Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » EK het die antwoord!
EK het die antwoord! [boodskap #29176 is 'n antwoord op boodskap #29180] Vr, 03 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
"The only similiarity between me and, say, an Englishman, is the colour of
our skin. You are European, with European morals, I am African, I have no
morals. South Africans, black, white, pink and koelie, have no respect and
in dire need of cultivating a conscience"

(Ek het dit self ge-"compile")

Dit het my 6 jaar en 'n kakhuis vol boom gevat om dit te besef. . .
Re: EK het die antwoord! [boodskap #29177 is 'n antwoord op boodskap #29176] Vr, 03 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 03 Mar 2000 01:12:47 GMT, "Phatti" wrote:
><<>"The only similiarity between me and, say, an Englishman, is the colour of
> our skin. You are European, with European morals, I am African, I have no
> morals. South Africans, black, white, pink and koelie, have no respect and
> in dire need of cultivating a conscience"
>
> (Ek het dit self ge-"compile")
>
> Dit het my 6 jaar en 'n kakhuis vol boom gevat om dit te besef. . .>>

Het jymet somme gesukkel ook?
Re: EK het die antwoord! [boodskap #29178 is 'n antwoord op boodskap #29176] Vr, 03 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Phatti wrote:

> "The only similiarity between me and, say, an Englishman, is the colour of
> our skin. You are European, with European morals, I am African, I have no
> morals. South Africans, black, white, pink and koelie, have no respect and
> in dire need of cultivating a conscience"
>
> (Ek het dit self ge-"compile")
>
> Dit het my 6 jaar en 'n kakhuis vol boom gevat om dit te besef. .

Sit jy nog daar in Ierland en agoniseer, ou Paul Bester. Gaan terugna SA en
leer wat ubuntu is. Leer hoe 'n gemeenskap mekaar probeer
tegemoet kom. Die SA High Commissioner hier in Kanada (Andre
Jaquet) vertel die ander dag hoe hy by was die dag toe Mandela uit
die tronk uit gekom het, en hoe vol trepidasie hy was dat wat almal
gedink het sou gebeur, gaan gebeur: dat mense soos hy in die see in
gejaag gaan word. Hy se toe hy het nou uiteindelik besluit dat dit nie
meer gaan gebeur nie, want kyk waar sit hy nog al die tyd.

Die Ruiter in die Dag

> .
Re: EK het die antwoord! [boodskap #29179 is 'n antwoord op boodskap #29176] Vr, 03 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Canis Lupus wrote:

> Gloudina,
>
> Ek sal jou oor 'n week laat weet wat my opinie is van die SA konsulaat in
> Ottawa en of hulle die belastingbetaler se geld werd is.
>
> As ek mag vra, wat doen 'n Kanadees (jy) so baie by die SA Konsulaat ? Vra
> maar net, want jy sê jy is nie meer 'n Suid Afrikaner nie.
>
> Canis Lupus
>

Ek kom nie baie by die Konsulaat nie. Was eenkeer in die laaste paar
maande daar om iemand te ontmoet wat die High Commission moes
besoek. Ons gaan gewoonlik na die braaivleis van SARA - South
African Rainbow Association.
Ons is egter op die High Commission se lys van mense om te kontak
as daar iets Suid-Afrikaans aan die gang is. Ons, hoop ek, is waardevolle
eks-Suid-Afrikaners. Ons het ook 'n seun wat baie saamwerk met die
High Commission op verskillende projekte. In die herfs gaan daar 'n
groot kulturele samekoms en uitstalling wees, gereel deur 'n lokale
Kanadese entoesiasis wat die High Commission sal bystaan. Ons seun
help met die reelings, in sy kapasiteit as prokureur.

Gloudina
Re: EK het die antwoord! [boodskap #29180 is 'n antwoord op boodskap #29176] Vr, 03 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Canis Lupus  is tans af-lyn  Canis Lupus
Boodskappe: 24
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina,

Ek sal jou oor 'n week laat weet wat my opinie is van die SA konsulaat in
Ottawa en of hulle die belastingbetaler se geld werd is.

As ek mag vra, wat doen 'n Kanadees (jy) so baie by die SA Konsulaat ? Vra
maar net, want jy sê jy is nie meer 'n Suid Afrikaner nie.

Canis Lupus

@home.com wrote in message ...
> Sit jy nog daar in Ierland en agoniseer, ou Paul Bester. Gaan terugna SA en
> leer wat ubuntu is. Leer hoe 'n gemeenskap mekaar probeer
> tegemoet kom. Die SA High Commissioner hier in Kanada (Andre
> Jaquet) vertel die ander dag hoe hy by was die dag toe Mandela uit
> die tronk uit gekom het, en hoe vol trepidasie hy was dat wat almal
> gedink het sou gebeur, gaan gebeur: dat mense soos hy in die see in
> gejaag gaan word. Hy se toe hy het nou uiteindelik besluit dat dit nie
> meer gaan gebeur nie, want kyk waar sit hy nog al die tyd.
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: EK het die antwoord! [boodskap #29190 is 'n antwoord op boodskap #29180] So, 05 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou 'n interesante een daai!
Wat het Suid Afrikaners se "lack of conscience & respect" met Andre Jaquet
se opinies te doen?

skryf in boodskap news:38BFA147.5FEAD8EC@home.com...
> Phatti wrote:
>
>> "The only similiarity between me and, say, an Englishman, is the colour of
>> our skin. You are European, with European morals, I am African, I have no
>> morals. South Africans, black, white, pink and koelie, have no respect and
>> in dire need of cultivating a conscience"
>>
>> (Ek het dit self ge-"compile")
>>
>> Dit het my 6 jaar en 'n kakhuis vol boom gevat om dit te besef. .
>
> Sit jy nog daar in Ierland en agoniseer, ou Paul Bester. Gaan terugna SA en
> leer wat ubuntu is. Leer hoe 'n gemeenskap mekaar probeer
> tegemoet kom. Die SA High Commissioner hier in Kanada (Andre
> Jaquet) vertel die ander dag hoe hy by was die dag toe Mandela uit
> die tronk uit gekom het, en hoe vol trepidasie hy was dat wat almal
> gedink het sou gebeur, gaan gebeur: dat mense soos hy in die see in
> gejaag gaan word. Hy se toe hy het nou uiteindelik besluit dat dit nie
> meer gaan gebeur nie, want kyk waar sit hy nog al die tyd.
>
> Die Ruiter in die Dag
>
>> .
>
Re: EK het die antwoord! [boodskap #29191 is 'n antwoord op boodskap #29180] So, 05 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek het nie met somme gesukkel nie, want ek kan nie tel nie.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:38c188a7.9666858@news.is.co.za...
> On Fri, 03 Mar 2000 01:12:47 GMT, "Phatti"
> wrote:
>
> >
>> (Ek het dit self ge-"compile")
>>
>> Dit het my 6 jaar en 'n kakhuis vol boom gevat om dit te besef. . .>>
>
> Het jymet somme gesukkel ook?
>
Re: EK het die antwoord! [boodskap #29361 is 'n antwoord op boodskap #29180] Do, 16 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
Phatti skryf in boodskap news:j3qw4.2504$xA.7961@news.iol.ie...
> Nee, ek het nie met somme gesukkel nie, want ek kan nie tel nie.
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:38c188a7.9666858@news.is.co.za...
>> On Fri, 03 Mar 2000 01:12:47 GMT, "Phatti"
>> wrote:
>>
>> >>
>>> (Ek het dit self ge-"compile")
>>>
>>> Dit het my 6 jaar en 'n kakhuis vol boom gevat om dit te besef. . .>>
>>
>> Het jymet somme gesukkel ook?
>>
>
>
(Met verwysing na 'n verwante nuusgroep)
Homo lapidare est?
Vorige onderwerp: Waar word die sirkel gebreek
Volgende onderwerp: Lou en Charles
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 22:49:15 MGT 2024