Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » oorseese strontgatte
oorseese strontgatte [boodskap #29749] So, 09 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
As daar een ding wat my nou behoorlik be#*?**# maak is dit persone wat
oorsee sit op hulle vet gatte en baie te se het oor wat ons in Suid Afrika
moet doen. Plaas hulle eers kyk watter kak in hulle eie land is .Amerika en
Kanada is net so rassisties .Ek wonder wat hulle te se sou gehad het as dit
sy swanger vrou was wat in haar maag gekiet was of sy 10 jaar oue kind wat
verkrag was.En as die doners gevang word stap hulle more weer buit rond.

Alles word blameer op arpartheid maar ek dink persoonlik dit is pure
barbaarsheid

Reenen
Re: oorseese strontgatte [boodskap #29750 is 'n antwoord op boodskap #29749] So, 09 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AapStert  is tans af-lyn  AapStert
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
Goed gese,

Dis barbaarsheid. Niks minder nie, niks meer nie.

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:38f0ca32.0@news1.mweb.co.za...
> As daar een ding wat my nou behoorlik be#*?**# maak is dit persone wat
> oorsee sit op hulle vet gatte en baie te se het oor wat ons in Suid Afrika
> moet doen. Plaas hulle eers kyk watter kak in hulle eie land is .Amerika en
> Kanada is net so rassisties .Ek wonder wat hulle te se sou gehad het as dit
> sy swanger vrou was wat in haar maag gekiet was of sy 10 jaar oue kind wat
> verkrag was.En as die doners gevang word stap hulle more weer buit rond.
>
> Alles word blameer op arpartheid maar ek dink persoonlik dit is pure
> barbaarsheid
>
> Reenen
>
Re: oorseese strontgatte [boodskap #29790 is 'n antwoord op boodskap #29749] Ma, 10 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Reenen, ek dink die meeste emigrante hou tog op hoogte van sake
met wat in Suid-Afrika aangaan. Ek probeer ten minste drie maal
per week die M & G, Die Burger en nou en dan die Sowetan lees om
te sien wat aangaan. Ek dink die feit dat die polisie by julle
onderbetaal en oorwerk is is maar n wêreldwye verskynsel. Dis n
ondankbare werk wat gevaarlik en demoraliserend is, en veral in
die oorgangstyd wat julle nou beleef moet
mens net eenvoudig hare op jou tande hê. Wat vir my die meeste
omkrap is die korrupsie wat voorkom, veral hier in die VSA met
al die dwelmsmokkelaars kom dit nogal baie voor, wie kan die
jong poliesiemanne blameer as hulle driedubbeld hulle salaris
aangebied word om net anderpad te kyk?

Pat

Reenen van Niekerk wrote in article
...
> Pat
> Ek het niks persoonlik teen jou gemik nie. Ek is bly om te hoor jy wil weer
> hier kom aftree.Wat my pla is die klomp wat nie weet wat hier aangaan nie en
> altyd iets te se het
> as dit maar net so by hulle gaan.
>
> Dit help nie dat n land van die beste wette het nie, en hier moet ek se dat
> die ANC n paar goeie wette ingebring het, en die polisie dit nie kan uitvoer
> nie. Ons arme polisie mag is onder beman ,onder betaal en het nie die nodige
> hulpmidells nie.Ek weet want ek was self 18 jaar n polisieman gewees maar
> moes as gevolg van gesondheids redes afgaan.
>
> Ek hoop om weer van jou te hoor
>
> Reenen van Niekerk
>
Re: oorseese strontgatte [boodskap #29792 is 'n antwoord op boodskap #29749] Ma, 10 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Alles word blameer op arpartheid maar ek dink persoonlik dit is pure
> barbaarsheid

Ja-nee, ou Reenen, ek dink ook so. Wouter Basson en al daardie snarewat die
bobbejaan se fetus verwyder het en dit buite Tutu se huis opgehang
het, dit is sommer pure barbaarsheid. Al daardie ouens wat op Vlakplaas
en ander plekke mense gemartel het en hulle stadige dode laat sterf het
en braaivleis gehou het terwyl hulle lyke verbrand, dit was sommer pure
barbaarsheid. Al daardie mense wat wette gemaak het en mense verwyder
het uit plekke waar hulle gebore is en hulle hele lewe gewoon het, en hulle
gestuur
het na barre tuislande, hulle was barbare. Moenie dit op "apartheid" blameer
nie. Mens kan seker apart wees en nog sy selfrespek en menslikheid behou.
Die klomp thugs wat aan die bewind was, veral in die tagtigerjare in SA, hulle
was sommer net pure barbare.

Die tannie wat soek na die verraaiers van die Afrikaner se menslikheid.

>
Re: oorseese strontgatte [boodskap #29823 is 'n antwoord op boodskap #29749] Wo, 12 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Bep Nieuwhof"

> En kom ek se maar net weer dat ek geen "oorseese strontgat" is nie.

Jy's reg. Jy's 'n strontgat - period.
Re: oorseese strontgatte [boodskap #29824 is 'n antwoord op boodskap #29749] Wo, 12 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek het self nie gevolg wat daar gese is nie maar daar is wel eending wat ek
moet deur dring aan julle mense.
Ek is nou 5jaar uit SA weg en moet se dat wat ek deur al die dinge gegaan
het en ook in SA opgeroei het dinge met 'n meer oop en buite oog kan sien
van waar ek hier sit.

Die een en grootse ding wat ek waarneem en wat jy julle nie waarneem nie
omdat julle elke dag stukkie vir stukkie gebrain spoel word. Die ANC is
besig om SA te draai na slegte dinge. Kyk almal het gedink Zimbabwe werk
mooi en kyk wat gebeur --- Al wat ek as buite staander en man sonder
geboorte land kan se is -- "WAKE UP AND SMELL THE COFFEE" !!!!

En kom ek se maar net weer dat ek geen "oorseese strontgat" is nie. Ek het
geveg vir my land en groot verloor nou sit ek sonder 'n land in 'n ander
land ..... cheers vir die persent!!!!!!

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:38f2239e.0@news1.mweb.co.za...
> Pat
> Ek het niks persoonlik teen jou gemik nie. Ek is bly om te hoor jy wil weer
> hier kom aftree.Wat my pla is die klomp wat nie weet wat hier aangaan nie en
> altyd iets te se het
> as dit maar net so by hulle gaan.
>
> Dit help nie dat n land van die beste wette het nie, en hier moet ek se dat
> die ANC n paar goeie wette ingebring het, en die polisie dit nie kan uitvoer
> nie. Ons arme polisie mag is onder beman ,onder betaal en het nie die nodige
> hulpmidells nie.Ek weet want ek was self 18 jaar n polisieman gewees maar
> moes as gevolg van gesondheids redes afgaan.
>
> Ek hoop om weer van jou te hoor
>
> Reenen van Niekerk
>
Re: oorseese strontgatte [boodskap #29836 is 'n antwoord op boodskap #29749] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.S. Pris  is tans af-lyn  A.S. Pris
Boodskappe: 27
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach @home.com
-> (Die Nisga-ooreenkoms
-> doen dit met 'n baie groot deel van British
-> Columbia.)

Wie de hel wil in Brits-Columbië woon, ou
antie? Jy? Wat aan die son van die
Oranjerivier-nedersetting gewoond was?
Hêf 'n hart! Dis soos jou vermaledyde
"apartheidsvarke" wat die tweede nasies (die
San was eerste) verban het na die kaal haai
vlakte.
Re: oorseese strontgatte [boodskap #29838 is 'n antwoord op boodskap #29749] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Ek wil net vir haar vra hoekom gee
> Kanada en Amerika nie die grond terug aan die oorspronklike bewoners
> nie.

Moenie so praat of jy weet wat gaan aan nie.In Kanada word groot dele van die
land weer
onder die direkte bestuur van verskillende
Eerste Nasies geplaas. (Die Nisga-ooreenkoms
doen dit met 'n baie groot deel van British
Columbia.) Die proses gaan orals aan.
Jy kan ook maar ophou om van die VSA
en Kanada as "wit" te praat. Sulke konsepte
bestaan net in die "wit" breine van "wit"
mense. Dis wel waar dat 'n oorwegende
getal van Kanadese burgers immigrante is
uit ander dele van die wereld. Maar kom
kyk hoe 'n stad soos Montreal lyk. Hulle
praat wel omtrent almal om jou Frans, maar
meer as die helfte van die gesigte in die straat
is swart. En die talk show hosts is omtrent
almal nie-"wit." Dis nog net in die politieke
echelons waar die "wit" Franse vasbyt.

Gloudina
Re: oorseese strontgatte [boodskap #29839 is 'n antwoord op boodskap #29749] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Hier is van hulle wat se dit is reg dat die wit boere se plase in Zimbawe
> afgeneem moet word. As ek reg onthou was dit GLOUDINA wat dit te se gehad
> het. Ek weet nie of se n Suidafrikaner is nie of n Kanadees nie.
> Ek neem aan dat sy wel van hier moet kom.

Wel, Reenen, dis nie net my opinie nie, maar die opinie vandie Britse regering
wat toegestem het om te help met die
grond te herversprei. Daar was glo wette op die Zimbabwiese
boeke wat hierdie landshervorming moes reguleer, en dis glo
nie vinnig genoeg gedoen nie. Hoekom Mugabe nie flinker dit
gedoen het nie, kan ek nie verstaan nie. Moenie vir my vertel
dat ek van Mugabe hou nie. Hy is 'n vorige vryheidsvegter wat
daargestel is deur ou Ian Smith se hardekoejawel-posisie aan
die begin. As ou Ian Smith nie so stupid was en 'n eensydige
onafhanklikheidsverklaring uitgevaardig het en die blankes in
Zimbabwe vir dekades aan bewind gehou het nie, sou daar
miskien vandag 'n ander en meer vredevolle en meer respektabele
Zimbabwe bestaan het. Dieselfde in SA. Dis die apartheidsvarke
se skuld dat hulle 'n vryheidsbeweging uiteindelik aan die bewind
gebring het. As daar volle demokrasie in 1948 in SA ingevoer
is, sou SA vandag anders gelyk het.
Ek weet nie presies wat gebeur in SA op die gebied van
grond-herverspreiding nie. Al wat ek weet is wat iemand vir my
vertel het wat sy gesien het gebeur op die plase om Ficksburg.
Sy vertel dat haar tante goeie geld maak deur met blanke boere
te onderhandel om hulle plase te verkoop (teen blykbaar baie
gunstige pryse). Die grond word dan aan swart boere verkoop
op 'n sisteem wat hulle verbind om oor die jare al die geld weer
aan die regering terug te betaal. My informant (wat geen bewonderaar
van die ANC is nie) kry die arme swart boere jammer wat vir hulle
hele lewe moet terug betaal aan die regering, terwyl die oorspronklike
wit boere daardie land heelwaarskynlik teen 'n appel en 'n eie gekoop
het, of dit vry gekry het. Haar oupa ('n Duitser van oorsprong) se
plaas is al in die familie vir omtrent 'n 150 jaar. Die familie boer nog
op die plaas. Maak goed geld. Word nie deur die ANC van die plaas
afgejaag nie. Maar hulle het die gunstige opsie om te verkoop as
hulle wil.

Gloudina

>
Re: oorseese strontgatte [boodskap #29840 is 'n antwoord op boodskap #29749] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Reenen van Niekerk" rhe...@iafrica.com

> Ek maak beswaar teen die persone wat oorsee sit en vir
> ons blankes se hoe sleg ons is.

As ek dit nie mis het nie, verskuif jy die doelpale nou. Ek onthou veel eerder
'n argument wat voorgehou het dat oorsese bydraers nie die reg het om kritiek
te lewer nie (of selfs bydraes te maak nie) omdat 1) hulle nie werklik weet wat
daar aangaan nie 2) skynheilig is juis omdat hulle oorsee sit.
> Volgens van
> die aanmerkings wat gemaak word is alles die skuld van ons blankes in die
> land

Dit is waar dat daar mense is wat sulke aanmerking maak. Diesulke mense sit
egter net so gemaklik IN suid afrika as daarbuite.

> Hier is van hulle wat se dit is reg dat die wit boere se plase in Zimbawe
> afgeneem moet word.

Debatteer dan die punt liewer as die persoon afmaak as 'n strontgat.

> Dan merk ek op dat hier baie mense hulle se se maar te bang is om hulle name
> te gee. As jy iets te se het moet jy mos nie bang wees om jou naam te se nie

As jy na my verwys - ek pos al lank hier en ek neem maar aan (verkeerdelik gee
ek toe) dat lesers nou al weet wat my naam is. Die naam is Leswin Laubscher,
Reenen, en ek pos hier vanuit Chicago.

leswin
Re: oorseese strontgatte [boodskap #29870 is 'n antwoord op boodskap #29749] Vr, 14 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> Hier is van hulle wat se dit is reg dat die wit boere se plase in Zimbawe
>> afgeneem moet word. As ek reg onthou was dit GLOUDINA wat dit te se gehad
>> het. Ek weet nie of se n Suidafrikaner is nie of n Kanadees nie.
>> Ek neem aan dat sy wel van hier moet kom.
>
> Wel, Reenen, dis nie net my opinie nie, maar die opinie vandie Britse regering
> wat toegestem het om te help met die
> grond te herversprei. Daar was glo wette op die Zimbabwiese
> boeke wat hierdie landshervorming moes reguleer, en dis glo
> nie vinnig genoeg gedoen nie.

Ek 'glo' jy praat poefies! Duidelik weet jy 'glo' nie waarvan jy praat
nie!
Vorige onderwerp: Re: De Lille op Hansie
Volgende onderwerp: Bep Nieuwhof -oorseese strontgatte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 08:12:49 MGT 2024