Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Archives: June 6, 1900
Re: Archives: June 6, 1900 [boodskap #31417] Wo, 07 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
Norman Coyne  is tans af-lyn  Norman Coyne
Boodskappe: 14
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
wrote in message >
> Moenie groot-oog vir my maak nie,Norman.
> Wat is die naam van die
> rivier naaste aan jou? Gaan spring
> daarin.
>
> Tannie Minnehaha

Dream on ouma I'm not that old, or desperate. I think I will go for a swim in our nearest
river, its not polluted like the one next to you.
Now stop winding yourself up & obviously isn't good for your blood pressure.

Norman

>
Re: Archives: June 6, 1900 [boodskap #31418 is 'n antwoord op boodskap #31417] Wo, 07 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norman Coyne  is tans af-lyn  Norman Coyne
Boodskappe: 14
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
skryf in boodskap news:393EA1D0.1AAFC14@home.com...
>
>
> Norman wrote:
>
>> wrote in message >
>>> Moenie groot-oog vir my maak nie,Norman.
>>> Wat is die naam van die
>>> rivier naaste aan jou? Gaan spring
>>> daarin.
>>>
>>> Tannie Minnehaha
>>
>> Dream on ouma I'm not that old, or desperate. I think I will go for a swim in our nearest
>> river, its not polluted like the one next to you.
>> Now stop winding yourself up & obviously isn't good for your blood pressure.
>>
>> Norman
>>
>
> Norman,
> Jy verstaan verkeerd. Ek maak nie ogies vir jou
> nie (making a pass at you.) Ek knip-oog (wink)
> nie vir jou nie.
I understand perfectly. I never said you did. Read your own post, where you accused me of
making big eyes at you.

> As jy nou vir my vertel watter rivier naaste aan jou
> is, sal ek daarin gaan spoeg.

What disgusting habits you have grandmama.

> Ek het ook gedink die Ottawa-rivier moet taamlik
> besoedel wees, maar hier naby vis 'n klomp mense
> wat Italiaans praat. Ek neem aan hulle eet die vis.

Watch out for the mercury levels.

> Hoekom antwoord jy nie vir Tannie in Afrikaans
> nie? Of in Algonquin.

Sala Khala udadewawobaba

Norman
Re: Archives: June 6, 1900 [boodskap #31419 is 'n antwoord op boodskap #31417] Wo, 07 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Canis Lupus  is tans af-lyn  Canis Lupus
Boodskappe: 24
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Wat van die Ottawa Rivier ?

Francois

@home.com wrote in message ...
> Norman wrote:
>
>> Glad you have learned one thing in your life tannie but I'm sorry to hear that Canadians
>> don't like you very much 8-)
>>
>
> Moenie groot-oog vir my maak nie,Norman.
> Wat is die naam van die
> rivier naaste aan jou? Gaan spring
> daarin.
>
> Tannie Minnehaha
>
Re: Archives: June 6, 1900 [boodskap #31420 is 'n antwoord op boodskap #31417] Wo, 07 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Norman wrote:

> Glad you have learned one thing in your life tannie but I'm sorry to hear that Canadians
> don't like you very much 8-)
>
>

Moenie groot-oog vir my maak nie,Norman.
Wat is die naam van die
rivier naaste aan jou? Gaan spring
daarin.

Tannie Minnehaha
Re: Archives: June 6, 1900 [boodskap #31421 is 'n antwoord op boodskap #31417] Wo, 07 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Norman wrote:

> wrote in message >
>> Moenie groot-oog vir my maak nie,Norman.
>> Wat is die naam van die
>> rivier naaste aan jou? Gaan spring
>> daarin.
>>
>> Tannie Minnehaha
>
> Dream on ouma I'm not that old, or desperate. I think I will go for a swim in our nearest
> river, its not polluted like the one next to you.
> Now stop winding yourself up & obviously isn't good for your blood pressure.
>
> Norman
>

Norman,
Jy verstaan verkeerd. Ek maak nie ogies vir jou
nie (making a pass at you.) Ek knip-oog (wink)
nie vir jou nie.
As jy nou vir my vertel watter rivier naaste aan jou
is, sal ek daarin gaan spoeg.
Ek het ook gedink die Ottawa-rivier moet taamlik
besoedel wees, maar hier naby vis 'n klomp mense
wat Italiaans praat. Ek neem aan hulle eet die vis.
Hoekom antwoord jy nie vir Tannie in Afrikaans
nie? Of in Algonquin.

Tannie Minnehaha
Re: Archives: June 6, 1900 [boodskap #31422 is 'n antwoord op boodskap #31417] Wo, 07 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
O ja, en op hierdie dag het die brandstofprys alweer met 8c per liter
geklim, parlementariërs het geparlementeer, studente het gestudeer,
werkendes het probeer werk, ensovoorts...
Vra vir moses op dagskof wat aangaan, Gabriël werk nagskof
Thys, werkend op die Akker...

Norman wrote in message ...
> On June 6, 2000 Norman reported that his daughter celebrated her 30th birthday in
> Johannesburg. Messages of congratulations were received from all parts of the globe.
>
> skryf in boodskap news:393D12A3.B35169BB@home.com...
>> On June 6, 1900 the Globe and Mail reported
>> that British commander Lord Roberts entered
>> Pretoria and the British flag flew over the
>> capital of the Transvaal Republic.
>>
>
Re: Archives: June 6, 1900 [boodskap #31458 is 'n antwoord op boodskap #31417] Do, 08 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Norman wrote:

> Sala Khala udadewawobaba
>
>

Klink vir my meer na kombuis-Zulu.

Hamba kahle, Norman
Vorige onderwerp: Re: Archives: May 31, 1900
Volgende onderwerp: Re: vir Gloudina: wie is my/jou naaste?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 21:42:55 MGT 2024