Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boetie se tantrum, op 'n syspoor
Boetie se tantrum, op 'n syspoor [boodskap #30400] So, 07 Mei 2000 00:00
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Net so terloops, wat is 'n "plaasboer"? Ek meen, 'n beesboer boer met
beeste, 'n groenteboer met groente, en so aan.

Dries, tong stewig in die kies

Leendert van Oostrum wrote in message ...
> cleansing in Natal en 800 dooie plaasboere in vyf jaar, dink dat Basson se
> "manewales" dalk honderdduisende sterftes voorkom het.
>
> Op die ou einde, natuurlik, wonderhulle waar jou hoogheilige stem - en Chris
> Louw s'n - was toe Bobbie tienduisende Shonas ge-"cleanse" het, en nou dat
> Tubbie se boetjietjies dieselfde doen met Zulus en plaasboere.
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Verhoogde SSGe vir ons Paradys
Volgende onderwerp: 'n Ander Koppie en Piering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 14:59:21 MGT 2024