Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » alleen
alleen [boodskap #31643] Vr, 16 Junie 2000 00:00
J  is tans af-lyn  J
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
alleen
~~~~~~~~~~

Van daai dag
wat jy my verneuk het
verlang ek nog na jou,
na jou warm oë wat 'n
mens in die vertrek in begelei,
jou lippe wat so mooi beweeg het
as jy praat, die warm omhelsing
wat my altyd laat tuis voel het,

hoe kon jy my net so laat gaan
het ek dan niks beteken,
gee jy dan nie om nie,
is ek dan niks werd???
Vorige onderwerp: Re: Speak AFR? Masters degree? Can work in the US?
Volgende onderwerp: Re: Can you legaly work in the US? Have a masters degree? Speak Afrikaans?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 11:26:48 MGT 2024