Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Gereformeerde Huwelijksformulier (gevra)
Gereformeerde Huwelijksformulier (gevra) [boodskap #30453] Di, 09 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
Hallo daar.

Ek en 'n Nederlandse vriendinnetjie gaan binnekort trou, en sy sou graag
wou hê die Gereformeerde Kerk se huweliksformulier by ons eie
trouformulier ingewerk word. Ons soek nie die Vrygemaakte Gereformeerde
Kerk s'n nie, ook nie die sogenaamde Swartkouse (ek bedoel geen
belediging nie) nie, maar die doodgewone Gereformeerde Kerk (of selfs
Hervormd-Gereformeerde Kerk) s'n.

Kan iemand asseblief vir my daardie formulier stuur? My e-posadres is
smurra...@yebo.co.za (verwyder die "REMOVE"), en ek sal dit waardeer
as dit na my e-posadres gestuur kan word. Of dalk ken iemand dalk 'n
hulpvaardige webwerfadres...?

Samuel Murray
http://www.oocities.org/lacialacia (persoonlike werf)
Re: Gereformeerde Huwelijksformulier (gevra) [boodskap #30454 is 'n antwoord op boodskap #30453] Di, 09 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Soek jy die Dopper kerk sin Samuel? Wat is die groot verskil tussen hulle
huweliksformulier en 'n ander kerk sin, en kan julle nie julle eie een
opstel nie?

Pat

Samuel Murray wrote in article
...
> Hallo daar.
>
> Ek en 'n Nederlandse vriendinnetjie gaan binnekort trou, en sy sou graag
> wou hê die Gereformeerde Kerk se huweliksformulier by ons eie
> trouformulier ingewerk word. Ons soek nie die Vrygemaakte Gereformeerde
> Kerk s'n nie, ook nie die sogenaamde Swartkouse (ek bedoel geen
> belediging nie) nie, maar die doodgewone Gereformeerde Kerk (of selfs
> Hervormd-Gereformeerde Kerk) s'n.
>
> Kan iemand asseblief vir my daardie formulier stuur? My e-posadres is
> smurra...@yebo.co.za (verwyder die "REMOVE"), en ek sal dit waardeer
> as dit na my e-posadres gestuur kan word. Of dalk ken iemand dalk 'n
> hulpvaardige webwerfadres...?
>
> Samuel Murray
> http://www.oocities.org/lacialacia (persoonlike werf)
>
Re: Gereformeerde Huwelijksformulier (gevra) [boodskap #30455 is 'n antwoord op boodskap #30453] Di, 09 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Cees van den Berg  is tans af-lyn  Cees van den Berg
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Samuel Murray schreef:
>
> Hallo daar.
>
> Ek en 'n Nederlandse vriendinnetjie gaan binnekort trou, en sy sou graag
> wou hê die Gereformeerde Kerk se huweliksformulier by ons eie
> trouformulier ingewerk word. Ons soek nie die Vrygemaakte Gereformeerde
> Kerk s'n nie, ook nie die sogenaamde Swartkouse (ek bedoel geen
> belediging nie) nie, maar die doodgewone Gereformeerde Kerk (of selfs
> Hervormd-Gereformeerde Kerk) s'n.
>
> Kan iemand asseblief vir my daardie formulier stuur? My e-posadres is
> smurra...@yebo.co.za (verwyder die "REMOVE"), en ek sal dit waardeer
> as dit na my e-posadres gestuur kan word. Of dalk ken iemand dalk 'n
> hulpvaardige webwerfadres...?
>
> Samuel Murray
> http://www.oocities.org/lacialacia (persoonlike werf)

Probeer "nl.trouwformulier" eens.

Groeten, Cees.
Re: Gereformeerde Huwelijksformulier (gevra) [boodskap #30456 is 'n antwoord op boodskap #30453] Di, 09 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Juna[1]  is tans af-lyn  Juna[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 9 May 2000 20:15:46 +0200, "Samuel Murray"
wrote:

> Hallo daar.
>
> Ek en 'n Nederlandse vriendinnetjie gaan binnekort trou, en sy sou graag
> wou hê die Gereformeerde Kerk se huweliksformulier by ons eie
> trouformulier ingewerk word. Ons soek nie die Vrygemaakte Gereformeerde
> Kerk s'n nie, ook nie die sogenaamde Swartkouse (ek bedoel geen
> belediging nie) nie, maar die doodgewone Gereformeerde Kerk (of selfs
> Hervormd-Gereformeerde Kerk) s'n.
>
> Kan iemand asseblief vir my daardie formulier stuur? My e-posadres is
> smurra...@yebo.co.za (verwyder die "REMOVE"), en ek sal dit waardeer
> as dit na my e-posadres gestuur kan word. Of dalk ken iemand dalk 'n
> hulpvaardige webwerfadres...?
>
> Samuel Murray
> http://www.oocities.org/lacialacia (persoonlike werf)
>

De meeste scouts (kvan...@xs3.xs4all.nl (Kees van den Doel) hebben
zo'n formuliertje.

Groet,
Juna
Re: Gereformeerde Huwelijksformulier (gevra) [boodskap #30484 is 'n antwoord op boodskap #30453] Wo, 10 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Pierre van Dulken  is tans af-lyn  Pierre van Dulken
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
goed ideeeeeeeee

--
met vriendelijke groet,
Pierre
"Cees van den Berg" skryf in boodskap news:3918827B.6EA5B8B6@freeler.nl...
>
>
> Samuel Murray schreef:
>>
>> Hallo daar.
>>
>> Ek en 'n Nederlandse vriendinnetjie gaan binnekort trou, en sy sou graag
>> wou hê die Gereformeerde Kerk se huweliksformulier by ons eie
>> trouformulier ingewerk word. Ons soek nie die Vrygemaakte Gereformeerde
>> Kerk s'n nie, ook nie die sogenaamde Swartkouse (ek bedoel geen
>> belediging nie) nie, maar die doodgewone Gereformeerde Kerk (of selfs
>> Hervormd-Gereformeerde Kerk) s'n.
>>
>> Kan iemand asseblief vir my daardie formulier stuur? My e-posadres is
>> smurra...@yebo.co.za (verwyder die "REMOVE"), en ek sal dit waardeer
>> as dit na my e-posadres gestuur kan word. Of dalk ken iemand dalk 'n
>> hulpvaardige webwerfadres...?
>>
>> Samuel Murray
>> http://www.oocities.org/lacialacia (persoonlike werf)
>
>
> Probeer "nl.trouwformulier" eens.
>
> Groeten, Cees.
Re: Gereformeerde Huwelijksformulier (gevra) [boodskap #30485 is 'n antwoord op boodskap #30453] Wo, 10 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
PAT skryf in boodskap news:01bfba04$a4a9f320$c999aec7@ms660966.mindspring.com...
> Soek jy die Dopper kerk sin Samuel? Wat is die groot verskil
> tussen hulle
> huweliksformulier en n ander kerk sin, en kan julle nie julle
> eie een
> opstel nie?

Erm, nee ek soek nie die Suid-Afrikaanse Gereformeerde Kerk s'n nie, ek
soek die Nederlandse Gereformeerde Kerk s'n. Dis twee totaal
verskillende kerke, despite die naamsooreenkoms.
Vorige onderwerp: Re - en as jy dit nie verstaan nie & Kinder Bybel se duiwel
Volgende onderwerp: waarheidskommissie en ngkerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 14:55:25 MGT 2024