Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sy Hoogheid, die Dalai Lama oor konflik
Sy Hoogheid, die Dalai Lama oor konflik [boodskap #28148] Wo, 24 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Tibetaanse Pilare gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Pilare van u Paradys
asook elders op die Planeet.

Veral vir die onvoorwaardelike liefde wat hulle nastrewe, deur 'n
voorbeeld te wees vir andere op die Planeet. Veral vir die voorbeeld om
mense eerste te groet. Asook om die reisiger te voorsien van blyplek en
etes gedurende sy besoek in Dharamsala. Asook sy Hoogheid, die Dalai
Lama, vir sy besoek aan die Nuwe Suid Afrika, asook ander lande op die
Planeet. Asook vir sy diepere insig in Godsdiens en Filosofie, en sy
pragtige leierskap vir die Tibetane, asook andere op die Planeet, wat
bereid is om te luister.

En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil graag aanhaal vanuit 'n boek wat die Dalai Lama geskryf het, nl.
"The Power of Compassion", bladsy 130

Question asked to His Holiness, the Dalai Lama: You said without
hatred, retribution may be positive in order to prevent another from
committing misdeeds. Would Your Holiness make any comment on the
advisability of the United Nations authorising air strikes against the
Bosnian Serbs ?

Answer: Oh, that's really to complicated! The only thing we can do is
simply share their misery and suffering. It's a very sad situation.
Other than sharing their misery in our minds, there doesn't seem to be
much we can really do. To me, all of these problems and chaotic
situations in Bosnia, as well as in the former Soviet republics and in
Africa, do not just come about suddenly. The causes of these
developments run though decades. Therefore, we should learn from these
events. In future, I think that if there is an area where there is the
potential for this kind of crisis, the world community must pay full
attention to it right from the beginning and take appropriate measures.
I think this is very necessary.

Regarding human right violations, now it is very encouraging that
people all over the world have a new outlook regarding human right
issues. This is very healthy and good. But I consider human right
violations and similar sorts of problems also as symptoms. For
instance, if there is some swelling or pimple on the surface of the
skin, it is because something is wrong in the body. It is not
sufficient to just treat the symptoms - you must look deeper and try to
find the main cause. You should try to change the fundamental causes,
so that the symptom automatically disappear.

Die reisiger se kommentaar:

Dit is belangrik vir die Militêre Industrie om the sorg dat die balans
van mag op die Planeet balanseerd bly. Dieselfde tyd kan die beginsel
van Een Aarde, Een Mensdom ontwikkel word. Die planetêre fokus het
verander van onafhanklikheid na inter-afhanklikheid.

Die Nuwe Suid Afrika is vandag 'n veelrassige, veel party demokrasie.
Diegene van Europese afkoms (die Blankes) was nog altyd 'n klein groep
- 9 % van die bevolking vandag. Dit bewys minderhede kan oorleef, in 'n
veel-rassige, veel-party demokrasie, so lank as wat wapen opneem die
uiterste laaste keuse bly.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Sy Hoogheid, die Dalai Lama oor konflik [boodskap #28173 is 'n antwoord op boodskap #28148] Do, 25 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
STR@NGE  is tans af-lyn  STR@NGE
Boodskappe: 13
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
Op Thu, 25 Nov 1999 12:10:20 +0200 skryf
"Thys de Wet" :

> Reisiger: Jou danksie-sê vir alles-en-wat-ookal is nou regtig vervelig!
> Wie gaan jy nou nog bedank, en waarvoor?

Og, bedank Avbob dat hulle toegestem het om
die reiger te bêre. Dit kan nou nie meer lank
wees nie
Re: Sy Hoogheid, die Dalai Lama oor konflik [boodskap #28174 is 'n antwoord op boodskap #28148] Do, 25 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Niemand is hoër as enigiemand anders nie. Mense se lengte verskil wel. Ek
kraak nie die Dalai Lama af nie. As mens het ek wel respel vir hom. Ek sal
niemand, ja niemand aanspreek as 'u hoogheid' nie

Reisiger: Jou danksie-sê vir alles-en-wat-ookal is nou regtig vervelig!
Wie gaan jy nou nog bedank, en waarvoor?
En leer tog om die ou boodskap uit jou antwoorde uit te sny! Ons wil tog
nie weer die hele ou vervelige dankie-sê-ekskuus-dat-ek-lewe-storietjie weer
lees nie!

Thys de Wet

reisiger wrote in message ...
> Wil graag die Tibetaanse Pilare gelukwens vir die super sukses wat
Re: Sy Hoogheid, die Dalai Lama oor konflik [boodskap #28175 is 'n antwoord op boodskap #28148] Do, 25 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

A.S. Pris wrote:

> Og, bedank Avbob dat hulle toegestem het om
> die reiger te bêre. Dit kan nou nie meer lank
> wees nie

Wat bedoel jy met "reiger." Verwys jy na dieReiger soos in die Reiger, die
Drommedaris en
die Goede Hoop?

Tant Hessie
Re: Sy Hoogheid, die Dalai Lama oor konflik [boodskap #28176 is 'n antwoord op boodskap #28148] Do, 25 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Thys de Wet"
wrote:
> Niemand is hoër as enigiemand anders nie. Mense se lengte verskil
> wel. Ek
> kraak nie die Dalai Lama af nie. As mens het ek wel respel vir
> hom. Ek sal
> niemand, ja niemand aanspreek as 'u hoogheid' nie
> Reisiger: Jou danksie-sê vir alles-en-wat-ookal is nou regtig
> vervelig!
> Wie gaan jy nou nog bedank, en waarvoor?
> En leer tog om die ou boodskap uit jou antwoorde uit te sny! Ons
> wil tog
> nie weer die hele ou vervelige
> dankie-sê-ekskuus-dat-ek-lewe-storietjie weer
> lees nie!
> Thys de Wet
> reisiger wrote in message
> ...
>> Wil graag die Tibetaanse Pilare gelukwens vir die super sukses wat

"Flattery is the infantry of negotiation". :)

Re: Sy Hoogheid, die Dalai Lama oor konflik [boodskap #28232 is 'n antwoord op boodskap #28148] Ma, 29 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Thys de Wet"
wrote:
> Niemand is hoër as enigiemand anders nie. Mense se lengte verskil
> wel. Ek
> kraak nie die Dalai Lama af nie. As mens het ek wel respel vir
> hom. Ek sal
> niemand, ja niemand aanspreek as 'u hoogheid' nie

Het dit verander na - sy edele - in nuwe artikels.

Vorige onderwerp: Vergifnis - advies vir 'n beter toekoms
Volgende onderwerp: Leer om julle vyande lief te hê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 20:53:10 MGT 2024