Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Poliesman maak amôk
Poliesman maak amôk [boodskap #32617] So, 23 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Poliesman maak amôk

'n Durbanse polisieman het die naweek groot amok op Isipingo gestig, waarna
hy deur gemeenskapsleiers goed karnuffel is.

Die konstabel het die naweek in Jeena ingeloop en die stoor met 'n
skokgranaat van R1800 beroof.

Provinsiale kommisaris Moses Khanyile het die gmeenskap se optrede geloof,
maar tog bygevoeg dat die man "darem bietjie erg" karnuffel is.

www.eep.co.za
Re: Poliesman maak amôk [boodskap #32642 is 'n antwoord op boodskap #32617] Ma, 24 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riana Combrink  is tans af-lyn  Riana Combrink
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Volle Lid
As julle nie moan oor ander tale wat op die NG gebruik word nie, moan julle
oor swak Afrikaans... Wees bly dat daar nog mense is wat die taaltjie
probeer, al is hy op sy sterfbed...

Lyk my al meer ek mors my tyd om elke dag die nuus (wat eintlik geen nuus is
nie) van hierdie groep te lees. Uit vrees dat ek iets mis, bly ek nog
ingeskryf, maar hoe lank, durf ek nie te sê nie!!!

Cheers vir eers
Re: Poliesman maak amôk [boodskap #32643 is 'n antwoord op boodskap #32617] Ma, 24 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dit is wat nuusgroepe daar voor is. Dit is vir mense wat wil moan. Jy moet
sien hoe moun hulle in die groepe met uk daarin...

Vic

"OUT of Africa" skryf in boodskap news:ALTe5.2176$63.40067@zonnet-reader-1...
> As julle nie moan oor ander tale wat op die NG gebruik word nie, moan julle
> oor swak Afrikaans... Wees bly dat daar nog mense is wat die taaltjie
> probeer, al is hy op sy sterfbed...
>
> Lyk my al meer ek mors my tyd om elke dag die nuus (wat eintlik geen nuus is
> nie) van hierdie groep te lees. Uit vrees dat ek iets mis, bly ek nog
> ingeskryf, maar hoe lank, durf ek nie te sê nie!!!
>
> Cheers vir eers
>
Re: Poliesman maak amôk [boodskap #32644 is 'n antwoord op boodskap #32617] Ma, 24 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En ek dink "eep . co . za" se taalgebruik stink. In watter 'stoor' het die
ou ingeloop en R1800 geroof? En nogal toe "amôk" ook gemaak! Inderdaad ja!
Taalkundig ook! En jou wragtig wil hulle dit nog hier as 'goeie' Afrikaans
probeer 'verkoop'!

Pieter Spaarwater van 'Die Burger' se Skotse buurman sou dalk die volgende
weergawe daarvan kon hê:

'Ek suspekteer dat hy magwees ingestap het 'n stoor. Hy neem sy geweer uit
van sy jas onder en beveel almal: "Niemand beweeg! Sit op julle hande!
Moenie kyk vir my! Gee al die geld aan my!"'

Dan was dit seker maar 'n winkel. Want wie is nou so dom om R1800 in n
stoor/skuur te hou?

Laat my dink aan die omie wat by die dokter was oor hy so 'n nare hoesie op
sy bors had:
Gee die dokter hom toe 'n bottel medisyne wat hy vir 'n wyle moet warm maak.
Die volgende oggend is hy weer daar, maar die keer met 'n brandwond op sy
boud!
"En die brandwond op die boud?" wil dr. toe weet.
"Is daai mittelsyne va' jou" seg die omie.
"Hoe so oom?"
"Nee kyk daar na wat jy daar geskrywe het: Neem bottel en sit op stoof"

Thys met-'n-by-in-sy-hoed-oor-vrot-taalgebruik!
www.eep.co.za wrote in message ...
> Poliesman maak amôk
>
> 'n Durbanse polisieman het die naweek groot amok op Isipingo gestig, waarna
> hy deur gemeenskapsleiers goed karnuffel is.
>
> Die konstabel het die naweek in Jeena ingeloop en die stoor met 'n
> skokgranaat van R1800 beroof.
>
> Provinsiale kommisaris Moses Khanyile het die gmeenskap se optrede geloof,
> maar tog bygevoeg dat die man "darem bietjie erg" karnuffel is.
>
> www.eep.co.za
>
Re: Poliesman maak amôk [boodskap #32699 is 'n antwoord op boodskap #32617] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
www.eep.co.za

T de Wet wrote in message ...

> En ek dink "eep . co . za" se taalgebruik stink.

Sorry, I tried writing something in Afrikaans, but I'll follow your advice
and leave the language to die from underexposure. :-)

> En nogal toe "amôk" ook gemaak! En jou wragtig wil hulle dit nog hier as 'goeie' Afrikaans
> probeer 'verkoop'!

Dis gratis. Is "meer korrek" grammaties meer korrek as 'meer korrek'? :-)

www.eep.co.za
Re: Poliesman maak amôk [boodskap #32700 is 'n antwoord op boodskap #32617] Di, 25 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Teresa, moenie dat sulke dinge jou afsit nie. Almal is nie so nie.
Christo

Teresa Gilliam wrote:

> www.eep.co.za
>
> T de Wet wrote in message ...
>
>> En ek dink "eep . co . za" se taalgebruik stink.
>
> Sorry, I tried writing something in Afrikaans, but I'll follow your advice
> and leave the language to die from underexposure. :-)
>
>> En nogal toe "amôk" ook gemaak! En jou wragtig wil hulle dit nog hier as 'goeie' Afrikaans
>> probeer 'verkoop'!
>
> Dis gratis. Is "meer korrek" grammaties meer korrek as 'meer korrek'? :-)
>
> www.eep.co.za
Vorige onderwerp: Vraag aan Elaine
Volgende onderwerp: Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:31:52 MGT 2024