Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Magsvertoon in Fremantle
Re: Magsvertoon in Fremantle [boodskap #28084] Ma, 22 November 1999 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Alwyn Nel wrote:

> Die week lank al sien ons die jong manne met hul bree skouers en kort hare
> deur die strate van Perth dwaal. Verby die kennisgewing in Club-X se venster
> wat sê "Welcome American sailors!" Laataand op die trein met 'n tydskrif en
> 'n Coke, oorfone teen die kop gepleister - terug Freo toe.
>
> Ek is seker die Constellation sal net so stil vertrek, soos wat hy stil hier
> aangekom het. En hy los die Aussies weereens met die subtiele boodskap: What
> ever you do, don't fuck with us ...

Weet jy, Alwyn, ek is seker hierdie attitude wat die res van diewereld teenoor
Amerikaners het, is deels in die res van die wereld
se kop.

Gloudina
Re: Magsvertoon in Fremantle [boodskap #28085 is 'n antwoord op boodskap #28084] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Alwyn Nel wrote:

'n Helikopter staan grys-bleek

> afgeëts teen die horison, sy rotorblaaie skeef eenkant toe gevou soos 'n
> dooie muskiet se vlerke teen 'n kamermuur. Naas hom die F14 wat lyk soos 'n
> vlieg wat sy vlerke met sy agterpote skoonmaak.En dan nog een en nog een en
> nog een ...
>

Dankie, Alwyn. Dit is 'n genot om so 'n beskrywing te lees.

Gloudina
Re: Magsvertoon in Fremantle [boodskap #28126 is 'n antwoord op boodskap #28084] Di, 23 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Antie, skuus... maar nou moet jy weer sê. Skommel daai woorde so bietjie dat
dit vir my bietjie meer sin maak, seblief... (Tks vir die comp in pos een)

A.

Alwyn Nel wrote:

> Die week lank al sien ons die jong manne met hul bree skouers en kort hare
> deur die strate van Perth dwaal. Verby die kennisgewing in Club-X se venster
> wat sê "Welcome American sailors!" Laataand op die trein met 'n tydskrif en
> 'n Coke, oorfone teen die kop gepleister - terug Freo toe.
>
> Ek is seker die Constellation sal net so stil vertrek, soos wat hy stil hier
> aangekom het. En hy los die Aussies weereens met die subtiele boodskap: What
> ever you do, don't fuck with us ...

Weet jy, Alwyn, ek is seker hierdie attitude wat die res van diewereld
teenoor
Amerikaners het, is deels in die res van die wereld
se kop.

Gloudina
Re: Magsvertoon in Fremantle [boodskap #28127 is 'n antwoord op boodskap #28084] Di, 23 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Alwyn Nel wrote:

> Antie, skuus... maar nou moet jy weer sê. Skommel daai woorde so bietjie dat
> dit vir my bietjie meer sin maak, seblief... (Tks vir die comp in pos een)
>
>
>
>> Ek is seker die Constellation sal net so stil vertrek, soos wat hy stil
> hier
>> aangekom het. En hy los die Aussies weereens met die subtiele boodskap:
> What
>> ever you do, don't fuck with us ...
>
> Weet jy, Alwyn, ek is seker hierdie attitude wat die res van diewereld
> teenoor
> Amerikaners het, is deels in die res van die wereld
> se kop.
>
> Gloudina

Wel, Oom Alwyn, ek bedoel julle mense laat julle te maklik deur die"Amerikaners"
intimideer. Julle stereotipeer hulle in julle breine op 'n
manier wat mag en krag aan die "Amerikaners" toeskryf wat hulle eintlik
nie het nie. Miskien word julle geintimideer deur hulle wapenmag. Julle
sien hulle as mense uit 'n ander planeet, met ander woorde.
Ek dink tot 'n groot mate is die "andersheid" van Amerikaners
ook te wyte aan die feit dat hulle baie "matter of fact" en "down to earth"
is, sonder nonsens. Mense, veral uit die areas van die wereld waar Engelse
kultuur wortel geskiet is, is effens effentjies, effens vol saaitse, effens asof

hulle nou platvloers wil wees maar eintlik tog wil wys wie baas is en wie
klaas. En die Amerikaners loop jou sosiaal sommer trompop. Geen
saaitse nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Reisiger..
Volgende onderwerp: Terugvoer - die ontbyt van kampioene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 11:17:54 MGT 2024