Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie?
Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29491] Sa, 25 Maart 2000 00:00
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"PAT" skryf in boodskap news:01bf9656$2be5d660$ab86aec7@ms660966.mindspring.com...
> Ons "denk" nie Hans, maar "dink" wel. Jou vriend is verkeerd.

Dan sal ek dat aan hom vertel. Ek skryf nie so goed Afrikaans nie, omdat ek
'n Nederlander is.

> Daar is geen
> kappie op die e van ek nie. Dit word in Suid-AFrika op twee
> maniere uitgespreek, in die
> Noordelike gedeeltes is dit "ek" soos die eerste twee letters in
> die stad Akron. In die Kaap spreek mens dit uit soos die e in
> Wellington, minder gerond. Ek hoop dit help, vra gerus meer,
> dis moeilik om uitsprake te beskryf, maar ook nogal n uitdaging
> (challenge).

Ek interesseer my vir uitspraakverskille in Suid-Afrika. Weet jy 'n website?

--

Hans Kamp (Win2000)
in...@hanskamp.com
www.hanskamp.com
ICQ=65694322
Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29492 is 'n antwoord op boodskap #29491] Sa, 25 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

PAT wrote:

> Ons "denk" nie Hans, maar "dink" wel. Jou vriend is verkeerd.
> Daar is geen
> kappie op die e van ek nie. Dit word in Suid-AFrika op twee
> maniere uitgespreek, in die
> Noordelike gedeeltes is dit "ek" soos die eerste twee letters in
> die stad Akron. In die Kaap spreek mens dit uit soos die e in
> Wellington, minder gerond. Ek hoop dit help, vra gerus meer,
> dis moeilik om uitsprake te beskryf, maar ook nogal n uitdaging
> (challenge).
>
> groete
>
> Pat
>
> NS Weet iemand wat n goeie woord is vir 'devastated"? Ek wil
> al sê "oorbluf" or "verslae" maar dit klink stowwerig.
>

Pat, wat van "verpletter." Alhoewel "verpletter" vir my 'n bietjie
meer drasties klink as "devastated." Ek dink jou "verslae" is
nog die beste kandidaat. Ons Bosman en Van der Merwe praat
net van "verwoes," en dit is nie hier van toepassing nie.
As "ek" in die noorde van SA soos "acron" uitgespreek word,
dan weet ek of nie hoe om Acron uit te spreek nie, of ek het nie in
die noorde van SA grootgeword nie. Verduidelik meer.
Gloudina
Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29493 is 'n antwoord op boodskap #29491] Sa, 25 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Hans Kamp" wrote:
> 'n Vriend het vir my gesê, dat op "ek" ook 'n dakkie (accent circonflex)
> geskryf moet word. Ek dink nie, dat hy reg is. Hy sê, dat ook op "ek" 'n
> dakkie geskryf word, omdat hy dink dat die e in "ek" lank uitgespreek
word.

Zelfs het dakkie op 'gesê' werkt in jouw huidige editor-settings
niet....;-))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29494 is 'n antwoord op boodskap #29491] Sa, 25 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29495 is 'n antwoord op boodskap #29491] Sa, 25 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Pat:

Is daar nie omstandighede waar die kappie op "ek" se "e" vir uitdrukking
gebruik kan word? Ek vermoed dat ek so iets e^rens teegekom het, maar ek is
nie seker. (Ek vra maar net).

PAT skryf in boodskap news:01bf9656$2be5d660$ab86aec7@ms660966.mindspring.com...
> Ons "denk" nie Hans, maar "dink" wel. Jou vriend is verkeerd.
> Daar is geen
> kappie op die e van ek nie. Dit word in Suid-AFrika op twee
> maniere uitgespreek, in die
> Noordelike gedeeltes is dit "ek" soos die eerste twee letters in
> die stad Akron. In die Kaap spreek mens dit uit soos die e in
> Wellington, minder gerond. Ek hoop dit help, vra gerus meer,
> dis moeilik om uitsprake te beskryf, maar ook nogal n uitdaging
> (challenge).
>
> groete
>
> Pat
>
> NS Weet iemand wat n goeie woord is vir 'devastated"? Ek wil
> al sê "oorbluf" or "verslae" maar dit klink stowwerig.
>
> ----------
>> From: Hans Kamp
>> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
>> Subject: Moet op "ek" ook 'n dakkie?
>> Date: Saturday, March 25, 2000 5:33 AM
>>
>> 'n Vriend het vir my gesê, dat op "ek" ook 'n dakkie (accent
> circonflex)
>> geskryf moet word. Ek dink nie, dat hy reg is. Hy sê, dat ook
> op "ek" 'n
>> dakkie geskryf word, omdat hy dink dat die e in "ek" lank
> uitgespreek word.
>>
>> Wat denk julle?
>>
>> --
>>
>> Hans Kamp (Win2000)
>> in...@hanskamp.com
>> www.hanskamp.com
>> ICQ=65694322
>>
>
Vorige onderwerp: Epos wissel?
Volgende onderwerp: lekker pro-wit saait S.A
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 05:19:22 MGT 2024