Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vraag vir Gloudina.
Vraag vir Gloudina. [boodskap #29014] Di, 15 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
Canis Lupus  is tans af-lyn  Canis Lupus
Boodskappe: 24
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina,

Aangesien jy daar in Ottowa sit, kan jy my dalk meer vertel omtrent die SA
Konsulaat daar. Ek het 'n nettelige probleem waarmee hulle sal kan help,
maar ek weet nie wie om mee te praat nie.

Wie is ons verteenwoordiger daar ?

Groete
Re: Vraag vir Gloudina. [boodskap #29015 is 'n antwoord op boodskap #29014] Di, 15 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Canis Lupus wrote:

> Gloudina,
>
> Aangesien jy daar in Ottowa sit, kan jy my dalk meer vertel omtrent die SA
> Konsulaat daar. Ek het 'n nettelige probleem waarmee hulle sal kan help,
> maar ek weet nie wie om mee te praat nie.
>
> Wie is ons verteenwoordiger daar ?
>

Dit word nie 'n Konsulaat genoem nie - die Gemenebes se kantore
word "High Commissions" genoem. Jy slaan dus South African
High Commission in die telefoonboek na. Die Ho"e Kommissaris
op die oomblik is Andre Jaquet. Dan is daar 'n hele klomp ander
mense in die High Commission. Ek het verlede Vrydagaand sommige
van hulle ontmoet. Dit sal afhang van wat jou probleem is, wie jy
sal moet sien. Daar is 'n militere adviseur wat liasseer tussen die
Kanadese en SA regering. Daar is 'n taamlike hoog-op Afrikaans-
sprekende vrou wat nou die dag vir iemand met sy SA papiere
gehelp het. Die assistent High Commissioner is 'n baie intelligente
swart man, wat heelwaarskynlik meer van die leisels in die High
Commission behartig, siende dat hy ook daar was gedurende
die vorige High Commissioner se tydperk. Ek was ook baie
beindruk by 'n onlangse besoek aan die High Commission deur
die feit 'n swart man wat net Frans kan praat, om hulp kom vra
het by die toonbank. Hulle roep toe 'n swart dame wat absoluut
vlot Frans en Engels praat en tussen die swartman wat Frans praat
en die wit ou wat Engels praat, tolk. Die tolk lyk van Haitiese
oorsprong. Nou die dag het ons 'n oulike jong Afrikaner ontmoet
wat daar werk - Paul Jordaan.

Die telefoonnommer is :(613) 744-0330
E-pos: rsaf...@sympatico.ca
15 Sussex Drive, OTTAWA, Ontario, K1M 1M8

Gloudina
Re: Vraag vir Gloudina. [boodskap #29028 is 'n antwoord op boodskap #29014] Wo, 16 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Canis Lupus  is tans af-lyn  Canis Lupus
Boodskappe: 24
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina,

Baie dankie vir die inligting !
Ek dink ek het die hoor-op afrikaans sprekende vrou nodig, want wat ek het
is 'n papier probleem. Meer spesifiek 'n werkspermit.

Canis Lupus

@home.com wrote in message ...
> Canis Lupus wrote:
>
>> Gloudina,
>>
>> Aangesien jy daar in Ottowa sit, kan jy my dalk meer vertel omtrent die SA
>> Konsulaat daar. Ek het 'n nettelige probleem waarmee hulle sal kan help,
>> maar ek weet nie wie om mee te praat nie.
>>
>> Wie is ons verteenwoordiger daar ?
>>
>
> Dit word nie 'n Konsulaat genoem nie - die Gemenebes se kantore
> word "High Commissions" genoem. Jy slaan dus South African
> High Commission in die telefoonboek na. Die Ho"e Kommissaris
> op die oomblik is Andre Jaquet. Dan is daar 'n hele klomp ander
> mense in die High Commission. Ek het verlede Vrydagaand sommige
> van hulle ontmoet. Dit sal afhang van wat jou probleem is, wie jy
> sal moet sien. Daar is 'n militere adviseur wat liasseer tussen die
> Kanadese en SA regering. Daar is 'n taamlike hoog-op Afrikaans-
> sprekende vrou wat nou die dag vir iemand met sy SA papiere
> gehelp het. Die assistent High Commissioner is 'n baie intelligente
> swart man, wat heelwaarskynlik meer van die leisels in die High
> Commission behartig, siende dat hy ook daar was gedurende
> die vorige High Commissioner se tydperk. Ek was ook baie
> beindruk by 'n onlangse besoek aan die High Commission deur
> die feit 'n swart man wat net Frans kan praat, om hulp kom vra
> het by die toonbank. Hulle roep toe 'n swart dame wat absoluut
> vlot Frans en Engels praat en tussen die swartman wat Frans praat
> en die wit ou wat Engels praat, tolk. Die tolk lyk van Haitiese
> oorsprong. Nou die dag het ons 'n oulike jong Afrikaner ontmoet
> wat daar werk - Paul Jordaan.
>
> Die telefoonnommer is :(613) 744-0330
> E-pos: rsaf...@sympatico.ca
> 15 Sussex Drive, OTTAWA, Ontario, K1M 1M8
>
> Gloudina
>
Re: Vraag vir Gloudina. [boodskap #29365 is 'n antwoord op boodskap #29014] Do, 16 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, swaer... WH?

Canis Lupus skryf in boodskap news:38a975d9$0$13428@proctor...
> Gloudina,
>
> Aangesien jy daar in Ottowa sit, kan jy my dalk meer vertel omtrent die SA
> Konsulaat daar. Ek het 'n nettelige probleem waarmee hulle sal kan help,
> maar ek weet nie wie om mee te praat nie.
>
> Wie is ons verteenwoordiger daar ?
>
> Groete
>
Vorige onderwerp: Re - pakslae, huil (in 'n mindere mate), negatiewe skimpery op TV
Volgende onderwerp: Dutchmen = Boere in SAFrica
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 22:34:08 MGT 2024