Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wys die pad aan Ferdi
Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29238 is 'n antwoord op boodskap #29239] Vr, 10 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Een van jou voorstelle was bly in SA en maak dit 'n beter plek.

Daar sal noodwendig 'n hele paar praktiese probleme wees, so dit sal gaaf
wees as jy net 'n paar dinge vir ons kan sê van wat presies JY doen / of al
gedoen het om die ou reenboog plekkie nog meer kleur te gee.

( Praktiese oplossings sal waardeur word, nie die tipe stront wat die
Reisiger kwytraak nie.)
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29239 is 'n antwoord op boodskap #29240] Vr, 10 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Riaan" Ri...@netech.co.za

> Daar sal noodwendig 'n hele paar praktiese probleme wees, so dit sal gaaf
> wees as jy net 'n paar dinge vir ons kan sê van wat presies JY doen / of al
> gedoen het om die ou reenboog plekkie nog meer kleur te gee.

Nee - se JY wat die praktiese probleme is en wat JY kan doen. Los die
deursigtige debatsslenter waar jy nou ferdi op die "verdediging" plaas of hy
nou antwoord of nie - sodoende, natuurlik, word jy kwytgeskeld van die
essensiele uitdaging - wat kan JY doen om Suid-Afrika meer leefbaar vir jou en
jou mede-landsburgers te maak.
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29240 is 'n antwoord op boodskap #29239] Vr, 10 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Canis Lupus  is tans af-lyn  Canis Lupus
Boodskappe: 24
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Pro Pac Man,

JFK sou trots gewees het op jou.

Francois

ProPacem wrote in message ...
>> Riaan" Ri...@netech.co.za
>
>> Daar sal noodwendig 'n hele paar praktiese probleme wees, so dit sal gaaf
>> wees as jy net 'n paar dinge vir ons kan sê van wat presies JY doen / of al
>> gedoen het om die ou reenboog plekkie nog meer kleur te gee.
>
> Nee - se JY wat die praktiese probleme is en wat JY kan doen. Los die
> deursigtige debatsslenter waar jy nou ferdi op die "verdediging" plaas of hy
> nou antwoord of nie - sodoende, natuurlik, word jy kwytgeskeld van die
> essensiele uitdaging - wat kan JY doen om Suid-Afrika meer leefbaar vir jou en
> jou mede-landsburgers te maak.
>
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29243 is 'n antwoord op boodskap #29239] Sa, 11 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Simon van der Schans schreef...
> Willem-Jan Markerink wrote...
>>>> Riaan":
>>>>
>>>> Daar sal noodwendig 'n hele paar praktiese probleme wees, so
>>>> dit sal gaaf wees as jy net 'n paar dinge vir ons kan sê van wat
>>>> presies JY doen / of al gedoen het om die ou reenboog plekkie
>>>> nog meer kleur te gee.
>>
>> Is 'gaaf' in deze context in het Zuid-Afrikaans ook
>> modern/recent taalgebruik (net als in het Nederlands),
>> of bestaat dat al langer?
>
> Hierdie betekenis bestaan al baie lank in Afrikaans. Trouens,
> die woord het geen ander betekenis in Afrikaans nie.
>
> Jy sal moet verduidelik wat die mees algemene betekenis van
> "gaaf" in Nederlands is, want meeste Afrikaanssprekendes ken dit
> nie, en sal jou vraag dus nie begryp nie.

Het "gaaf" van Willem-Jan is het Engels/Amerikaanse "cool", "awsome",
"swell" of "bitching". Kortom, een modewoord. In andere tijden was het in
het Nederlands "mieters", "super", "machtig", .....

De alledaagse betekenis van gaaf is "zonder beschadiging", "undamaged".

Groeten,
Arthur
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29244 is 'n antwoord op boodskap #29239] Sa, 11 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
>> Riaan" Ri...@netech.co.za
>
>> Daar sal noodwendig 'n hele paar praktiese probleme wees, so dit sal gaaf
>> wees as jy net 'n paar dinge vir ons kan sê van wat presies JY doen / of al
>> gedoen het om die ou reenboog plekkie nog meer kleur te gee.

Verexcuseer, time-out voor een taal-vraagje!....:-))

Is 'gaaf' in deze context in het Zuid-Afrikaans ook modern/recent
taalgebruik (net als in het Nederlands), of bestaat dat al langer?

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29245 is 'n antwoord op boodskap #29239] Sa, 11 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> Het "gaaf" van Willem-Jan is het Engels/Amerikaanse "cool", "awsome",
> "swell" of "bitching". Kortom, een modewoord. In andere tijden was het in
> het Nederlands "mieters", "super", "machtig", .....

BITCHING? Met die betekenis van "cool, awesome, swell"?Het nog nooit daarvan
gehoor nie. Is dit 'n tipies Europese of
tipies Nederlandse uitdrukking?

> De alledaagse betekenis van gaaf is "zonder beschadiging", "undamaged".
>

So 'n betekenis van "gaaf" het ons nie in Afrikaans nie. Jy kan nie praat
van
gawe vleis of gawe meubels nie. Wanneer ons "gaaf" gebruik, is dit effens
hoogdrawend, effens geleerd, maar het dit altyd 'n amelioratiewe konnotasie:
die gawe man, die gawe plan. En die uitdrukking "gaaf" as respons kom eintlik

taamlik naby aan die betekenis van "cool" - d.w.s. ek hou van die idee, ons
maak dan so.

Gloudina
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29246 is 'n antwoord op boodskap #29239] Sa, 11 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Willem-Jan Markerink wrote in message
...
>>> Riaan" Ri...@netech.co.za
>>
>>> Daar sal noodwendig 'n hele paar praktiese probleme wees, so dit sal gaaf
>>> wees as jy net 'n paar dinge vir ons kan sê van wat presies JY doen / of al
>>> gedoen het om die ou reenboog plekkie nog meer kleur te gee.
>
> Verexcuseer, time-out voor een taal-vraagje!....:-))
>
> Is 'gaaf' in deze context in het Zuid-Afrikaans ook modern/recent
> taalgebruik (net als in het Nederlands), of bestaat dat al
langer?

Hierdie betekenis bestaan al baie lank in Afrikaans. Trouens,
die woord het geen ander betekenis in Afrikaans nie.

Jy sal moet verduidelik wat die mees algemene betekenis van
"gaaf" in Nederlands is, want meeste Afrikaanssprekendes ken dit
nie, en sal jou vraag dus nie begryp nie.

Swart Simon
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29248 is 'n antwoord op boodskap #29239] So, 12 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.S. Pris  is tans af-lyn  A.S. Pris
Boodskappe: 27
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach @home.com
-> So 'n betekenis van "gaaf" het ons nie in Afrikaans nie. Jy kan nie praat
-> van gawe vleis of gawe meubels nie. Wanneer ons "gaaf" gebruik, is dit effens
-> hoogdrawend, effens geleerd, maar het dit altyd 'n amelioratiewe konnotasie:
-> die gawe man, die gawe plan.

Hoeveel onse het jy op jou Kanadese pond, ou
antie? Jy't die afgelope dertig jaar darem
erg agtergeraak, nè?
Selfs as ek my knipmes goed geslyp het, kan
ek sê ek het 'n gawe lem.
Hou liewer op pontifikeer oor Afrikaans en
hou jou maar by Kanadese Engels en Frans.
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29249 is 'n antwoord op boodskap #29239] So, 12 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Arthur Hagen" wrote:
> Simon van der Schans schreef...
>> Willem-Jan Markerink wrote...
>>>> >Riaan":
>>>> >
>>>> >Daar sal noodwendig 'n hele paar praktiese probleme wees, so
>>>> >dit sal gaaf wees as jy net 'n paar dinge vir ons kan sê van wat
>>>> >presies JY doen / of al gedoen het om die ou reenboog plekkie
>>>> > nog meer kleur te gee.
>>>
>>> Is 'gaaf' in deze context in het Zuid-Afrikaans ook
>>> modern/recent taalgebruik (net als in het Nederlands),
>>> of bestaat dat al langer?
>>
>> Hierdie betekenis bestaan al baie lank in Afrikaans. Trouens,
>> die woord het geen ander betekenis in Afrikaans nie.
>>
>> Jy sal moet verduidelik wat die mees algemene betekenis van
>> "gaaf" in Nederlands is, want meeste Afrikaanssprekendes ken dit
>> nie, en sal jou vraag dus nie begryp nie.
>
> Het "gaaf" van Willem-Jan is het Engels/Amerikaanse "cool", "awsome",
> "swell" of "bitching". Kortom, een modewoord. In andere tijden was het in
> het Nederlands "mieters", "super", "machtig", .....

Pas op, als equivalent van cool, voor alle duidelijkheid (dus niet de
oorspronkelijke betekenis van 'gaaf' in het Nederlands).

> De alledaagse betekenis van gaaf is "zonder beschadiging", "undamaged".

Yep....:-))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29250 is 'n antwoord op boodskap #29239] So, 12 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>
>> Het "gaaf" van Willem-Jan is het Engels/Amerikaanse "cool", "awsome",
>> "swell" of "bitching". Kortom, een modewoord. In andere tijden was het in
>> het Nederlands "mieters", "super", "machtig", .....
>
> BITCHING? Met die betekenis van "cool, awesome, swell"?Het nog nooit daarvan
> gehoor nie. Is dit 'n tipies Europese of tipies Nederlandse uitdrukking?

We worden hier bedolven onder Amerikaanse films en series. En en passant pik
je dan een hoop van dit soort slang op. Ik kan niet naar een bepaalde bron
verwijzen, daarvoor zie ik teveel van dit soort goed op de TV.

>> De alledaagse betekenis van gaaf is "zonder beschadiging", "undamaged".
>
> So 'n betekenis van "gaaf" het ons nie in Afrikaans nie. Jy kan nie praat
> van gawe vleis of gawe meubels nie. Wanneer ons "gaaf" gebruik, is dit effens
> hoogdrawend, effens geleerd, maar het dit altyd 'n amelioratiewe konnotasie:
> die gawe man, die gawe plan. En die uitdrukking "gaaf" as respons kom eintlik
> taamlik naby aan die betekenis van "cool" - d.w.s. ek hou van die idee, ons
> maak dan so.

Zo heel vaak wordt "gaaf" in de klassieke betekenis nu ook weer niet
gebruikt. Van vlees zullen we niet zeggen dat het "gaaf" is en van meubels
ook niet (die zijn onbeschadigd of heel; gave meubels zijn gaaf in de eerste
betekenis van het woord), volgens mij moet iets om gaaf te zijn een soort
huid hebben (fruit bijvoorbeeld) of een soort huid zijn (een laag verf of de
bekleding van je bank).

Groeten,
Arthur
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29263 is 'n antwoord op boodskap #29239] Ma, 13 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Canis Lupus  is tans af-lyn  Canis Lupus
Boodskappe: 24
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Julle klomp kan wragtig enige gesprek kaap en dit in 'n taal kwessie
verander. As jy wonder koop 'n woordeboek.

Francois

Simon van der Schans wrote in message ...
> Willem-Jan Markerink wrote in message
> ...
>>>> Riaan" Ri...@netech.co.za
>>>
>>>> Daar sal noodwendig 'n hele paar praktiese probleme wees, so dit sal gaaf
>>>> wees as jy net 'n paar dinge vir ons kan sê van wat presies JY doen / of al
>>>> gedoen het om die ou reenboog plekkie nog meer kleur te gee.
>>
>> Verexcuseer, time-out voor een taal-vraagje!....:-))
>>
>> Is 'gaaf' in deze context in het Zuid-Afrikaans ook modern/recent
>> taalgebruik (net als in het Nederlands), of bestaat dat al
> langer?
>
> Hierdie betekenis bestaan al baie lank in Afrikaans. Trouens,
> die woord het geen ander betekenis in Afrikaans nie.
>
> Jy sal moet verduidelik wat die mees algemene betekenis van
> "gaaf" in Nederlands is, want meeste Afrikaanssprekendes ken dit
> nie, en sal jou vraag dus nie begryp nie.
>
> Swart Simon
>
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29264 is 'n antwoord op boodskap #29239] Ma, 13 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Mar 2000 02:50:58 +0200, "Riaan" wrote:

wees as jy net 'n paar dinge vir ons kan sê van wat presies JY doen / of al[/color]
> gedoen het om die ou reenboog plekkie nog meer kleur te gee.
>
> ( Praktiese oplossings sal waardeur word, nie die tipe stront wat die
> Reisiger kwytraak nie.) >>

Ek sien die reuse tree" raak wat SA vorentoe geneem het uit erge
fascisme. En ek se dit. Ek gee die krediet daarvoor.
Ek erken die foute van die verlede en lewer opbouende kritiek op die
foute wat ek nou raaksien. Ek probeer dit op regverdige en
beginselvaste manier te doen.
Ek bly in SA, gaan elke dag werk toe, betaal al my rekeninge en
belastings.
As ek 'n alarm hoor afgaan in die huis van my bure, staan ek op en ek
gaan kyk.

Ek verval nie in bitterheid oor verliore mag nie. Ek doen moeite om my
mede Suid-Afrikaners te leer ken. Vir dekades kon ek nie. Ek doen 'n
klein bietjie moeite om "goodwill" aan hulle te toon.
Ek probeer geld spaar. En plaas in IN Suid-Afrika.

Dan natuurlik die groot een: Ek emigreer nie omdat my land 'n bietjie
van 'n bad patch geslaan het nie.

Ek sal daai kort paadjie wat jy geloop het van die huis tot in die
stad (die een wat jou laat juig het dat jy 'n kans het om die land te
verlaat) baie, baie maklik vir jou anders kan beskryf - aan die hand
van baie onlangse ervaring.

Dit sal 'n taxi insluit wat vir my dankie gese het omdat ek hom kans
gegee het om in die verkeer te kom - natuurlik was van sy kollega;s
drolle ook. En ek sal 'n verwysing insit na die SA regering se planne
wat eersdaags inkick om die taxi-bedryf te reguleer. En 'n klein
herinnering dat dit die vorige regering was wat die taxi-bedryf los
gemaak het van alle regulasies. En sommer ook verwys na dieselfde
regering wat in die vroee 70's en weer in die vroee 80's geweier het
om Johannesburg te help om 'n moltreinstelsel of 'n bogerondse ligte
spoorvervoer-stelsel op die been te kry tussen die suide (Soweto) en
die Ooste van die stad.
En dit sal eindig met die interresante opmerking dat die mense wat by
die motors vir geld vra so twee jaar gelede georganiseer is om in
plaas van te bedel of te steel. na jou motor te kyk terwyl jy weg is
en dan 'n donasie te vra.
Ek sal ook noem dat dit natuurlik soos alle ander stelsels op God se
aarde uitgebuit kan word, maar dat dit 1. 'n Nogal innoverende stap is
uit bloot bedel en steel en 2. Nogal soms werk.
Ek sal ook eindig met die vriendelike gesprek wat ek met die jong lat
gehad het wat verlede week op die wyse na my kar "gekyk" het toe ek
iets in die stad moes gaan optel het.
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29296 is 'n antwoord op boodskap #29239] Di, 14 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Francois" wrote:
> Julle klomp kan wragtig enige gesprek kaap en dit in 'n taal kwessie
> verander. As jy wonder koop 'n woordeboek.

Da's het mooie van Usenet: sub-threads.

:)

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29323 is 'n antwoord op boodskap #29239] Wo, 15 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Mar 2000 21:12:18 +1300, "Julian de Beer"
wrote:

Daar is iets soos 40 mijjoen mense in SA. Werk maar self jou
persentasie uit.

> Ferdi kan maar snedig en sarkasties wees , maar die mense stem steeds met
> hulle voete en ek kan hom verseker dat onderstaande slegs die punt van die
> ysberg is.
>
>
> 6. OFFICIAL FIGURES FOR BRAIN DRAIN RELEASED: THE STAR, 20000314, P.2
> - A total of 588 professionals officially emigrated from SA last year,
> Home Affairs Minister Mangosuthu Buthelezi said yesterday. In a
> written reply to a parliamentary question, he said 193 teachers and 175
> accountants left SA permanently in 1999. The country attracted 32
> foreign teachers and seven accountants over the same period. Buthelezi
> said 134 engineers and 40 legal practitioners had also emigrated. The
> number of medical doctors who had emigrated was 43, while 12 doctors
> settled in SA.
>
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29324 is 'n antwoord op boodskap #29239] Wo, 15 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jgdebeer  is tans af-lyn  jgdebeer
Boodskappe: 37
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi kan maar snedig en sarkasties wees , maar die mense stem steeds met
hulle voete en ek kan hom verseker dat onderstaande slegs die punt van die
ysberg is.

6. OFFICIAL FIGURES FOR BRAIN DRAIN RELEASED: THE STAR, 20000314, P.2
- A total of 588 professionals officially emigrated from SA last year,
Home Affairs Minister Mangosuthu Buthelezi said yesterday. In a
written reply to a parliamentary question, he said 193 teachers and 175
accountants left SA permanently in 1999. The country attracted 32
foreign teachers and seven accountants over the same period. Buthelezi
said 134 engineers and 40 legal practitioners had also emigrated. The
number of medical doctors who had emigrated was 43, while 12 doctors
settled in SA.
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29351 is 'n antwoord op boodskap #29239] Do, 16 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 16 Mar 2000 12:59:53 +0200, lou wrote:

nagraadse ondervinding. En hoeveel van hulle het beroepsondervinding?[/color]
> Werk nou self jou statistieke uit.>>>

Duh! en hoeveel entrepeneurs het matriek en universiteitsgrade.
En duh! werk maar die persentasies uit van gegradueerdes ook. Tussen
UCT, WITS, PU, RAU en US alleen word daar waarskynlik iets soos 100
000 grade per jaar uitgereik. Duh!
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29352 is 'n antwoord op boodskap #29239] Do, 16 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Wed, 15 Mar 2000 21:12:18 +1300, "Julian de Beer"
> wrote:
>
> Daar is iets soos 40 mijjoen mense in SA. Werk maar self jou
> persentasie uit.
>

Duh!!! En hoeveel van hulle het matriek? En hoeveel van hulle het
nagraadse ondervinding. En hoeveel van hulle het beroepsondervinding?
Werk nou self jou statistieke uit.
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29371 is 'n antwoord op boodskap #29239] Vr, 17 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 17 Mar 2000 07:54:30 +0200, lou wrote:

dat honderde mense met ondervinding, die land verlaat. Toe sleep jy jou[/color]
> 40 Mil mense (wat by the way verkeerd is) in. >>

Gaan lees jou simpel duh! bydrae en word wys.
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29372 is 'n antwoord op boodskap #29239] Vr, 17 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Thu, 16 Mar 2000 12:59:53 +0200, lou
> wrote:
>
> > nagraadse ondervinding. En hoeveel van hulle het beroepsondervinding?
>> Werk nou self jou statistieke uit.>>>
>
> Duh! en hoeveel entrepeneurs het matriek en universiteitsgrade.
> En duh! werk maar die persentasies uit van gegradueerdes ook. Tussen
> UCT, WITS, PU, RAU en US alleen word daar waarskynlik iets soos 100
> 000 grade per jaar uitgereik. Duh!

Die hele redenasie - voor jy uit die boom geval het - gaan oor die feit
dat honderde mense met ondervinding, die land verlaat. Toe sleep jy jou
40 Mil mense (wat by the way verkeerd is) in.

So bly by die redenasie my ou!
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29408 is 'n antwoord op boodskap #29239] Ma, 20 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Francois wrote

|Julle klomp kan wragtig enige gesprek kaap en dit in 'n taal
|kwessie verander. As jy wonder koop 'n woordeboek.

|Francois

|Simon van der Schans wrote in message
|...
|>Willem-Jan Markerink wrote in message
|>...
|>>>>Riaan" Ri...@netech.co.za
|>>>
|>>>>Daar sal noodwendig 'n hele paar praktiese probleme wees, so dit sal gaaf
|>>>>wees as jy net 'n paar dinge vir ons kan sê van wat presies JY doen / of al
|>>>>gedoen het om die ou reenboog plekkie nog meer kleur te gee.
|>>
|>>Verexcuseer, time-out voor een taal-vraagje!....:-))
|>>
|>>Is 'gaaf' in deze context in het Zuid-Afrikaans ook modern/recent
|>>taalgebruik (net als in het Nederlands), of bestaat dat al langer?
|>
|>Hierdie betekenis bestaan al baie lank in Afrikaans. Trouens,
|>die woord het geen ander betekenis in Afrikaans nie.
|>
|>Jy sal moet verduidelik wat die mees algemene betekenis van
|>"gaaf" in Nederlands is, want meeste Afrikaanssprekendes ken dit
|>nie, en sal jou vraag dus nie begryp nie.
|>
|>Swart Simon

Ag, ou Francois, dis so maklik om 'n draad by Riaan te kaap as
wat dit is om 'n suiglekker van 'n baba af te vat. Skaars 'n
tjank.

Swart Simon
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29409 is 'n antwoord op boodskap #29239] Ma, 20 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Simon van der Schans" wrote:
> Francois wrote
>
> |Julle klomp kan wragtig enige gesprek kaap en dit in 'n taal
> |kwessie verander. As jy wonder koop 'n woordeboek.
>
> Ag, ou Francois, dis so maklik om 'n draad by Riaan te kaap as
> wat dit is om 'n suiglekker van 'n baba af te vat. Skaars 'n
> tjank.

Okee, ik hap: wat is een 'tjank'?....;-))

(draadjie is toch al gekaap....:-))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29453 is 'n antwoord op boodskap #29239] Wo, 22 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 Mar 2000 07:40:27 +0200, lou wrote:
<<>Hmm Ferdie weet weereens nie waarvan hy praat nie! Duh! >>

Ek het nie gepraat nie ek het geskryf.
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29454 is 'n antwoord op boodskap #29239] Wo, 22 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Fri, 17 Mar 2000 07:54:30 +0200, lou wrote:
>
> <<>Die hele redenasie - voor jy uit die boom geval het - gaan oor die
>> dat honderde mense met ondervinding, die land verlaat. Toe sleep jy jou
>> 40 Mil mense (wat by the way verkeerd is) in. >>
>
> Gaan lees jou simpel duh! bydrae en word wys.

Hmm Ferdie weet weereens nie waarvan hy praat nie! Duh!
Re: Wys die pad aan Ferdi [boodskap #29455 is 'n antwoord op boodskap #29239] Wo, 22 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Wed, 22 Mar 2000 07:40:27 +0200, lou wrote:
>
> <<>Hmm Ferdie weet weereens nie waarvan hy praat nie! Duh! >>
>
> Ek het nie gepraat nie ek het geskryf.

I rest my case your honour .... :)
Vorige onderwerp: Wat Makeer Julle?
Volgende onderwerp: Re: Gloudina/ProPacem/@home.com/Tannie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 22:06:55 MGT 2024