Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Super 12 Rugby
Super 12 Rugby [boodskap #30580] Ma, 15 Mei 2000 00:00
Paul Riekert  is tans af-lyn  Paul Riekert
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink al wat die SA spanne kort is om soos die Nieu-Seelanders en
Australiers voor die Super 12 al teen mekaar te speel in voorbereiding.Kyk
nou byvoorbeeld die naweek het selfs die Bulls bietjie wakkergeskrik en goed
gespeel.Hulle kort net meer tyd om gewoond te raak aan mekaar as � span en
dinge sal baie beter vaar
Vorige onderwerp: >>>>SA Krieket Alliansie<<<<
Volgende onderwerp: URGENT - RUGBY
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 08:24:58 MGT 2024