Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Reisiger 'n morswors
Re: Reisiger 'n morswors [boodskap #28194] Vr, 26 November 1999 00:00 na volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nee rastawhatever

Skuif JY maar eerder weg en kom nie weer terug nie. Jou taal is
vieslik, jy is dom en onnosel, en jy het n lae selfbeeld, die
dat jy vir jouself so n siek naam gee. Los reisiger uit, hy is
ten minste positief.

:-(((

Rastaman Kots Kaaskoek wrote in article ...
> Hey Poepol,
>
> Ons wil nie vestaan wat jou verwronge opinies is nie, ons wil net he dat jy moet
> ophou om die klomp dankie-kak in hierdie nuusgroep(e) te pos! Dit vat nie 'n
> breinsurgeon om dit te verstaan nie - ons wil doodeenvoudig net nie weet
> waarheen jy op pad is nie! Ek is seker daar is genoeg nuusgroepe waar jou new
> age goeters entosiasties ontvang sal word. So skuif maar eerder aan
>
> Rastaman
>
> In article reisiger says...
>>
>> In article , "Koot "
>> wrote:
>>> Wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir 'cyber littering'? Lyk my dit
>>> is wat
>>> hierdie jafel pleeg, dan kruispos hy dit nog op ander nuusgroepe
>>> ook.
>>> Billikheidshalwe: hy (sy?) laat darem so nou en dan iets gebeur,
>>> anders kan
>>> dit maar saai raak.
>>> Koot die Verskriklike
>>
>>
>> Dit is 'n hy. :)
>>
>> "Mindlights" werk nogal fantasties. Probeer dit gerus. Hou dit kaarte
>> in jou hand, vra 'n vraag, skommel die kaarte, en trek dan een. Dit is
>> die antwoord. :)
>>
>> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. :)
>>
Re: Reisiger 'n morswors [boodskap #28195 is 'n antwoord op boodskap #28194] Vr, 26 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rastaman eet Kaaskoek  is tans af-lyn  Rastaman eet Kaaskoek
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hey Poepol,

Ons wil nie vestaan wat jou verwronge opinies is nie, ons wil net he dat jy moet
ophou om die klomp dankie-kak in hierdie nuusgroep(e) te pos! Dit vat nie 'n
breinsurgeon om dit te verstaan nie - ons wil doodeenvoudig net nie weet
waarheen jy op pad is nie! Ek is seker daar is genoeg nuusgroepe waar jou new
age goeters entosiasties ontvang sal word. So skuif maar eerder aan

Rastaman

In article , reisiger says...
>
> In article , "Koot" wrote:
>> Wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir 'cyber littering'? Lyk my dit
>> is wat
>> hierdie jafel pleeg, dan kruispos hy dit nog op ander nuusgroepe
>> ook.
>> Billikheidshalwe: hy (sy?) laat darem so nou en dan iets gebeur,
>> anders kan
>> dit maar saai raak.
>> Koot die Verskriklike
>
>
> Dit is 'n hy. :)
>
> "Mindlights" werk nogal fantasties. Probeer dit gerus. Hou dit kaarte
> in jou hand, vra 'n vraag, skommel die kaarte, en trek dan een. Dit is
> die antwoord. :)
>
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. :)
>
Re: Reisiger 'n morswors [boodskap #28196 is 'n antwoord op boodskap #28194] Vr, 26 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Rastaman Kots Kaaskoek wrote:

> Hey Poepol,
>
> Ons wil nie vestaan wat jou verwronge opinies is nie, ons wil net he dat jy moet
> ophou om die klomp dankie-kak in hierdie nuusgroep(e) te pos! Dit vat nie 'n
> breinsurgeon om dit te verstaan nie - ons wil doodeenvoudig net nie weet
> waarheen jy op pad is nie! Ek is seker daar is genoeg nuusgroepe waar jou new
> age goeters entosiasties ontvang sal word. So skuif maar eerder aan
>
> Rastaman
>

En ek wag nou vir objeksies teen hierdie soort geskrywery op
die Afrikaanse nuusgroep, van daardie mense wat ook vir
Reisiger wil afjaag van die groep af. Ek lees liewer tweekeer
enige pos van Reisiger as om hierdie soort drek te moet deurlees.

Die Ruiter in die Dag
Re: Reisiger 'n morswors [boodskap #28220 is 'n antwoord op boodskap #28194] So, 28 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan werklik nie glo dat ou Reisiger se pos iemand nou eintlik moet
ontstel nie. Daar is so maklike oplossing daarvoor. Ek doen dit al laaankal
en dit werk. Kliek op die boodskap waarvan die outeur "reisiger" is om hom
as "gelees" te merk en beweeg aan na die volgende een toe. Dit vat twee
sekondes en dit spaar jou 'n oneindige klomp frustrasie.

As jy nie daarvan hou nie, hoef jy dit nie te lees nie. Die keuse is joune.
"Silent treatment" is gewoonlik die beste manier om van 'n ongewenste twak
skrywer soos Reisiger ontslae te raak. Gee hom die koue skouer as jy nie van
hom hou nie en vries hom uit die groep uit.

Alwyn - Perth se wêreld.

Rastaman Kots Kaaskoek skryf in boodskap news:81m2hp$1mcq@edrn.newsguy.com...
> Hey Poepol,
>
> Ons wil nie vestaan wat jou verwronge opinies is nie, ons wil net he dat jy moet
> ophou om die klomp dankie-kak in hierdie nuusgroep(e) te pos! Dit vat nie 'n
> breinsurgeon om dit te verstaan nie - ons wil doodeenvoudig net nie weet
> waarheen jy op pad is nie! Ek is seker daar is genoeg nuusgroepe waar jou new
> age goeters entosiasties ontvang sal word. So skuif maar eerder aan
>
> Rastaman
>
> In article , reisiger says...
>>
>> In article , "Koot" wrote:
>>> Wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir 'cyber littering'? Lyk my dit
>>> is wat
>>> hierdie jafel pleeg, dan kruispos hy dit nog op ander nuusgroepe
>>> ook.
>>> Billikheidshalwe: hy (sy?) laat darem so nou en dan iets gebeur,
>>> anders kan
>>> dit maar saai raak.
>>> Koot die Verskriklike
>>
>>
>> Dit is 'n hy. :)
>>
>> "Mindlights" werk nogal fantasties. Probeer dit gerus. Hou dit kaarte
>> in jou hand, vra 'n vraag, skommel die kaarte, en trek dan een. Dit is
>> die antwoord. :)
>>
>> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. :)
>>
Re: Reisiger 'n morswors [boodskap #28221 is 'n antwoord op boodskap #28194] So, 28 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 26 Nov 1999 15:28:37 GMT, @home.com wrote:

> Rastaman Kots Kaaskoek wrote:
>
>> Hey Poepol,
>>
>> Ons wil nie vestaan wat jou verwronge opinies is nie, ons wil net he dat jy moet
>> ophou om die klomp dankie-kak in hierdie nuusgroep(e) te pos! Dit vat nie 'n
>> breinsurgeon om dit te verstaan nie - ons wil doodeenvoudig net nie weet
>> waarheen jy op pad is nie! Ek is seker daar is genoeg nuusgroepe waar jou new
>> age goeters entosiasties ontvang sal word. So skuif maar eerder aan
>>
>> Rastaman
>>
>
> En ek wag nou vir objeksies teen hierdie soort geskrywery op
> die Afrikaanse nuusgroep, van daardie mense wat ook vir
> Reisiger wil afjaag van die groep af. Ek lees liewer tweekeer
> enige pos van Reisiger as om hierdie soort drek te moet deurlees.
>
Dis nou maar van die Usenet - net soos 'n partytjie (of, die lewe),
kan jy self kies of jy bly en of jy wil gaan.

Ek stem saam met Rastaman, die alewige dankieseggery raak
nou genoeg. Dankie Reisiger - maar voertsek asseblief nou.
Die sein-tot-ruis verhouding van die nuusgroep ly onder jou
oordadige possery.

Ek stel voor jy kry 'n gratis webblad (daar is letterlik honderde,
probeer GeoCities, byvoorbeeld) en plaas dan al jou dankies
daarop. Pos dan eerder net die web-adres daarvoor, dan kan die
wat werklik belangstel in pilare en porsches maar self gaan kyk.

--
"... As ek 'n terroris was, sou ek 'n snor-bom ontwerp het " :
Bernoldus Niemand.
Re: Reisiger 'n morswors [boodskap #28222 is 'n antwoord op boodskap #28194] So, 28 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rastaman eet Kaaskoek  is tans af-lyn  Rastaman eet Kaaskoek
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Patty Cakes Babyshakes,

Koel opinie! Rastaman is tot eer van een van die grootse Afrikaanse siele van
ons tyd - Koos Kombuis. Koos was die man wat ons gewys het dat ons kan ontsnap
van die paternalistiese afrikaner christelike hoer onderwys benadering sonder om
te hoef te emigreer.

reisiger is bloot on the road to nowhere and we are'nt interested!!

Rastaman Kots nou eers Kaaskoek

In article , "PAT" says...
>
> Nee rastawhatever
>
> Skuif JY maar eerder weg en kom nie weer terug nie. Jou taal is
> vieslik, jy is dom en onnosel, en jy het n lae selfbeeld, die
> dat jy vir jouself so n siek naam gee. Los reisiger uit, hy is
> ten minste positief.
>
> :-(((
>
> Rastaman Kots Kaaskoek wrote in
> article ...
>> Hey Poepol,
>>
>> Ons wil nie vestaan wat jou verwronge opinies is nie, ons wil net he dat jy moet
>> ophou om die klomp dankie-kak in hierdie nuusgroep(e) te pos! Dit vat nie 'n
>> breinsurgeon om dit te verstaan nie - ons wil doodeenvoudig net nie weet
>> waarheen jy op pad is nie! Ek is seker daar is genoeg nuusgroepe waar jou new
>> age goeters entosiasties ontvang sal word. So skuif maar eerder aan
>>
>> Rastaman
>>
>> In article reisiger says...
>>>
>>> In article , "Koot "
>>> wrote:
>>>> Wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir 'cyber littering'? Lyk my dit
>>>> is wat
>>>> hierdie jafel pleeg, dan kruispos hy dit nog op ander nuusgroepe
>>>> ook.
>>>> Billikheidshalwe: hy (sy?) laat darem so nou en dan iets gebeur,
>>>> anders kan
>>>> dit maar saai raak.
>>>> Koot die Verskriklike
>>>
>>>
>>> Dit is 'n hy. :)
>>>
>>> "Mindlights" werk nogal fantasties. Probeer dit gerus. Hou dit kaarte
>>> in jou hand, vra 'n vraag, skommel die kaarte, en trek dan een. Dit is
>>> die antwoord. :)
>>>
>>> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. :)
>>>
Re: Reisiger 'n morswors [boodskap #28241 is 'n antwoord op boodskap #28194] Ma, 29 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Rastaman Kots Kaaskoek wrote:

> Koos was die man wat ons gewys het dat ons kan ontsnap
> van die paternalistiese afrikaner christelike hoer onderwys benadering sonder om
> te hoef te emigreer.

Dis ook maar goed dat jy met jou vuil mond (en jou laeindruk van wat dit beteken om
mens te wees) nie ge-emigreer
het nie. Mense in die buiteland sal jou sommer dadelik goed
op die plek gesit het as jy so mannetjie uitnek vir jou gedra.
Veral hier in Noord Amerika they do not suffer fools gladly.

En nog 'n tip - luister liewer na David Kramer as na Koos
Kombuis. Kramer is miskien 'n beter Afrikaner as Koos
Kombuis. En 'n beter Engelsman.

Minnehaha

>
Re: Reisiger 'n morswors [boodskap #28242 is 'n antwoord op boodskap #28194] Ma, 29 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Alwyn Nel wrote:
>
> As jy nie daarvan hou nie, hoef jy dit nie te lees nie. Die keuse is joune.
> "Silent treatment" is gewoonlik die beste manier om van 'n ongewenste twak
> skrywer soos Reisiger ontslae te raak. Gee hom die koue skouer as jy nie van
> hom hou nie en vries hom uit die groep uit.
>
> Alwyn - Perth se wêreld.

Nie ons eie virtual village idiot nie, hy antword sommer sy eie poste!
Vorige onderwerp: Leer om julle vyande lief te hê
Volgende onderwerp: Motor bande langs die pad - advies vir 'n beter toekoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 02:32:00 MGT 2024