Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Reisiger? Nee, Ruisiger
Re: Reisiger? Nee, Ruisiger [boodskap #28268] Do, 02 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3842B40B.CEB307F8@home.com...
> Kalmeer jouself nou, Jan van Perth. Reisiger is besig om kosmieseprogrammering
> te doen.

Kosmieseprogrammering? Ek dink dit is maar net 'n mooi woord vir
kuberkakpraat.

Reisiger, sit jou reis voort. Ek dink 'n beter naam vir jou is
'ruisiger'. Soos in 'ruis-tot-sein'.

Bees
Re: Reisiger? Nee, Ruisiger [boodskap #28287 is 'n antwoord op boodskap #28268] Vr, 03 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Bees" wrote:
> skryf in boodskap news:3842B40B.CEB307F8@home.com...
>> Kalmeer jouself nou, Jan van Perth. Reisiger is besig om
> kosmieseprogrammering
>> te doen.
> Kosmieseprogrammering? Ek dink dit is maar net 'n mooi woord vir
> kuberkakpraat.
> Reisiger, sit jou reis voort. Ek dink 'n beter naam vir jou is
> 'ruisiger'. Soos in 'ruis-tot-sein'.
> Bees

Bees, dit is net bedoel om planetêre programmering te wees - om 'n
beter lewe op die planeet te skep. miv+ / vigs bly prioriteit, om Sadek
te ontwikkel - daarom hemel reis sentrums. Oos Kaap ontwikkelings kom
binnekort - Sasol 3/4, ens.

Re: Reisiger? Nee, Ruisiger [boodskap #28297 is 'n antwoord op boodskap #28268] Sa, 04 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> In article , "Bees"
> wrote:
>> skryf in boodskap news:3842B40B.CEB307F8@home.com...
>>> Kalmeer jouself nou, Jan van Perth. Reisiger is besig om
>> kosmieseprogrammering
>>> te doen.
>> Kosmieseprogrammering? Ek dink dit is maar net 'n mooi woord vir
>> kuberkakpraat.
>> Reisiger, sit jou reis voort. Ek dink 'n beter naam vir jou is
>> 'ruisiger'. Soos in 'ruis-tot-sein'.
>> Bees
> Bees, dit is net bedoel om planetêre programmering te wees - om 'n
> beter lewe op die planeet te skep. miv+ / vigs bly prioriteit, om
> Sadek
> te ontwikkel - daarom hemel reis sentrums. Oos Kaap ontwikkelings
> kom
> binnekort - Sasol 3/4, ens.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

Oos Kaap ontwikkelings: Sasol 3, Sasol 4, asook andere industri�.

Vorige onderwerp: Uit die argiewe van THE GLOBE AND MAIL honderd jaar gelede
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Hemel Reis Sentrums
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 03:12:40 MGT 2024