Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » JIM REEVES
JIM REEVES [boodskap #27635] Sa, 23 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Haai groep,

Ons soek reeds jare na 'n Lp van JIM REEVES. Hy het die moeite geneem om

Afrikaanstalige liedjies op te neem op die RCA Victor label.

Ek gloo die titel is "JY IS MY LIEFLING" - Is daar enig iemand in Suid Afrika

wat die Lp aan my wil verkoop ? Die kwaliteit van die LP is nie van belang nie

en ook die picture sleeve mag kapot wees. Ek hoop enig iemand sal my 'n

pragtige aanbieding doen. Ek hoop iemand in die Boksburg/Johannesburg area

sal vir my pos. Baie dankies by voorbaat. (pat...@camerama.demon.nl)

Patrick (van Nederland)
Re: JIM REEVES [boodskap #27668 is 'n antwoord op boodskap #27635] Ma, 25 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ian van Niekerk  is tans af-lyn  Ian van Niekerk
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Junior Lid
Kyk by

http://www.gentleman-jim.com/jimafrikaans.htm

Daar's 'n link na sy homepage toe ook.

On Sat, 23 Oct 1999 21:31:05 +0000, Loes & Patrick
wrote:

|Haai groep,
|
|Ons soek reeds jare na 'n Lp van JIM REEVES. Hy het die moeite geneem om
|
|Afrikaanstalige liedjies op te neem op die RCA Victor label.
|
|Ek gloo die titel is "JY IS MY LIEFLING" - Is daar enig iemand in Suid Afrika
|
|wat die Lp aan my wil verkoop ? Die kwaliteit van die LP is nie van belang nie
|
|en ook die picture sleeve mag kapot wees. Ek hoop enig iemand sal my 'n
|
|pragtige aanbieding doen. Ek hoop iemand in die Boksburg/Johannesburg area
|
|sal vir my pos. Baie dankies by voorbaat. (pat...@camerama.demon.nl)
|
|Patrick (van Nederland)
|
Re: JIM REEVES [boodskap #27725 is 'n antwoord op boodskap #27635] Wo, 27 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ja ek onthou daardie plaat. Die Amerikaner kon dit toe nooit ooit regkry om
die "g" klank uit te spreek nie. Waar hy moes sing "Ek moet gaan, ek moet
gaan" klink dit iets soos "ek moet han, ek moet han."

Ai tog, die grys hare op my kop wys nou helder en duidelik ne?

Alwyn - Perth se kant.

Loes & Patrick skryf in boodskap news:ant232105b49M3Mb@camerama.demon.nl...
> Haai groep,
>
> Ons soek reeds jare na 'n Lp van JIM REEVES. Hy het die moeite geneem om
>
> Afrikaanstalige liedjies op te neem op die RCA Victor label.
>
> Ek gloo die titel is "JY IS MY LIEFLING" - Is daar enig iemand in Suid Afrika
>
> wat die Lp aan my wil verkoop ? Die kwaliteit van die LP is nie van belang nie
>
> en ook die picture sleeve mag kapot wees. Ek hoop enig iemand sal my 'n
>
> pragtige aanbieding doen. Ek hoop iemand in die Boksburg/Johannesburg area
>
> sal vir my pos. Baie dankies by voorbaat. (pat...@camerama.demon.nl)
>
> Patrick (van Nederland)
>
Vorige onderwerp: Pateties
Volgende onderwerp: Toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 12:25:47 MGT 2024