Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #32992] |
Di, 01 Augustus 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die walk & talk is wetting ja, ek het dit op die nuus gehoor. Dit sal darem
belaglik wees om dit onwettig te laat verklaar dink jy nie so nie?
Elaine
Voyager skryf in boodskap news:3986deb2$0$776@proctor...
> Is jy seker , want ek praat dat die biesies bewe.......
>
> Francois
>
> Krokkie wrote in message ...
>> Ja walk & Talk is wettig , vanoggend uitgeklaar
>>
>> Krokkie
>>
>>
>> Voyager wrote in message ...
>>> Selfoon "loop en praat "goeters , is dit wettig om dit in 'n voertuig te
>>> gebruik ?
>>>
>>> Francois
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Selfoon "loop en praat "goeters - Wettig of nie ? [boodskap #32994 is 'n antwoord op boodskap #32992] |
Di, 01 Augustus 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Voyager wrote:
> Is jy seker
>
> Krokkie wrote in message ..
>> Ja walk & Talk is wettig , vanoggend uitgeklaar
>
>> Voyager wrote in message
>>> Selfoon "loop en praat "goeters , is dit wettig om dit in 'n voertuig te
>>> gebruik ?
>
Dis nou onwettig in verskeie Amerikaansestate. Ek hoop dit word gou hier in
Kanada
onwettig verklaar. Die New England Journal
of Medicine het verlede week verklaar dat
op die selfoon-in-karre-praat net soveel
ongelukke veroorsaak as "drunk driving."
Gloudina
|
|
|