Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Haat kapitalisme
Haat kapitalisme [boodskap #30544 is 'n antwoord op boodskap #30545] Sa, 13 Mei 2000 00:00
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die sekretaris-Generaal van die ANC, Kgalema Motlanthe het in n onderhoud
gese dat Suid Afrika die sosialistiese ekonomiese modelle van China en Kuba
moet volg.

Dit is net snaaks dat hy so gese het. China is besig om weg te beweeg van
van die sosialistiese stelsel want hulle het gesien dat nie werk nie. Nou
dat hulle wegbeweeg begin lande te bele in China.

Die stelsel het nerens gewerk nie maar hulle wil dit he.Hulle wil nie deur
ander lande se foute leer nie.Met sulke praatjies jaag hulle belegers weg
maar aan die ander kant skel hulle die lande uit dat hulle nie hier wil bele
nie.

Reenen van Niekerk
Re: Haat kapitalisme [boodskap #30545 is 'n antwoord op boodskap #30544] Sa, 13 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:391d0549.0@news1.mweb.co.za...
> Die sekretaris-Generaal van die ANC, Kgalema Motlanthe het in n onderhoud
> gese dat Suid Afrika die sosialistiese ekonomiese modelle van China en Kuba
> moet volg.
>
> Dit is net snaaks dat hy so gese het. China is besig om weg te beweeg van
> van die sosialistiese stelsel want hulle het gesien dat nie werk nie. Nou
> dat hulle wegbeweeg begin lande te bele in China.
>
> Die stelsel het nerens gewerk nie maar hulle wil dit he.Hulle wil nie deur
> ander lande se foute leer nie.Met sulke praatjies jaag hulle belegers weg
> maar aan die ander kant skel hulle die lande uit dat hulle nie hier wil bele
> nie.
>
> Reenen van Niekerk
>
Die man moet seker uit die party uitgeskop word as hy nie met die party se
beleid saamstem nie, of hoe?

Ja wat, daar bly altyd 'n paar politiekiste in elke land wat die staat in
eiendom wil omskep, en die samelewing daarby saam. Eienaarskap van mense...
Dit laat my aan nog iets dink, maar ek kom nie daarby uit nie.;(
Vorige onderwerp: Re: boesak
Volgende onderwerp: Afrikaans Theatre
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 11:24:55 MGT 2024