Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verlaaging van grondbelasting gee regering meer geld.
Verlaaging van grondbelasting gee regering meer geld. [boodskap #32509] Di, 18 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Daar is 'n hewige reaksie van die regering omdat die DP (hulle
advertensies weerspiel nog nie hulle nuwe naam nie) advertensies
voortbring wat die mense waarsku dat hulle tussen 70% en 180% meer gaan
betaal vir grondbelasting waneer die nuwe grondbelastingswet ingebruik
geneem word. Die ANC sê dis twak en bangmaak stories. Maar, tot huide
kon die ANC nie DP kry om hulle advertensies terug te trek nie. Kom ons
kyk wat is hier aan die gebeur.

Van wat gesien, gaan grond belasting nie verhoog word nie. Inteendeel
dit gaan verlaag word. Nogtans daar word begroot vir 'n verhooging.
Huidiglik word grondbelasting hoofsaaklik gehef op grond en nie
verbeterings (geboue ens.) nie. Uitsonderings is Kaapstad en
Johannesburg (net ingeval daar die mense is wat hulle familie in
Pretoria wil bel om te vra). Ek weet nie wat 'n werklike bedrag is nie
maar, vir die argument kom ons gebruik 'n belastingssyfer van R0,0018
per duisend Rand vir belastings doeleindes. So, in meeste gevalle in SA
sou grond alleen dan gebruik as die basis van belasting. Kom ons sê die
grond word gewaardeer as R90,000. Die belasting op die grond sou dan
R162 wees. As die nuwe belasting inwerking kom neem dit die verbetings
ook in ag. So, kom ons gebruik die moontlikheid dat daar 'n huis nou op
die erf staan van 'n herbou waarde van R350,000. So, die totale waarde
is nou R440,000. Maar, omdat die SA mark so bedruk is, word die
verkoopwaarde gestel op R360,000. So, om die ding reg te kry stel die
ANC voor dat belasting verlaag moet word (dis net 'n veronderstelling
wat ek maak as gevolg van politiese druk) en die syfer word gewysing
R0,0011 per duidend Rand waarde. Dis 'n verlaaging van so 40% op
belasting. So, wat gaan die belasting wees wat die regering gaan kry?
Die regering kry nou R396 in steede van die R162 voorheeen. Dis is 'n
verhooging van 144% (alhoewel daar 'n verlaaging van 40% aangekondig
word). Kom ons kyk wat sou gebeur as die verkoopswaarde selfs vasgestel
word op R250,000 (en .0011 per duisend) dan is die belasting R275. Nog
steeds 'n verhooging van 70%. Maar, nou wardeer die eenheid as minder as
die herbou koste. Dit kan mooilik geglo word dat die waardeering op die
vlak sal gedoen word want, dit beinvloed baie wette (insluitend die wet
op kapitaal groei).

Nie bewysbaar op hierdie stadium nie. Maar, watch this space.

Ernest
Re: Verlaaging van grondbelasting gee regering meer geld. [boodskap #32533 is 'n antwoord op boodskap #32509] Wo, 19 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Klap jy nog altyd jou lippe. Antwoord my vorige vraag of moet jy eers die
premier bel m.a.w jou sussie in Pretoria

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:397598A2.DDFE3B70@home.com...
> E Bessinger wrote:
>
>> Huidiglik word grondbelasting hoofsaaklik gehef op grond en nie
>> verbeterings (geboue ens.) nie. Uitsonderings is Kaapstad en
>> Johannesburg (net ingeval daar die mense is wat hulle familie in
>> Pretoria wil bel om te vra).
>
> Ha, ha, ha. Hie, Hie, Hie. So ons komnou nader aan die waarheid. En
> Kaapstad
> en Johannesburg is nou ook in die
> buiteland ne?
>
> Gloudina
>
Re: Verlaaging van grondbelasting gee regering meer geld. [boodskap #32534 is 'n antwoord op boodskap #32509] Wo, 19 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Die ander bron van die verhoging gaan waarskynlik kom van die feit dat
gebiede wat voorheen nie aan belasting onderhewig was nie, ook nou belas
gaan word, selfs al kan die belasting as 'n bedryfslas afgetrek word.
Terloops, in Pretoria betaal ons ook op verbeterings.

Dries Venter

E Bessinger wrote in message ...
> Van wat gesien, gaan grond belasting nie verhoog word nie. Inteendeel
> dit gaan verlaag word. Nogtans daar word begroot vir 'n verhooging.
> Huidiglik word grondbelasting hoofsaaklik gehef op grond en nie
> verbeterings (geboue ens.) nie. Uitsonderings is Kaapstad en
> Johannesburg (net ingeval daar die mense is wat hulle familie in
> Pretoria wil bel om te vra).
Re: Verlaaging van grondbelasting gee regering meer geld. [boodskap #32535 is 'n antwoord op boodskap #32509] Wo, 19 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

E Bessinger wrote:

> Huidiglik word grondbelasting hoofsaaklik gehef op grond en nie
> verbeterings (geboue ens.) nie. Uitsonderings is Kaapstad en
> Johannesburg (net ingeval daar die mense is wat hulle familie in
> Pretoria wil bel om te vra).

Ha, ha, ha. Hie, Hie, Hie. So ons komnou nader aan die waarheid. En
Kaapstad
en Johannesburg is nou ook in die
buiteland ne?

Gloudina
Re: Verlaaging van grondbelasting gee regering meer geld. [boodskap #32560 is 'n antwoord op boodskap #32509] Do, 20 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

E Bessinger wrote:

> Ek verstaan nie wat jy vra nie.
> Soos ek die vraag verstaan, vra jy:
>
> 5) Dat niemand nog die waarheid uitgespreek het oor grondbelasting nie
> (ons kom nou -nader- aan die waarheid)?
> 6) jy probeer net sarkasties wees (sit dan 'n smily in)?
>

Ok, Bessinger. Kom ons kyk weer na wat jy op hierdiedraad begin het. (En
onthou tog, "verlaging" word met
een -a- gespel.) Jy self pos informasie op die draad
wat die syfers aangee. Dan draai jy in die middel van
die geselskap om en verklaar dat daardie syfers
nonsens is. Dan maak jy allerhande veralgemenende
verklarings oor die nuwe belastingswette in SA (en
moet later laat blyk dat daar wel in Pretoria, Kaapstad
en Johannesburg 'n proses gevolg word wat lyk na die
nuwe stelsel wat nou vir ander dele ingevoer word. )
Nou tot watter konklusie kom mens nou: Dat Bessinger
ook maar net, soos sy ander broertjies, wilde aantygings
maak in die hoop dat mens nie die gate sien nie, en dat
Bessinger ook maar die regse politieke speletjie speel.

Gloudina
Re: Verlaaging van grondbelasting gee regering meer geld. [boodskap #32561 is 'n antwoord op boodskap #32509] Do, 20 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Klap jy nog altyd jou lippe. Antwoord my vorige vraag of moet jy eers die
> premier bel m.a.w jou sussie in Pretoria
>
>

Wat was jou vorige vraag, Reenen?Hoeveel apies daar op 'n stokkie is?

Gloudina
Re: Verlaaging van grondbelasting gee regering meer geld. [boodskap #32562 is 'n antwoord op boodskap #32509] Do, 20 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan nie wat jy vra nie. Belasting in Kaapstad word al die laaste
70 jaar op verbeterings gehef en in Johannesburg die laaste 15 jaar. Wat
vra jy nou eintlik?
Soos ek die vraag verstaan, vra jy:
1) Of net die buiteland so 'n stelsel ingestel het?
2) Dat die gemiddeld mens nie eintlik weet wat in SA aan die gebeur is nie?
3) Dat daar plekke soos Johannesburg in die buitland is (die antwoord is ja)?
4) Dat daar plekname soos Johannesburg in die buiteland is (die antwoord is ja)?
5) Dat niemand nog die waarheid uitgespreek het oor grondbelasting nie (ons kom nou -nader- aan die waarheid)?
6) jy probeer net sarkasties wees (sit dan 'n smily in)?
7) Jy weet nie eintlik wat om te sê nie nou sê jy dit maar?
8) Moointlikheid van allle punte van 1-7 (insluitende 8)?
9) Geeneen van die bogenoemde vrae nie?

Ernest

skryf in boodskap news:397598A2.DDFE3B70@home.com...
> E Bessinger wrote:
>
>> Huidiglik word grondbelasting hoofsaaklik gehef op grond en nie
>> verbeterings (geboue ens.) nie. Uitsonderings is Kaapstad en
>> Johannesburg (net ingeval daar die mense is wat hulle familie in
>> Pretoria wil bel om te vra).
>
> Ha, ha, ha. Hie, Hie, Hie. So ons komnou nader aan die waarheid. En
> Kaapstad
> en Johannesburg is nou ook in die
> buiteland ne?
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Re : KakWurm - Tobie
Volgende onderwerp: Ons Land
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 09:55:34 MGT 2024