Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Woordeskat
Woordeskat [boodskap #31201] Wo, 31 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Boertjie

Ek smaak hierdie "VOLKSVREEMDE" van jou!

Daar's 2 nuwe woorde op hierdie NG gebore:
'ApartheidsVark' deur Gloudina
en
'VolksVreemde' deur jouself.

Almal behoort bydraes te maak tot ons yl woordeskat
Re: Woordeskat [boodskap #31560 is 'n antwoord op boodskap #31201] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Malherbe  is tans af-lyn  Hans Malherbe
Boodskappe: 25
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Phatti skryf in boodskap news:zHeZ4.505$QT5.21629@news.iol.ie...
> Boertjie
>
> Ek smaak hierdie "VOLKSVREEMDE" van jou!

Boetie

As dit 'n vreemde woord is vir jou, is 'n die wandelende voorbeeld.
Re: Woordeskat [boodskap #31599 is 'n antwoord op boodskap #31201] Wo, 14 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
pha...  is tans af-lyn  pha...
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
> As dit 'n vreemde woord is vir jou, is 'n die wandelende voorbeeld.

Boetie?

Jy bedoel seker; ". . is JY die wandelende voorbeeld . . "

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Vorige onderwerp: 'n Opregte versoek . . .
Volgende onderwerp: 'n Vraag aan die ouer (wyser) generasie . . .
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 12:19:03 MGT 2024