Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wildewoordeboek S
Re: Wildewoordeboek S [boodskap #30687] Wo, 17 Mei 2000 00:00
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
foilcut skryf in boodskap news:8fqofl$1rrc$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Amper klaar !
>
Aggeneeman.

Dankie vir hierdie alles. (Jou doring! -?) Nou moet ek my lui seat interface
optel en sien of ek 'n paar sinne van onsin van die goed aanmekaar kan
koppel. (As 'n paar van hulle nesmoles maak, dan kom daar miskien nog 'n
klomp by).

Beloftes, beloftes. Ek sal seker op die oueiende my nog by die skeldigters
maar aanmeld vir diens.

Vriende van my sit altyd rose van die tuin in die gastekamer as mense daar
kuier. Waar die petale op die houtvloer val, word hulle net so gelos. Dis
nogal mooi.
Vorige onderwerp: Re: het jy geweet?
Volgende onderwerp: Re: halwe kaasneus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 17:44:37 MGT 2024