Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » goeie wense
goeie wense [boodskap #28532] So, 19 Desember 1999 00:00
hek...  is tans af-lyn  hek...
Boodskappe: 34
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Volle Lid
dag mense,

nou dat die 20ste eeu goed vertrap is,
en ons elk met n strooi in die hand
aan die diep kant van die elektroniese
revolusie inspring, wens ek vir almal
n heerlike millennium fees toe.

waarookal en watookal
mens lewe net een keer
geniet dit !

groete
heksie
--

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Vorige onderwerp: Kos tot nadenke
Volgende onderwerp: Afrikaner-fascisme - alive and well?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 04:59:37 MGT 2024