Hegin om vadersnaam dink oor die goed. Jy maak ander Afrikaners se
>> naam gat met jou optrede.
>>
>> Hulle moet in die wereld leef wat jy en ander rassiste skep. Hulle
>> moet keer op keer moeite doen om die skade te herstel wat julle
>> aanrig.
>
Vorige onderwerp: toets
Volgende onderwerp: Die bakgat spinnerakker - www.eep.co.za
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 16:15:26 MGT 2024