Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Leendert?
Leendert? [boodskap #29137] Vr, 25 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
A.S. Pris  is tans af-lyn  A.S. Pris
Boodskappe: 27
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach @home.com
-> > ->. Buitendien, ou Charles, jy is nie wit nie, maar heelwaarskynlik pienk met bruin kolletjies.

A.S. Pris is meer realisties:
-> > Amen, ja. Ons wittes is almal sewe persent
-> > swart. Hier in Suid-Afrika van die jaar 2000
-> > het ons geen probleem daarmee nie. Hoekom het
-> > jy in Kanada, ou antie?
->
Gloudie verstaan nie:
-> Nee, Leendert, ek het nie. Maar ou Charles van derWath daar op die vlaktes van Lambeth en die
-> heuwels
-> van Finchley het. Hy worstel en hy worstel en hy
-> worstel met die teologiese vraag oor hoekom die
-> liewen heer vir ons verskillende kleure gemaak het.

A.S. Pris: Leendert? Wie is dit? Ek wil
rêrig weet, ou antie. Ek's nou maar 'n paar
weke in hierie wyke. Ek ken nie 'n Leendert
hier nie.
Re: Leendert? [boodskap #29147 is 'n antwoord op boodskap #29137] Sa, 26 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

> Gloudie verstaan nie:
> -A.S. Pris: Leendert? Wie is dit? Ek wil
> rêrig weet, ou antie. Ek's nou maar 'n paar
> weke in hierie wyke. Ek ken nie 'n Leendert
> hier nie.

Forensiese wetenskap wys baie duidelik dingeuit, ou bees.

Also sprach Gloudie
Re: Leendert? [boodskap #29157 is 'n antwoord op boodskap #29137] Ma, 28 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
>> Gloudie verstaan nie:
>> -A.S. Pris: Leendert? Wie is dit? Ek wil
>> rêrig weet, ou antie. Ek's nou maar 'n paar
>> weke in hierie wyke. Ek ken nie 'n Leendert
>> hier nie.
>
> Forensiese wetenskap wys baie duidelik dingeuit, ou bees.
>
> Also sprach Gloudie

Jy het nou jou naam alle talle kere popo gemaak met jou forensiese
wetenskap Gloudina maar blykbaar leer jy nie?
Vorige onderwerp: Advies om: Bevolking van die NSA en Planeet te verhoog
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Beter Media Inhoud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 15:34:38 MGT 2024