Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina?
Gloudina? [boodskap #32725] Di, 25 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Haai daar.

Ek is jammer as dit 'n simpel vraag is, maar wie is Gloudina?

Vic
Re: Gloudina? [boodskap #32780 is 'n antwoord op boodskap #32725] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
'n Ou Tannie met 'n nat broek.
'n Volksrassis

Vic wrote in message ...
> Haai daar.
>
> Ek is jammer as dit 'n simpel vraag is, maar wie is Gloudina?
>
> Vic
>
Re: Gloudina? [boodskap #32911 is 'n antwoord op boodskap #32725] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Johan wrote:

> Maak ek so bietjie rekenaar skoon en besluit om net gou na agt maande
> te kom loer of dinge hier al verander het....
>
> Niks. Steeds dieselfde frustreerde ou vrou in Kanada wat alles in en
> om haar bevuil met die laagste gedagtes wat sy kan inspan. Steeds
> mense wat verstom vra of sy werklik is - soos ons almal maar op 'n
> stadium gewonder het. Steeds dieselfde tweegevegte wat nie uiteinde
> kry nie. Steeds die beheptheid met vroue dye (sy het destyds allerly
> seks behepte gedigte geplaas)
>
> En glo nou maar, Gloudina en Izak Bouwer is regte mense - hulle adres
> verskyn selfs op die internet in white pages.
>

Ja-nee, ou Johan daar tussen die kalkoene in Minnesota,
niks het verander nie. Jy is nog net so gefokus op my soos
jy was toe jy "verdwyn" het. Kan jy nie oor iets anders
gesels nie? Al wat jy gedoen het toe jy op hierdie nuusgroep
was, was om vir Suid-Afrikaners te vertel hoe sleg dit in
hulle eie land gaan. En jy het snedige opmerkings gemaak
oor swartes, beide in die SA en in die VSA. En snedige
opmerkings oor hoe lui "Indians" in Noord-Amerika is.
En hoe vuil die Pennsylvania Dutch is.

Gloudina
Re: Gloudina? [boodskap #32912 is 'n antwoord op boodskap #32725] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Jul 2000 15:14:37 +0100, "Vic" wrote:

|Haai daar.
|
|Ek is jammer as dit 'n simpel vraag is, maar wie is Gloudina?
|
|Vic
|
Maak ek so bietjie rekenaar skoon en besluit om net gou na agt maande
te kom loer of dinge hier al verander het....

Niks. Steeds dieselfde frustreerde ou vrou in Kanada wat alles in en
om haar bevuil met die laagste gedagtes wat sy kan inspan. Steeds
mense wat verstom vra of sy werklik is - soos ons almal maar op 'n
stadium gewonder het. Steeds dieselfde tweegevegte wat nie uiteinde
kry nie. Steeds die beheptheid met vroue dye (sy het destyds allerly
seks behepte gedigte geplaas)

En glo nou maar, Gloudina en Izak Bouwer is regte mense - hulle adres
verskyn selfs op die internet in white pages.

Nou ja, cheers eers weer vir nog 'n paar maande......!
Re: Gloudina? [boodskap #32946 is 'n antwoord op boodskap #32725] So, 30 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Vic...

Miskien sal dit meer sin maak as jy Gloudina self vra - deur 'n e-pos. Die
antwoorde deur ander is gekleur deur hulle persepsies.

Nog beter: Leer ken haar self en vorm jou eie opinie.
Mooi bly en geniet dit hier...

Onder die sterre van die Kaap....

KaapseKind

Vic skryf in boodskap news:397da136$1@ni-news.utvinternet.com...
> Haai daar.
>
> Ek is jammer as dit 'n simpel vraag is, maar wie is Gloudina?
>
> Vic
>
Re: Gloudina? [boodskap #33247 is 'n antwoord op boodskap #32725] Di, 08 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Julle sal nou sien hoe sy my in al die ander mense se plasings hier op
die nuusgroep gaan soek - soos 'n omie in pak en hoed wat kommunis in
SA agter elke bos wou uithaal in die 70's - arme ou ding.
Ons het haar destyds selfs geleer hoe om die headings van 'n plasing
oop te maak en te kyk of twee plasings van dieselfde mense af kom -
seker maar al vergeet - lekkerder om in die waan te leef dat jy kan
speurder speel en uitvind wie is wie.
En gaan maar na Dejavu toe en kyk self wat ek alles geplaas het en hoe
waar haar aantygings is.
Re: Gloudina? [boodskap #33248 is 'n antwoord op boodskap #32725] Di, 08 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Johan wrote:

> Julle sal nou sien hoe sy my in al die ander mense se plasings hier op
> die nuusgroep gaan soek - soos 'n omie in pak en hoed wat kommunis in
> SA agter elke bos wou uithaal in die 70's

O, Johan, daar in Minnesota - jy is terug! Jy het mosonlangs "eenkeer"
hier ingekyk, verklaar dat alles nog
dieselfde lyk en toe aangedui dat jy weer "weggaan."
Nou hoor ons dat jy al die tyd die nuusgroep gelees
het, want hoe anders sou jy nou weet van my aksies?

Kan dit wees dat jy al die tyd Davie Davis was, met
sy pornografies-valse biografies van my en sy
flankeer met Elaine, wat hom toe goed op sy plek gesit
het. Boonop hoor ons toe vir Davie bieg dat hy en sy hond
dieselfde lyk.

Maar nee, jy kan nie Davie Davis wees nie-
jy het mos aangedui hoe 'n goeie Christen en kerkman
jy is (wie het ooit van ouderling gepraat?) Nee, Johan
daar in Minnesota, jy kan nie Davie Davis wees nie.
Jy (en jou hond) blaf teen die verkeerde boom.

Jy is ook verkeerd oor die ou wit omies wat in die
70's 'n kommunis agter elke boom gesoek het. Almal
ontken dit nou. Maar Johan, wat se soort bekering het
jy ondergaan dat jy nou ook van die ou wit omies praat
wat kommuniste agter elke boom gesien het - 'n jaar of
so gelede het jy hulle mos verdedig en goedgepraat.

Gloudina
Vorige onderwerp: Iets om aan te wonder
Volgende onderwerp: Tolla se begrafnis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 19:29:50 MGT 2024