Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Toekoms Advies vir: miv+/vigs, parasiete & solvente Navorsings Inisiatief
Re: Toekoms Advies vir: miv+/vigs, parasiete & solvente Navorsings Inisiatief [boodskap #31742] Wo, 21 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Re - miv+/vigs, parasiete & solvente Navorsings Inisiatief

Om hierdie bydrae te verhoog na die potensiële "miljoener kaart"
wat dit belowe is om te wees -

Aanhalings vanuit die boek - The cure for all diseases -

p. 352 - Without benzene in your body you can't get aids.
Without the intestinal fluke in your body you can't get hiv.
After killing the parasite and its stages the hiv virus will be
gone in 2 hours, almost as quickly as the cancer marker,
ortho-phospho-tyrosine.
..
But the aids is not gone. This depends on removing benzene from
your body and keeping it OUT of your body. Keeping it out on
alternate days or 5 days of the week will not suffice. It must
be out consistently. Only then can your thymus and bone marrow
recover. As your thymus recovers your immunity returns.
..
'n Methode vir behandeling volg daarna. Verwys na die boek - The
cure for all diseases, en/of - The cure for hiv and aids - vir
verdere besonderhede.

Kommentaar:

Met die aankoop van bg. boeke wat genoem is, het miv+/vigs
andersdenkers genoegsame inligting om navorsing te verhoog in
hierdie verband om 'n geneesmiddel vir miv+ en vigs, beter
bekend as miv+/vigs, te verkry, word geglo. Om die kwaliteit van
lewe van persone wat miv+ is, of vigs onder lyde het, te
verhoog.

Die reisiger glo waarneming en geloof strukture, asook die
bedoeling om 'n geneesmiddel te vind, kan die basiese boustene
van wetenskaplike navorsing wees. Die "heelal" organiseer feite
baseer op hierdie vooraf bepaalde boustene, a.g.v. die wet van
magnetisme, word geglo.

Medisyne wat deur die Farmaseutiese profesie verskaf word, kan
die kwaliteit van lewe verhoog baseer op die geloof / navorsing
dat miv+ die oorsaak van vigs is. En die "heelal" bestuur die
pad om geneesmiddels te vind baseer op hierdie waarneming. Wil
aanraai om ondersteuning aan die Mediese en Farmaseutiese
profesie te verhoog, vir pioniers werk wat in hierdie verband
verrig, en nog in die toekoms verrig gaan word.

Hoogstens aangeraai, om navorsing te verhoog om 'n geneesmiddel
vir miv+ en vigs, meer bekend as miv+/vigs, te vind, baseer op
toets gevalle beskikbaar, en navorsing wat alreeds in die
verband gelewer is. En om resultate in te sluit wat die oorsaak
en aktiwiteit van miv+ en vigs in die Urine Terapie Inisiatief
in te sluit, met die doel om 'n geneesmiddel vir miv+/vigs te
vind en beskikbaar te stel teen 2004. Asook om die eenvoudigheid
van medikasie wat geneem gaan word, te verhoog. Verkieslik vir
die voorskrif om pille en/of vloeistof te wees wat ingeneem
word. En 'n dieet plan om te volg. Tesame met opvolg afsprake na
die mediese praktisyn om die kwaliteit van lewe te verhoog.

Bestelling van die boeke van - New Century Press - kan ook
verhoog word deur leidende versswartes van boeke in ons Paradys,
en elders op die Planeet, veral Afrika, Indie, die Verre Ooste,
ens. Om die maklike bekombaarheid van hierdie waardevolle
inligting te verhoog. Veral die boeke: The cure for all
diseases. The cure for hiv and aids. The cure for all cancers.
Asook, om vertalings inisiatiewe te verhoog na ander tale, bv.
Pali, Hindi, Frans, Russies, Sjinees, ens. Om planetêre
navorsing, asook private en persoonlike inisiatiewe in die
verband te verhoog, vir diegene wat dit verkies.

En om hierdie waardevolle bydrae af te sluit met 'n aanhaling
vanuit die boek - The cure for all diseases -

p 355. Take an attitude of over-compliance, not "getting away"
with as much as possible. Over-compliance can bring back RADIANT
health, strength you never knew you had, a beautiful normal body
again! You will be able to resume your plans for education,
professional life, personal relationships, free of the sword
hanging over you. Let over-compliance enthuse you.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Eenvoudigheid van medisyne wat geneem word kan asemrowend
verhoog word.
Generiese medisyne vir miv+ en vigs kan asemrowend verhoog word.
Geloof en bewyse dat miv+, vigs en ander "ongeneeslike" siektes
genees kan word, kan asemrowend verhoog word.
Verspreiding van waardevolle inligting kan asemrowend verhoog
word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
Re: Toekoms Advies vir: miv+/vigs, parasiete & solvente Navorsings Inisiatief [boodskap #31817 is 'n antwoord op boodskap #31742] Ma, 26 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Barrie  is tans af-lyn  Barrie
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Reisiger

Jy is so mal soos 'n haas. Fort England toe met jou boetie. Met spoed, met
spoed.

B
(Jy kan darem spel. Mooi so!!:)

reisiger skryf in boodskap news:06123f04.623d5fc5@usw-ex0105-038.remarq.com...
> Re - miv+/vigs, parasiete & solvente Navorsings Inisiatief
>
> Om hierdie bydrae te verhoog na die potensiële 'miljoener kaart'
> wat dit belowe is om te wees -
>
> Aanhalings vanuit die boek - The cure for all diseases -
>
> p. 352 - Without benzene in your body you can't get aids.
> Without the intestinal fluke in your body you can't get hiv.
> After killing the parasite and its stages the hiv virus will be
> gone in 2 hours, almost as quickly as the cancer marker,
> ortho-phospho-tyrosine.
> ..
> But the aids is not gone. This depends on removing benzene from
> your body and keeping it OUT of your body. Keeping it out on
> alternate days or 5 days of the week will not suffice. It must
> be out consistently. Only then can your thymus and bone marrow
> recover. As your thymus recovers your immunity returns.
> ..
> 'n Methode vir behandeling volg daarna. Verwys na die boek - The
> cure for all diseases, en/of - The cure for hiv and aids - vir
> verdere besonderhede.
>
> Kommentaar:
>
> Met die aankoop van bg. boeke wat genoem is, het miv+/vigs
> andersdenkers genoegsame inligting om navorsing te verhoog in
> hierdie verband om 'n geneesmiddel vir miv+ en vigs, beter
> bekend as miv+/vigs, te verkry, word geglo. Om die kwaliteit van
> lewe van persone wat miv+ is, of vigs onder lyde het, te
> verhoog.
>
> Die reisiger glo waarneming en geloof strukture, asook die
> bedoeling om 'n geneesmiddel te vind, kan die basiese boustene
> van wetenskaplike navorsing wees. Die 'heelal' organiseer feite
> baseer op hierdie vooraf bepaalde boustene, a.g.v. die wet van
> magnetisme, word geglo.
>
> Medisyne wat deur die Farmaseutiese profesie verskaf word, kan
> die kwaliteit van lewe verhoog baseer op die geloof / navorsing
> dat miv+ die oorsaak van vigs is. En die 'heelal' bestuur die
> pad om geneesmiddels te vind baseer op hierdie waarneming. Wil
> aanraai om ondersteuning aan die Mediese en Farmaseutiese
> profesie te verhoog, vir pioniers werk wat in hierdie verband
> verrig, en nog in die toekoms verrig gaan word.
>
> Hoogstens aangeraai, om navorsing te verhoog om 'n geneesmiddel
> vir miv+ en vigs, meer bekend as miv+/vigs, te vind, baseer op
> toets gevalle beskikbaar, en navorsing wat alreeds in die
> verband gelewer is. En om resultate in te sluit wat die oorsaak
> en aktiwiteit van miv+ en vigs in die Urine Terapie Inisiatief
> in te sluit, met die doel om 'n geneesmiddel vir miv+/vigs te
> vind en beskikbaar te stel teen 2004. Asook om die eenvoudigheid
> van medikasie wat geneem gaan word, te verhoog. Verkieslik vir
> die voorskrif om pille en/of vloeistof te wees wat ingeneem
> word. En 'n dieet plan om te volg. Tesame met opvolg afsprake na
> die mediese praktisyn om die kwaliteit van lewe te verhoog.
>
> Bestelling van die boeke van - New Century Press - kan ook
> verhoog word deur leidende verskaffers van boeke in ons Paradys,
> en elders op die Planeet, veral Afrika, Indie, die Verre Ooste,
> ens. Om die maklike bekombaarheid van hierdie waardevolle
> inligting te verhoog. Veral die boeke: The cure for all
> diseases. The cure for hiv and aids. The cure for all cancers.
> Asook, om vertalings inisiatiewe te verhoog na ander tale, bv.
> Pali, Hindi, Frans, Russies, Sjinees, ens. Om planet�re
> navorsing, asook private en persoonlike inisiatiewe in die
> verband te verhoog, vir diegene wat dit verkies.
>
> En om hierdie waardevolle bydrae af te sluit met 'n aanhaling
> vanuit die boek - The cure for all diseases -
>
> p 355. Take an attitude of over-compliance, not 'getting away'
> with as much as possible. Over-compliance can bring back RADIANT
> health, strength you never knew you had, a beautiful normal body
> again! You will be able to resume your plans for education,
> professional life, personal relationships, free of the sword
> hanging over you. Let over-compliance enthuse you.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Eenvoudigheid van medisyne wat geneem word kan asemrowend
> verhoog word.
> Generiese medisyne vir miv+ en vigs kan asemrowend verhoog word.
> Geloof en bewyse dat miv+, vigs en ander 'ongeneeslike' siektes
> genees kan word, kan asemrowend verhoog word.
> Verspreiding van waardevolle inligting kan asemrowend verhoog
> word.
> Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
> Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
> Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
> vorentoe neem.
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
>
> Hoop dit help.
> Saam vir 'n beter toekoms.
> Een vir almal en Almal vir een.
>
>
>
> Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
> Up to 100 minutes free!
> http://www.keen.com
>
Vorige onderwerp: Afrikaans Poetry
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: VSA (& EU) hoë spoed pendelaar Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 19:55:10 MGT 2024