Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » 'n Meerdoelige woord soos min!
'n Meerdoelige woord soos min! [boodskap #33329] Vr, 11 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Mako Shark  is tans af-lyn  Mako Shark
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Seker een van die mees interessante woorde in Afrikaans, is die woord "Fok".
Dit is 'n wonderbaarlike woord wat deur sy klank alleen dinge soos pyn,
plesier, liefde en haat beskryf. Die woord "fok" kan ook in 'n klomp
grammatikale kontekse gebruik word.

Dit kan as 'n werkwoord gebruik word (Jan fok Koos op)
En kan na die verlede tyd verwys (Jan het vir Koos opgefok),
Asook na die toekoms (Jan gaan vir Koos opfok).
Dit kan ook in die lydende vorm gebruik word (Koos is deur Jan opgefok).
Dit kan ook as aksie werkwoord (Jan gee fokken om)

Of passiewe werkwoord (Jan gee nie eintlik 'n fok om nie).
Dit word ook gebruik as 'n selfstandige naamwoord (Ek's gefok)
Of 'n bywoord (Sarie is fokken mooi),
'n Tussenwerpsel (My fok, dis laat)
Of saam met ander woorde (Sarie is dom, fok, sy's onnosel).
Soos u kan sien het min woorde die aanpasbaarheid van die woord fok.

Behalwe die seksuele konnotasie kan die woord baie situasies beskryf soos:
01. Groete - Hoe de fok gaan dit met jou?
02. Opdrag - Kyk fokken voor jou.
03. Opgee - Ag nee, fokkit.
04. Moeilikheid - Nou's ons gefok.
05. Aggressie - Fok jou!
06. Afguns - Fok my!
07. Verwarring - Wat de fok ?..?
08. Sukkel - Ek fokken verstaan nie.
09. Wanhoop - Fokkit tog.
10. Bewondering- Dis befok.
11. Misnoee - Wat de fok gaan hier aan?
12. Verlore - Waar de fok is ons ?
13. Ongeloof - Ongefokkenlooflik.
14. Retaliasie - Jou fokken gat, man.
15. Ontkenning - Ek weet van fokkol.
16. Pyn - Eina fok! Of Dis fokken seer!
17. Onsimpatiek - Wie gee 'n fok om.
18. Suspisie - Wie de fok is jy ?
19. Paniek - Maak dat julle fokken wegkom.
20. Aanwysings - Fok weg !
21. Teenstand - Not 'n fok !
22. Instemming - Ag OK, fok.

T.o.v.

Tyd: "Half fokken tien"
Politiek: "Die fokken NP"
Besigheid: "Hoe de fok het jy die werk gekry ?"
Anatomie: "Jou fokken gat !"

Dis ook al deur baie bekende mense in bekende situasies gebruik:

"Waar kom al die fokken Zoeloes vandaan ?" Bloedrivier
"Waar kom al die fokken water vandaan ?" Kaptein van die Titanic
"Dis nie 'n regte fokken mes nie" Verwoerd
"Wie gaan fokken uitvind ?" Dirk Coetzee
"Koppe gaan fokken rol" Die Franse Revolusie
"Laat die fokken vrou bestuur" Kaptein van die Challenger
"Watter fokken kaart ?" Moses in die woestyn
"Enige fokken idioot kan dit verstaan" Einstein
"Man, dit fokken lyk soos sy" Picasso
"Hoe die fok werk jy dit uit ?" Pythagoras
"Jy wil wat op die fokken plafon he ?" Michaelangelo
"Hoekom? Want dis fokken daar" Edmund Hillary
"OK, vat die fokken kar" Tydens 'n highjack
"Verspreide buie my fokken gat" Noag
"Is jy seker die fokken kondome is oraait ?" Zuma
"Die fokken perd is befok, man!" Eugene Terreblanche
"Jy's seker nie fokken ernstig nie" Goliat
"Die fokken berg het al baie so gemaak" Pompei
"Wat die fok was dit ?" Hiroshima
"Watter fokken helikopter ?" Joe Modise
"Ek's fokken jammer" Tyson
"Dis nie my fokken handskoen nie" OJ Simpson
"Watse fokken orgaan?" Chris Barnhard
"640k is fokken genoeg vir enigiemand" Bill Gates
"Tiek! Plons! Fok!" Gary Player
"Watse fokken blou vlag is dit ?" Jacques Villenueve
"Dis nie fokken tamatiesous nie" Gorbachev
"Ag, die fokken ou slooitjie" Evil Knievel
"Ek kom fokken terug" Schwartzenegger
"Nie geroer nie, fok, geskud!" Roger Moore
"Maak my fokken dag!" Clint Eastwood
"Het iemand 'n fokken lighter ?" Laaste oomblikke op die Hindenburg
"Watse fokken grimering ?" Nataniel
"Watse fokken nosejob ?" Barbara Streisand
"Pasop die fokken pilaa....." Dodi Al-Fayed en Princess Di
Re: 'n Meerdoelige woord soos min! [boodskap #33345 is 'n antwoord op boodskap #33329] Sa, 12 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Normaalweg bly dit maar 'n vieslike woord soos ook 'n paar ander woorde maar ek
moes darem smile vir jou beskrywing.
Christo

Mako Shark wrote:

> Seker een van die mees interessante woorde in Afrikaans, is die woord "Fok".
> Dit is 'n wonderbaarlike woord wat deur sy klank alleen dinge soos pyn,
> plesier, liefde en haat beskryf. Die woord "fok" kan ook in 'n klomp
> grammatikale kontekse gebruik word.
>
> Dit kan as 'n werkwoord gebruik word (Jan fok Koos op)
> En kan na die verlede tyd verwys (Jan het vir Koos opgefok),
> Asook na die toekoms (Jan gaan vir Koos opfok).
> Dit kan ook in die lydende vorm gebruik word (Koos is deur Jan opgefok).
> Dit kan ook as aksie werkwoord (Jan gee fokken om)
>
> Of passiewe werkwoord (Jan gee nie eintlik 'n fok om nie).
> Dit word ook gebruik as 'n selfstandige naamwoord (Ek's gefok)
> Of 'n bywoord (Sarie is fokken mooi),
> 'n Tussenwerpsel (My fok, dis laat)
> Of saam met ander woorde (Sarie is dom, fok, sy's onnosel).
> Soos u kan sien het min woorde die aanpasbaarheid van die woord fok.
>
> Behalwe die seksuele konnotasie kan die woord baie situasies beskryf soos:
> 01. Groete - Hoe de fok gaan dit met jou?
> 02. Opdrag - Kyk fokken voor jou.
> 03. Opgee - Ag nee, fokkit.
> 04. Moeilikheid - Nou's ons gefok.
> 05. Aggressie - Fok jou!
> 06. Afguns - Fok my!
> 07. Verwarring - Wat de fok ?..?
> 08. Sukkel - Ek fokken verstaan nie.
> 09. Wanhoop - Fokkit tog.
> 10. Bewondering- Dis befok.
> 11. Misnoee - Wat de fok gaan hier aan?
> 12. Verlore - Waar de fok is ons ?
> 13. Ongeloof - Ongefokkenlooflik.
> 14. Retaliasie - Jou fokken gat, man.
> 15. Ontkenning - Ek weet van fokkol.
> 16. Pyn - Eina fok! Of Dis fokken seer!
> 17. Onsimpatiek - Wie gee 'n fok om.
> 18. Suspisie - Wie de fok is jy ?
> 19. Paniek - Maak dat julle fokken wegkom.
> 20. Aanwysings - Fok weg !
> 21. Teenstand - Not 'n fok !
> 22. Instemming - Ag OK, fok.
>
> T.o.v.
>
> Tyd: "Half fokken tien"
> Politiek: "Die fokken NP"
> Besigheid: "Hoe de fok het jy die werk gekry ?"
> Anatomie: "Jou fokken gat !"
>
> Dis ook al deur baie bekende mense in bekende situasies gebruik:
>
> "Waar kom al die fokken Zoeloes vandaan ?" Bloedrivier
> "Waar kom al die fokken water vandaan ?" Kaptein van die Titanic
> "Dis nie 'n regte fokken mes nie" Verwoerd
> "Wie gaan fokken uitvind ?" Dirk Coetzee
> "Koppe gaan fokken rol" Die Franse Revolusie
> "Laat die fokken vrou bestuur" Kaptein van die Challenger
> "Watter fokken kaart ?" Moses in die woestyn
> "Enige fokken idioot kan dit verstaan" Einstein
> "Man, dit fokken lyk soos sy" Picasso
> "Hoe die fok werk jy dit uit ?" Pythagoras
> "Jy wil wat op die fokken plafon he ?" Michaelangelo
> "Hoekom? Want dis fokken daar" Edmund Hillary
> "OK, vat die fokken kar" Tydens 'n highjack
> "Verspreide buie my fokken gat" Noag
> "Is jy seker die fokken kondome is oraait ?" Zuma
> "Die fokken perd is befok, man!" Eugene Terreblanche
> "Jy's seker nie fokken ernstig nie" Goliat
> "Die fokken berg het al baie so gemaak" Pompei
> "Wat die fok was dit ?" Hiroshima
> "Watter fokken helikopter ?" Joe Modise
> "Ek's fokken jammer" Tyson
> "Dis nie my fokken handskoen nie" OJ Simpson
> "Watse fokken orgaan?" Chris Barnhard
> "640k is fokken genoeg vir enigiemand" Bill Gates
> "Tiek! Plons! Fok!" Gary Player
> "Watse fokken blou vlag is dit ?" Jacques Villenueve
> "Dis nie fokken tamatiesous nie" Gorbachev
> "Ag, die fokken ou slooitjie" Evil Knievel
> "Ek kom fokken terug" Schwartzenegger
> "Nie geroer nie, fok, geskud!" Roger Moore
> "Maak my fokken dag!" Clint Eastwood
> "Het iemand 'n fokken lighter ?" Laaste oomblikke op die Hindenburg
> "Watse fokken grimering ?" Nataniel
> "Watse fokken nosejob ?" Barbara Streisand
> "Pasop die fokken pilaa....." Dodi Al-Fayed en Princess Di
Re: 'n Meerdoelige woord soos min! [boodskap #33346 is 'n antwoord op boodskap #33329] Sa, 12 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dot  is tans af-lyn  dot
Boodskappe: 20
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
mmmmmmmmmmmm
amper soos casper de vries se vraag wat is in 'n woord ... buite die
landsgrense beteken enige vieslike woord niks soos by wanneer die yslandse
huisvrou vir haar man pap maak en hom 'n keuse gee tussen slap pap of stywe
pap maar in plaas van pap gebruik sy die woord k%k.....
laat mens dink ... diep stuk daardie
he he he

Mako Shark skryf in boodskap news:39944e34$0$230@hades.is.co.za...
> Seker een van die mees interessante woorde in Afrikaans, is die woord "Fok".
> Dit is 'n wonderbaarlike woord wat deur sy klank alleen dinge soos pyn,
> plesier, liefde en haat beskryf. Die woord "fok" kan ook in 'n klomp
> grammatikale kontekse gebruik word.
>
> Dit kan as 'n werkwoord gebruik word (Jan fok Koos op)
> En kan na die verlede tyd verwys (Jan het vir Koos opgefok),
> Asook na die toekoms (Jan gaan vir Koos opfok).
> Dit kan ook in die lydende vorm gebruik word (Koos is deur Jan opgefok).
> Dit kan ook as aksie werkwoord (Jan gee fokken om)
>
> Of passiewe werkwoord (Jan gee nie eintlik 'n fok om nie).
> Dit word ook gebruik as 'n selfstandige naamwoord (Ek's gefok)
> Of 'n bywoord (Sarie is fokken mooi),
> 'n Tussenwerpsel (My fok, dis laat)
> Of saam met ander woorde (Sarie is dom, fok, sy's onnosel).
> Soos u kan sien het min woorde die aanpasbaarheid van die woord fok.
>
> Behalwe die seksuele konnotasie kan die woord baie situasies beskryf soos:
> 01. Groete - Hoe de fok gaan dit met jou?
> 02. Opdrag - Kyk fokken voor jou.
> 03. Opgee - Ag nee, fokkit.
> 04. Moeilikheid - Nou's ons gefok.
> 05. Aggressie - Fok jou!
> 06. Afguns - Fok my!
> 07. Verwarring - Wat de fok ?..?
> 08. Sukkel - Ek fokken verstaan nie.
> 09. Wanhoop - Fokkit tog.
> 10. Bewondering- Dis befok.
> 11. Misnoee - Wat de fok gaan hier aan?
> 12. Verlore - Waar de fok is ons ?
> 13. Ongeloof - Ongefokkenlooflik.
> 14. Retaliasie - Jou fokken gat, man.
> 15. Ontkenning - Ek weet van fokkol.
> 16. Pyn - Eina fok! Of Dis fokken seer!
> 17. Onsimpatiek - Wie gee 'n fok om.
> 18. Suspisie - Wie de fok is jy ?
> 19. Paniek - Maak dat julle fokken wegkom.
> 20. Aanwysings - Fok weg !
> 21. Teenstand - Not 'n fok !
> 22. Instemming - Ag OK, fok.
>
>
> T.o.v.
>
> Tyd: "Half fokken tien"
> Politiek: "Die fokken NP"
> Besigheid: "Hoe de fok het jy die werk gekry ?"
> Anatomie: "Jou fokken gat !"
>
> Dis ook al deur baie bekende mense in bekende situasies gebruik:
>
> "Waar kom al die fokken Zoeloes vandaan ?" Bloedrivier
> "Waar kom al die fokken water vandaan ?" Kaptein van die Titanic
> "Dis nie 'n regte fokken mes nie" Verwoerd
> "Wie gaan fokken uitvind ?" Dirk Coetzee
> "Koppe gaan fokken rol" Die Franse Revolusie
> "Laat die fokken vrou bestuur" Kaptein van die Challenger
> "Watter fokken kaart ?" Moses in die woestyn
> "Enige fokken idioot kan dit verstaan" Einstein
> "Man, dit fokken lyk soos sy" Picasso
> "Hoe die fok werk jy dit uit ?" Pythagoras
> "Jy wil wat op die fokken plafon he ?" Michaelangelo
> "Hoekom? Want dis fokken daar" Edmund Hillary
> "OK, vat die fokken kar" Tydens 'n highjack
> "Verspreide buie my fokken gat" Noag
> "Is jy seker die fokken kondome is oraait ?" Zuma
> "Die fokken perd is befok, man!" Eugene Terreblanche
> "Jy's seker nie fokken ernstig nie" Goliat
> "Die fokken berg het al baie so gemaak" Pompei
> "Wat die fok was dit ?" Hiroshima
> "Watter fokken helikopter ?" Joe Modise
> "Ek's fokken jammer" Tyson
> "Dis nie my fokken handskoen nie" OJ Simpson
> "Watse fokken orgaan?" Chris Barnhard
> "640k is fokken genoeg vir enigiemand" Bill Gates
> "Tiek! Plons! Fok!" Gary Player
> "Watse fokken blou vlag is dit ?" Jacques Villenueve
> "Dis nie fokken tamatiesous nie" Gorbachev
> "Ag, die fokken ou slooitjie" Evil Knievel
> "Ek kom fokken terug" Schwartzenegger
> "Nie geroer nie, fok, geskud!" Roger Moore
> "Maak my fokken dag!" Clint Eastwood
> "Het iemand 'n fokken lighter ?" Laaste oomblikke op die Hindenburg
> "Watse fokken grimering ?" Nataniel
> "Watse fokken nosejob ?" Barbara Streisand
> "Pasop die fokken pilaa....." Dodi Al-Fayed en Princess Di
>
Re: 'n Meerdoelige woord soos min! [boodskap #33376 is 'n antwoord op boodskap #33329] So, 13 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
ha ha En wat vind je dan van dit........
Die hond ( of elk ander dier waarmee teveel op ras geteeld is ( dit zeggen
ze toch zo in het ZA?? )
is kapot gefokt.......( heeft dus niet de goede eigenschappen meer of heeft
tengevolge daarvan een
heupafwijking )

Grt
Emmy

Chr...@eskom.co.za heeft geschreven in bericht
...
> Normaalweg bly dit maar 'n vieslike woord soos ook 'n paar ander woorde maar ek
> moes darem smile vir jou beskrywing.
> Christo
>
> Mako Shark wrote:
>
>> Seker een van die mees interessante woorde in Afrikaans, is die woord "Fok".
>> Dit is 'n wonderbaarlike woord wat deur sy klank alleen dinge soos pyn,
>> plesier, liefde en haat beskryf. Die woord "fok" kan ook in 'n klomp
>> grammatikale kontekse gebruik word.
>>
>> Dit kan as 'n werkwoord gebruik word (Jan fok Koos op)
>> En kan na die verlede tyd verwys (Jan het vir Koos opgefok),
>> Asook na die toekoms (Jan gaan vir Koos opfok).
>> Dit kan ook in die lydende vorm gebruik word (Koos is deur Jan opgefok).
>> Dit kan ook as aksie werkwoord (Jan gee fokken om)
>>
>> Of passiewe werkwoord (Jan gee nie eintlik 'n fok om nie).
>> Dit word ook gebruik as 'n selfstandige naamwoord (Ek's gefok)
>> Of 'n bywoord (Sarie is fokken mooi),
>> 'n Tussenwerpsel (My fok, dis laat)
>> Of saam met ander woorde (Sarie is dom, fok, sy's onnosel).
>> Soos u kan sien het min woorde die aanpasbaarheid van die woord fok.
>>
>> Behalwe die seksuele konnotasie kan die woord baie situasies beskryf soos:
>> 01. Groete - Hoe de fok gaan dit met jou?
>> 02. Opdrag - Kyk fokken voor jou.
>> 03. Opgee - Ag nee, fokkit.
>> 04. Moeilikheid - Nou's ons gefok.
>> 05. Aggressie - Fok jou!
>> 06. Afguns - Fok my!
>> 07. Verwarring - Wat de fok ?..?
>> 08. Sukkel - Ek fokken verstaan nie.
>> 09. Wanhoop - Fokkit tog.
>> 10. Bewondering- Dis befok.
>> 11. Misnoee - Wat de fok gaan hier aan?
>> 12. Verlore - Waar de fok is ons ?
>> 13. Ongeloof - Ongefokkenlooflik.
>> 14. Retaliasie - Jou fokken gat, man.
>> 15. Ontkenning - Ek weet van fokkol.
>> 16. Pyn - Eina fok! Of Dis fokken seer!
>> 17. Onsimpatiek - Wie gee 'n fok om.
>> 18. Suspisie - Wie de fok is jy ?
>> 19. Paniek - Maak dat julle fokken wegkom.
>> 20. Aanwysings - Fok weg !
>> 21. Teenstand - Not 'n fok !
>> 22. Instemming - Ag OK, fok.
>>
>> T.o.v.
>>
>> Tyd: "Half fokken tien"
>> Politiek: "Die fokken NP"
>> Besigheid: "Hoe de fok het jy die werk gekry ?"
>> Anatomie: "Jou fokken gat !"
>>
>> Dis ook al deur baie bekende mense in bekende situasies gebruik:
>>
>> "Waar kom al die fokken Zoeloes vandaan ?" Bloedrivier
>> "Waar kom al die fokken water vandaan ?" Kaptein van die Titanic
>> "Dis nie 'n regte fokken mes nie" Verwoerd
>> "Wie gaan fokken uitvind ?" Dirk Coetzee
>> "Koppe gaan fokken rol" Die Franse Revolusie
>> "Laat die fokken vrou bestuur" Kaptein van die Challenger
>> "Watter fokken kaart ?" Moses in die woestyn
>> "Enige fokken idioot kan dit verstaan" Einstein
>> "Man, dit fokken lyk soos sy" Picasso
>> "Hoe die fok werk jy dit uit ?" Pythagoras
>> "Jy wil wat op die fokken plafon he ?" Michaelangelo
>> "Hoekom? Want dis fokken daar" Edmund Hillary
>> "OK, vat die fokken kar" Tydens 'n highjack
>> "Verspreide buie my fokken gat" Noag
>> "Is jy seker die fokken kondome is oraait ?" Zuma
>> "Die fokken perd is befok, man!" Eugene Terreblanche
>> "Jy's seker nie fokken ernstig nie" Goliat
>> "Die fokken berg het al baie so gemaak" Pompei
>> "Wat die fok was dit ?" Hiroshima
>> "Watter fokken helikopter ?" Joe Modise
>> "Ek's fokken jammer" Tyson
>> "Dis nie my fokken handskoen nie" OJ Simpson
>> "Watse fokken orgaan?" Chris Barnhard
>> "640k is fokken genoeg vir enigiemand" Bill Gates
>> "Tiek! Plons! Fok!" Gary Player
>> "Watse fokken blou vlag is dit ?" Jacques Villenueve
>> "Dis nie fokken tamatiesous nie" Gorbachev
>> "Ag, die fokken ou slooitjie" Evil Knievel
>> "Ek kom fokken terug" Schwartzenegger
>> "Nie geroer nie, fok, geskud!" Roger Moore
>> "Maak my fokken dag!" Clint Eastwood
>> "Het iemand 'n fokken lighter ?" Laaste oomblikke op die Hindenburg
>> "Watse fokken grimering ?" Nataniel
>> "Watse fokken nosejob ?" Barbara Streisand
>> "Pasop die fokken pilaa....." Dodi Al-Fayed en Princess Di
>
Re: 'n Meerdoelige woord soos min! [boodskap #33405 is 'n antwoord op boodskap #33329] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Vir een of ander rede al te seker nie die soort woord wat alledaags in alle
huise gebruik word nie. Ek verneem die woord kom vanaf die Engelse woord
wat 'n afkorting is vir "Fornication Under Carnal Knowledge". Dit verwys
dus na die seksdaad. Juis deurdat die seksdaad as 'n hoogs intieme en
private saak is, is enige losbandige verwysing daarna oorbodig. Hoe meer
die eroties en immorele ge-"normaliseer" word, hoe meer word die woord
vandag in geselskap gebruik. Die Amerikaanse filmbedryf is veral uiters
losbandig met die woord. (Met die tong in die kies, waarom klink die
Afrikaanse weergawe snaakser as die Engelse een?)

Nie net in die moderne konteks nie! Ek het 'n doodgoeie ou tannie op 'n
klein dorpie gehad wat die Afrikaanse weergawe met lus in in bykans elke sin
gebruik het en haar aanhoorders het dit oorwegend snaaks gevind. Ek praat
nou van 40 jaar gelede! As ons voor haar huis gestop het op 'n Sondagmôre
om te kom kuier, dan skreeu sy hard genoeg om al die honde in die straat te
laat tjank "My *.* kyk wie's hier!! Koos!! Kom kyk wie's hier!" En dan, asof
die hele straat dit nog nie gehoor het nie: "My *.*!!" Hoe aangenaam verras
kon sy nog wees?

My oorlede moeder het altyd in hoog-Hollands gesê (dat) "Jy sal nie spot
waar die son nie skyn". Dit het ek veel later die betekenis daarvan besef.
Per slot van sake moet dit maar ons uitgangspunt wees.

Mooiloop Mako.

Mako Shark skryf in boodskap news:39944e34$0$230@hades.is.co.za...
> Seker een van die mees interessante woorde in Afrikaans, is die woord "Fok".
> Dit is 'n wonderbaarlike woord wat deur sy klank alleen dinge soos pyn,
> plesier, liefde en haat beskryf. Die woord "fok" kan ook in 'n klomp
> grammatikale kontekse gebruik word.
>
> Dit kan as 'n werkwoord gebruik word (Jan fok Koos op)
> En kan na die verlede tyd verwys (Jan het vir Koos opgefok),
> Asook na die toekoms (Jan gaan vir Koos opfok).
> Dit kan ook in die lydende vorm gebruik word (Koos is deur Jan opgefok).
> Dit kan ook as aksie werkwoord (Jan gee fokken om)
>
> Of passiewe werkwoord (Jan gee nie eintlik 'n fok om nie).
> Dit word ook gebruik as 'n selfstandige naamwoord (Ek's gefok)
> Of 'n bywoord (Sarie is fokken mooi),
> 'n Tussenwerpsel (My fok, dis laat)
> Of saam met ander woorde (Sarie is dom, fok, sy's onnosel).
> Soos u kan sien het min woorde die aanpasbaarheid van die woord fok.
>
> Behalwe die seksuele konnotasie kan die woord baie situasies beskryf soos:
> 01. Groete - Hoe de fok gaan dit met jou?
> 02. Opdrag - Kyk fokken voor jou.
> 03. Opgee - Ag nee, fokkit.
> 04. Moeilikheid - Nou's ons gefok.
> 05. Aggressie - Fok jou!
> 06. Afguns - Fok my!
> 07. Verwarring - Wat de fok ?..?
> 08. Sukkel - Ek fokken verstaan nie.
> 09. Wanhoop - Fokkit tog.
> 10. Bewondering- Dis befok.
> 11. Misnoee - Wat de fok gaan hier aan?
> 12. Verlore - Waar de fok is ons ?
> 13. Ongeloof - Ongefokkenlooflik.
> 14. Retaliasie - Jou fokken gat, man.
> 15. Ontkenning - Ek weet van fokkol.
> 16. Pyn - Eina fok! Of Dis fokken seer!
> 17. Onsimpatiek - Wie gee 'n fok om.
> 18. Suspisie - Wie de fok is jy ?
> 19. Paniek - Maak dat julle fokken wegkom.
> 20. Aanwysings - Fok weg !
> 21. Teenstand - Not 'n fok !
> 22. Instemming - Ag OK, fok.
>
>
> T.o.v.
>
> Tyd: "Half fokken tien"
> Politiek: "Die fokken NP"
> Besigheid: "Hoe de fok het jy die werk gekry ?"
> Anatomie: "Jou fokken gat !"
>
> Dis ook al deur baie bekende mense in bekende situasies gebruik:
>
> "Waar kom al die fokken Zoeloes vandaan ?" Bloedrivier
> "Waar kom al die fokken water vandaan ?" Kaptein van die Titanic
> "Dis nie 'n regte fokken mes nie" Verwoerd
> "Wie gaan fokken uitvind ?" Dirk Coetzee
> "Koppe gaan fokken rol" Die Franse Revolusie
> "Laat die fokken vrou bestuur" Kaptein van die Challenger
> "Watter fokken kaart ?" Moses in die woestyn
> "Enige fokken idioot kan dit verstaan" Einstein
> "Man, dit fokken lyk soos sy" Picasso
> "Hoe die fok werk jy dit uit ?" Pythagoras
> "Jy wil wat op die fokken plafon he ?" Michaelangelo
> "Hoekom? Want dis fokken daar" Edmund Hillary
> "OK, vat die fokken kar" Tydens 'n highjack
> "Verspreide buie my fokken gat" Noag
> "Is jy seker die fokken kondome is oraait ?" Zuma
> "Die fokken perd is befok, man!" Eugene Terreblanche
> "Jy's seker nie fokken ernstig nie" Goliat
> "Die fokken berg het al baie so gemaak" Pompei
> "Wat die fok was dit ?" Hiroshima
> "Watter fokken helikopter ?" Joe Modise
> "Ek's fokken jammer" Tyson
> "Dis nie my fokken handskoen nie" OJ Simpson
> "Watse fokken orgaan?" Chris Barnhard
> "640k is fokken genoeg vir enigiemand" Bill Gates
> "Tiek! Plons! Fok!" Gary Player
> "Watse fokken blou vlag is dit ?" Jacques Villenueve
> "Dis nie fokken tamatiesous nie" Gorbachev
> "Ag, die fokken ou slooitjie" Evil Knievel
> "Ek kom fokken terug" Schwartzenegger
> "Nie geroer nie, fok, geskud!" Roger Moore
> "Maak my fokken dag!" Clint Eastwood
> "Het iemand 'n fokken lighter ?" Laaste oomblikke op die Hindenburg
> "Watse fokken grimering ?" Nataniel
> "Watse fokken nosejob ?" Barbara Streisand
> "Pasop die fokken pilaa....." Dodi Al-Fayed en Princess Di
>
Vorige onderwerp: Wildewoordeboek O-R
Volgende onderwerp: online tweetalige woordeboek iewers?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 12:42:14 MGT 2024