Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Paul Bester....
Re: Paul Bester.... [boodskap #31032] Sa, 27 Mei 2000 00:00
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
OK julle, dis nou genoeg . . . julle albei wen . . . dis 50/50.
Lê nou asb. die
gauntlet neer en moenie mekaar verder beledig nie, dis boring.

Kom ons kry ander onderwerpe, hier is n paar om van te kies.

Vertel van jou dorp/streek/land.
Vertel van weird bure.
Vertel van n stokperdjie (myne is visvang, maar hier in die
binneland
vang die mense "croppie" so n klein varsvissie wat na niks smaak
nie, ek
dink nie varswatervis smaak na iets nie, nie eens forel nie)
Noem interessante websites wat jy teekom.
Vertel van jou reise na interessante lande.
Sci fi, anderwêrelds/gebeure/ufo's

Pat

MeesterPhat wrote in article
...
> Genade, Ferdi, dis absoluut geniaal.
> Uitstekend, man, vir 'n man met jou denkvermoee, was dit tops!
>
> Ferdi Greyling wrote in message
> news:393234f6.32691936@news.icon.co.za...
>>
>> sy denke
>> beweeg soos 'n gletser.
>>
>> wanneer hy verjaar,
>> gee hom woorde as geskenke
>>
>> (al gooi hy dit rond
>> soos 'n kind van 2 jaar)
>>
>> shame, arme paul bester
>> hy is ver verby sy beste...
>>
>
Re: Paul Bester.... [boodskap #31033 is 'n antwoord op boodskap #31032] Sa, 27 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ferdi Greyling wrote:

> sy denke
> beweeg soos 'n gletser.
>
>

Jy bedoel ses duim elke honderde jaar?

Gloudina
Vorige onderwerp: Nationalistisch
Volgende onderwerp: Vandag uit ons volksgeskiedenis:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:30:22 MGT 2024