Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tyd vir bene rek (probeer die die derde been), Sorry Bees!
Re: Tyd vir bene rek (probeer die die derde been), Sorry Bees! [boodskap #28096] Ma, 22 November 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , Rastaman Kots Kaaskoek
wrote:
> In article , "Bees" says...
>>
>> Reisiger
>>
>> Ek dink jy is nou bietjie padvoos. Miskien is dit tyd vir stop en
>> bietjie rus. So 'n paar maande.
>>
>> Hierdie "dankies" van jou raak nou regtig vervelig. Jy moet
>> omtrent nog net vir FARC en die KKK dankie sê. (En dalk die
>> Vereninging van Hongaarse Een-oog Jugglers.) Wat is jou punt?
>>
>> Ek is moeg vir jou planete, pilare en porsche.
>>
>> Is daar iemand anders wat 'n idee het wat reisiger probeer sê?
>>
>> Groete
>> Bees
>>

Wie is FARC ?

Re: Tyd vir bene rek (probeer die die derde been), Sorry Bees! [boodskap #28098 is 'n antwoord op boodskap #28096] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Rastaman eet Kaaskoek  is tans af-lyn  Rastaman eet Kaaskoek
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
In article , "Bees" says...
>
> Reisiger
>
> Ek dink jy is nou bietjie padvoos. Miskien is dit tyd vir stop en
> bietjie rus. So 'n paar maande.
>
> Hierdie "dankies" van jou raak nou regtig vervelig. Jy moet
> omtrent nog net vir FARC en die KKK dankie sê. (En dalk die
> Vereninging van Hongaarse Een-oog Jugglers.) Wat is jou punt?
>
> Ek is moeg vir jou planete, pilare en porsche.
>
> Is daar iemand anders wat 'n idee het wat reisiger probeer sê?
>
> Groete
> Bees
>
Vorige onderwerp: Re: Terugvoer - die ontbyt van kampioene
Volgende onderwerp: Re: Dankie Reisger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 00:10:29 MGT 2024