Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Verhoogde Bydraes
Toekoms Advies vir: Verhoogde Bydraes [boodskap #32810] Do, 27 Julie 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Veral om die
pad vorentoe aan te dui aangaande miv+ en vigs navorsing. Menige
inisiatiewe om ons Paradys te laat skyn soos goud in die oggend
son. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons
Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders
op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

Wil ook graag die Media, asook Sielkundiges en Ondersteuners
hier gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en
vasberadenheid. Verskaffing van insiggewende artikels.
Ondersteuning van die diens wat hier gelewer word. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet,
asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Stel voor om besprekings en ontmoetings met betrokke partye te
verhoog wat ontmoetings reel, en/of deelneem aan ontmoetings op
die persoonlike vlak tydens hierdie diens. Om reels en
regulasies te verhoog vir hierdie ontmoetings. Om bydraes, asook
die kontinuiteit van bydraes te verhoog wat hier gelewer word.

Wil hoogstens aanraai om uitsonderings in die reisiger se geval
te verhoog. Om ontmoetings te verhoog indien nodig. Asook om die
fisiese afstand tussen die reisiger, en persone wat aan hierdie
diens deelneem, direk en/of indirek, asemrowend te verhoog.
Behalwe in die volgende uitsonderlike gevalle -

Beplande ontmoetings tydens landsreise:
Wil voorstel 'n bydrae op die nuusgroep, in beide tale, word
gelewer. Om in restaurante en/of eetplekke te ontmoet.
Afgevaardige(s) van die groep, verkieslik een of maksimum twee
persone, om ontmoetings met die reisiger te skeduleer. Om
hulself voor te stel, en die reisiger op sy naam te noem.
Daarna om reelings te tref, vir sake van sensitiewe belang met
die groep elders te gesels. Ontmoetings in restaurante in die
huidige formaat word hoogstens afgeraai.

Teenwoordigheid van die twee manlike diamant gooiers wat die
reisiger in 'n restaurant op Upington ontmoet het, die twee
manlike persone in 'n restaurant 'n paar dae later, asook die
persoon in 'n restaurant aan die kus tydens 'n troue wat 'n
ondersteunende opmerking in Engels oor die reisiger gemaak het,
tydens die reisiger se groei periode, kan ook verhoog word
tydens alle beplande ontmoetings, indien persone belangstel.
Ontmoetings met enige ander persone wat die reisiger ontmoet het
sover - veral in restaurante - word voorgestel by Prieska. En/of
na die Derde Demokratiese Verkiesing.

Ontmoetings tydens werks kontrakte en/of ontmoetings met
diensleweraars:
Wil voorstel kontak word eerste verhoog met die reisiger op die
persoonlike vlak, verkieslik lank voordat ontmoetings met
kliente en/of diensleweraars plaasvind, indien enige. Om keuses
te verhoog om aan ontmoetings deel te neem. Ook word aangeraai
om alreeds bestaande neutrale-positiewe ondersteuning te
verhoog, indien nodig.

Ontydige ontmoetings, indien enige, indien ooit:
Wil hoogstens aanraai, indien daar in restaurante beide partye
mekaar op die naam ken, die reisiger op sy naam te groet,
voordat sitplekke ingeneem word. Om die vriendskaplike basis
tydens sulke ontmoetings te verhoog.

Ontmoetings met die internet polisie:
Wil voorstel om hierdie tipe ontmoetings te verhoog slegs, en
alleenlik slegs, in die geval om uitstaande blinde kolle, indien
enige, reg te stel. Na omtrent 7-10 dae word aanbeveel. Ook om
die aanduiding van die internet polisie by bydraes na 5 dae te
verhoog, indien moontlik. Om ontmoetings met die internet
polisie, indien enige, voor die tyd te identifiseer.

Ook word voorgestel om ontmoetings af te raai, ongeag die aantal
dae tussen bydraes. Asook om alle reise, in ons Paradys en
elders op die Planeet, indien enige, as privaat reise te beskou.
Om bestudering en/of beplanning aangaande bydraes, o.a. te
verhoog.

Die interpretering van bydraes as individuele bydraes kan ook
verhoog word. Om die uitskakeling van misverstande, indien
enige, te verhoog. Hier word voortaan onderneem om pertinent uit
te wys wanneer opvolgende bydraes as 'n geheel beskou moet word,
indien enige, bv. perdry om gewig te verloor.

Ontmoetings met die reisiger se vriende op die persoonlike vlak:
Wil hoogstens aanraai, vir die toekoms, wanneer sake hier
bespreek word in bg. geval, om die skep van 'n neutrale beeld
van die reisiger by persone tydens gesprekke te verhoog. Indien
sulke ontmoetings nog plaasvind. Om kwaliteit van bestaande
verhoudings op die persoonlike vlak te verhoog.

'n 7-10 dae implementerings periode word voorgestel. Waarna daar
weer gereis gaan word. Om vas te stel of bg. advies redelik is,
en die reisiger in alle gevalle ondersteun word. Wil hoogstens
aanraai om hierdie reis as 'n privaat reis te beskou. Indien
geen ontmoetings tydens hierdie reis plaasvind, sal dit as 'n
groen lig vir verhoogde bydraes, veral na die groen lig vir
perdry vir 'n beter toekoms, interpreteer word. In hierdie geval
is die reisiger is bereid om sy lang vakansie onbepaald uit te
stel. Om verhoogde beloofde bydraes te lewer. Bydraes kan in
sarsies verwag word.

Indien 'n groen lig tydens bg. landsreis ontvang word, en enige
van bg. reels oortree word, indien ooit:
Wil hoogstens aanraai om bepalings van boetes te verhoog. In die
geval wanneer daar buite die raamwerk van verhoogde reels en
regulasies betree word, indien enige, indien ooit.

Na bg. groen lig:
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:

Kwaliteit van verhoudinge op die persoonlike vlak kan asemrowend
verhoog word.
Tyd wat aan ontwikkeling van bydraes spandeer word kan
asemrowend verhoog word.
Onafhanklikheid en inter-afhanklikheid kan asemrowend verhoog
word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.

Die Noordelike Provinsie Renaissance kan asemrowend verhoog
word.
Die Gautengse Provinsie Renaissance kan asemrowend verhoog word.
Die Mpumalanga Provinsie Renaissance kan asemrowend verhoog
word.
Die Noord Westelike Provinsie Renaissance kan asemrowend verhoog
word.
Die Kwa Zulu Natal Provinsie Renaissance kan asemrowend verhoog
word.
Die Vrystaatse Provinsie Renaissance kan asemrowend verhoog
word.
Die Oos Kaapse Provinsie Renaissance kan asemrowend verhoog
word.
Die Wes Kaapse Provinsie Renaissance kan asemrowend verhoog
word.
Die Noord Kaapse Provinsie Renaissance kan asemrowend verhoog
word.

Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle
Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

(Nou kan daar aan 'n meer effektiewe miv+/vigs navorsings advies
bydrae gewerk word.)

-----------------------------------------------------------

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
Vorige onderwerp: Soek Penvriende
Volgende onderwerp: bzzz....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 17:20:39 MGT 2024