Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Ge Korsten Flieks
Ge Korsten Flieks [boodskap #14412] Vr, 08 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Dag almal,

In die sewentigs het ons na flieks gekyk waarin Ge Korsten gespeel het; een
was "Hoor my lied" as ek reg onthou. Nou wonder ek of daar nie iewers is
waar mens die flieks op video kan koop nie. Sal lekker wees om weer die ou
goete te sien. My eerste liefde was die meisie (Marietjie was haar naam
dink ek) wat die ondersteunende rol in Hoor my Lied gespeel het . ;)

Seker 'n teken ek word oud.

Baie groete

Danie
dan...@doctor.com

NS. Enige CD winkel in SA wat Afrikaanse musiek verkoop op die internet?
Re: ge korsten [boodskap #31289 is 'n antwoord op boodskap #14412] Sa, 03 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dis Rina Hugo

Willy Verplan wrote:

> Is daar iemand die weet met welke sangeres Ge Korsten saam 'n opname gemaak
> het begin 90's ?
>
> Willy
Re: ge korsten [boodskap #31290 is 'n antwoord op boodskap #14412] Sa, 03 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Inga Van Meerbergen V  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V
Boodskappe: 12
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dit behoort Rina Hugo te wees. Ek het 'n pragtige CD "RINA EN GÉ" uit
Suid-Afrika saamgebring. Dis vervaardig in 1993.
Dis vir my een van die mooiste Afrikaanse CD's wat ek het. Een van die
liedjies wat hulle sing, "Seisoene" is op die musiek van een van ons
mooiste Vlaamse volksliedjies: "In de stille Kempen" van Armand Preud'homme.
Met Vlaamse groeten,
Inga
Willy Verplan heeft geschreven in bericht
...
> Is daar iemand die weet met welke sangeres Ge Korsten saam 'n opname gemaak
> het begin 90's ?
>
> Willy
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: SABC om wereld reeks te maak
Volgende onderwerp: kinderprogramme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 23:03:48 MGT 2024